40 LECHWEBULLE om te jag. Boogjag, gewaarborg. Ook lewend te koop. Skakel 072 383 3963.
Julie 2010
LIMPOPO, BALTIMORE. 7 spesies. Boog/geweer. Junie/Julie beskikbaar. Skakel 082 460 4432 of 082 810 8254.
NABOOMSPRUIT. Biltong- en trofeejag-te. Boogjag sowel as geweerjag. Daar is 4 goed toegeruste kampe, teen billike pryse. Vir besprekings, skakel Willem, 082 924 9429.THABAZIMBI. Aan teerpad. Geweer- en boogjag. 8 spesies. 3 luukse kampe, slaapplek vir 26 persone. Selfsorg of volsorg. Goeie slag- en koelgeriewe. Skakel Tinus, 082 893 5566 of e-pos: omulusafaris@mweb.co.za.
Junie 2010
BOOGJAG. Derby, NW. Bosveld. 100 km van die Wesrand. 1 200 ha. 13 spesies. Maar as 700 diere. Skakel Alta, 079 181 6131.
BOOG- EN GEWEERJAG IN VANDERBIJLPARK-OMGEWING Selfsorg-jagterskamp met braaigeriewe en hout. Koelkamers, slaggeriewe en jagtersvoertuig. VIR MEER BESONDERHEDE SKAKEL LEON KOTZE, 016 987 7077 OF 082 800 6941
THABAZIMBI. Aan teerpad. Geweer- en boogjag. 8 spesies. 3 luukse kampe, slaapplek vir 26 persone. Selfsorg of volsorg. Goeie slag- en koelgeriewe. Skakel Tinus, 082 893 5566 of e-pos: omulusafaris@mweb.co.za.
Mei 2010
AUCH MACOY. 10 km van Bloemfon-tein. 10 jagspesies plus pakette beskik-baar. Geweer- en boogjagters. Luukse selfsorgeenhede en konferensiegeriewe. Skakel Hannes Bekker, 079 870 0496.
ALLDAYS. Ingogo Safari's. Pragtige, natuurskoon Groot 5-gebied, teen die Limpoporivier. 20 wildspesies be-skikbaar. Selfsorg of met spyseniering. Beheerde waterpunte vir die boogjagter en permitte vir die vervoer van varkvleis beskikbaar. Pryse sluit vuurmaakhout en slaggeriewe in. Professionele jagdienste ook beskikbaar. Korporatiewe groepe, 4x4-en-toesiaste, hengelaars en ekotoeriste is welkom. Moenie talm nie! Om teleurstelling te voorkom, skakel Joanne nóú by 071 608 7843 of stuur e-pos aan ingogooffice@megaweb.co.za.
BILTONG- EN TROFEEJAG. Noord-wes/Limpopo-grens. Privaat wildplaas, 80 km noord van Brits, Northam-distrik. 1½ uur se ry van Pretoria. 12 wildspe-sies. Jag slegs te voet: jaggeweer. Min-stens 4 jagters per naweek. Korter jag-uitstappies slegs middel van week. Dag-fooie: R330 p.p. Vir meer inligting, sien webblad: www.zwartdoorns.co.za of www.marulanaboskamp.co.za. Skakel Francois Swart, 082 822 3238.
BOOGJAG. Derby, NW. Bosveld. 100 km van die Wesrand. 1 200 ha. 13 spesies. Maar as 700 diere. Skakel Alta, 079 181 6131.MIRABILE LODGE, Thabazimbi. Ge-weer en boog, biltong en trofee. Toe-geruste bosherberg ("lodge"), slaapplek vir 12. Skakel Henk, 082 855 7136.
April 2010
AUCH MACOY. 10 km van Bloemfon-tein. 10 jagspesies plus pakette beskik-baar. Geweer- en boogjagters. Luukse selfsorgeenhede en konferensiegeriewe. Skakel Hannes Bekker, 079 870 0496.
JAG EN BOOGJAG: Vlaktewild. Aparte kampe. Noordoos-Vrystaat. Pragtige na-tuurskoon. 3-ster-akkommodasie. 60 km wes van Bethlehem. Skakel 082 805 5101 of 082 773 8712. Webtuiste: www.wheretostay.co.za/wisp-will en e-pos: langus@vodamail.co.zaBOOG- EN GEWEERJAG. Vryburg-dis-trik. Vir besprekings, skakel 018 332 3768 of 074 841 4548.
BOOGJAG. Derby, NW. Bosveld. 100 km van die Wesrand. 1 200 ha. 13 spesies. Maar as 700 diere. Skakel Alta, 079 181 6131.GROOT-MARICO. Geweer- of boogjag. 4 300 ha, 14 spesies. Ons verwerk u vleis in ons goedgekeurde abattoir en slaghuis. Skakel 083 233 4120 of 073 020 1897 vir pryslys.
THABAZIMBI. Aan teerpad. Geweer- en boogjag. 8 spesies. 3 luukse kampe. Slaapplek vir 26 mense. Selfsorg of volsorg. Goeie slag- en koelgeriewe. Skakel Tinus, 082 893 5566 of e-pos: omulusafaris@mweb.co.za.THABAZIMBI. Toro Safari's: geweer- en boogjag. Alle slag- en koelgeriewe. Pri-vaat, koöperatiewe en buitelandse jag-ters. Luukse selfsorgchalet, tent en lapa vir met plek vir 14 persone. Alle geriewe en benodighede. Hannes, Tel./faks 014 772 3393 of Sel 082 568 5052. E-pos: bronfarm@mweb.co.za.
Maart 2010
AUCH MACOY. 10 km van Bloemfon-tein. 10 jagspesies plus pakette beskik-baar. Geweer- en boogjagters. Luukse selfsorgeenhede en konferensiegeriewe. Skakel Hannes Bekker, 079 870 0496.
BOOGJAG. Derby, NW.
Bosveld. 100 km van die Wesrand. 1 200 ha. 13 spesies. Maar as 700
diere. Skakel Alta, 079 181 6131.
Februarie 2010
BOOGJAG. Derby, NW. Bosveld. 100 km van die Wesrand. 1 200 ha. 13 spesies. Maar as 700 diere. Skakel Alta, 079 181 6131.

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
405 Wildvangs, -pyl Telling en Vervoer Dienste 453 Taksidermiese en Looi Dienste
|