September 2010

TROFEEJAG: Njalabul en bosbokram. Skakel 015 793 2792 of 072 252 3579.

JAGGELEENTHEID vir biltong- sowel as professionele jagters op Groot 5-plaas. Tosca/Bray-omgewing. Privaat, koöperatiewe en biltongjagters. Groot 5 sowel as gewone wild. Luukse verblyf of kampeerplek beskikbaar. Skakel die kantoor, 053 933 1000 of 082 453 5683. E-pos: sandsaf@megadial.com

Julie 2010

CHARGO BIED BUFFELS AAN:    (1) 2 teelgroepe, bestaande uit 1 bul en 2 vroulike diere.    (2) Bogemidelde jag- en teelbulle beskik-baar.    Besigtig gerus. Colesberg.    BEL CHARLIE, 082 567 9983    WEBBLAD: www.chargo.co.za

HARTWATER-NJALAS. Trofeebulle, jong bulle, teeldiere en bottelmak diere. Dadelik beskikbaar. Bel Neels, 083 232 1035 of e-pos: deventers@lantic.net.

ADRENALIN SAFARIS  ALLDAYS-OMGEWING   Biltong- sowel as trofeejagters. Gems-bokke, njalas, koedoes, rooibokke, elan-de, kameelperde, vlakvarke, volstruise, sebras, waterbokke, blouwildebeeste, rooihartebeeste. Asook bekostigbare leeu-, buffel- en olifantpakkette beskik-baar. Ten volle toegeruste akkommoda-sie beskikbaar. Volledige slaggeriewe. Plaas het vrystelling. Minimum 2 jagters, 3 nagte.   SKAKEL CHARL JOHNSEN   015 535 3585 OF 079 073 7894   E-POS: delft@mtnloaded.co.za

ARIZONA GAME LODGE, Senekal. Koper springbok-trofeë, R8 000. Wit blesbok-trofeë, R1 100. Blesbok, R750. Verblyf beskikbaar. Eie vervoer 'n vereiste. Afslag van velle: R50 per dier. Skakel Dave, 083 578 5716.

JAGGELEENTHEID vir biltong- sowel as professionele jagters op Groot 5-plaas. Tosca/Bray-omgewing. Privaat, koöperatiewe en biltongjagters. Groot 5 sowel as gewone wild. Luukse verblyf of kampeerplek beskikbaar. Skakel die kantoor, 053 933 1000 of 082 453 5683. E-pos: sandsaf@megadial.com

NABOOMSPRUIT. Biltong- en trofeejag-te. Boogjag sowel as geweerjag. Daar is 4 goed toegeruste kampe, teen billike pryse. Vir besprekings, skakel Willem, 082 924 9429.

Junie 2010

BILTONG- EN TROFEEJAG. Pragtige privaat Waterberg-plaas, naby Ellisras. Selfsorg-akkommodasie. Slag- en koel-geriewe. Billike pryse! Bel Tito Nel, 082 562 7962. E-pos: jcnel@live.com.

2 Olifante te jag in Alldays.  50 tot 55 Pond.  R200 000 elk.  R900 000 per jagter per nag als ingesluit, permitte ens.  Francois -796611080

Mei 2010

AUCH MACOY. 10 km van Bloemfon-tein. 10 jagspesies plus pakette beskik-baar. Geweer- en boogjagters. Luukse selfsorgeenhede en konferensiegeriewe. Skakel Hannes Bekker, 079 870 0496.

OM TE JAG: Wit en bruin leeus. Per-mitte sal gereël word. Skakel Jaco, 082 308 5274.

BILTONG- EN TROFEEJAG  Beskikbaar in Mei. Behartig groot groepe 10 000 ha.   SKAKEL HANS, 083 628 8999

BILTONG- EN TROFEEJAG. Pragtige privaat Waterberg-plaas, naby Ellisras. Selfsorg-akkommodasie. Slag- en koel-geriewe. Billike pryse! Bel Tito Nel, 082 562 7962. E-pos: jcnel@live.com.

JAGGELEENTHEID vir biltong- sowel as professionele jagters op Groot 5-plaas. Tosca/Bray-omgewing. Privaat, koöperatiewe en biltongjagters. Groot 5 sowel as gewone wild. Luukse verblyf of kampeerplek beskikbaar. Skakel die kantoor, 053 933 1000 of 082 453 5683. E-pos: sandsaf@megadial.com

MIRABILE LODGE, Thabazimbi. Ge-weer en boog, biltong en trofee. Toe-geruste bosherberg ("lodge"), slaapplek vir 12. Skakel Henk, 082 855 7136.

April 2010

AUCH MACOY. 10 km van Bloemfon-tein. 10 jagspesies plus pakette beskik-baar. Geweer- en boogjagters. Luukse selfsorgeenhede en konferensiegeriewe. Skakel Hannes Bekker, 079 870 0496.

BESONDERE JAGGELEENTHEID. Hierdie geleentheid is vir die ernstige en kieskeurige jagter. Alle wildspesies be-skikbaar om te jag, buffels ingesluit. Prys op aanvraag. Doen navraag by Sel 073 323 3939; Sel 082 226 2233 of saans by Tel. 014 778 0744. E-pos: zweiherholdt@gmail.com

ALMAR EXCLUSIVE GAME RANCH, Bloemhof. Trofee- en biltongjag. Koö-peratiewe groepe welkom. Slag- en koel-geriewe. Luukse selfsorgakkommodasie. Elande, gemsbokke, rooihartbeeste en ander spesies. Louaan, Sel 082 676 0276 of Tel. 053 433 0991 (n.u) of Retha, Sel 082 575 9859. E-pos: rethadn@lantic.net of louaanhunt@gmail.com. Webadres: www.almargr.co.za.

BILTONG- EN TROFEEJAG. Pragtige privaat Waterberg-plaas, naby Ellisras, Vaalwater. Meer as 8 spesies beskik-baar. Selfsorg-akkommodasie. Slag- en koeltariewe. Billike pryse! Bel Tito Nel, 082 562 7962. E-pos: jcnel@live.com.

JAGGELEENTHEID vir biltong- sowel as professionele jagters op Groot 5-plaas. Tosca/Bray-omgewing. Privaat, koöperatiewe en biltongjagters. Groot 5 sowel as gewone wild. Luukse verblyf of kampeerplek beskikbaar. Skakel die kantoor, 053 933 1000 of 082 453 5683. E-pos: sandsaf@megadial.com

JAGGELEENTHEID van 'n leeftyd. 4 verskillende plase, 18 verskillende spe-sies. Biltong- en trofeejagters. Verskil-lende akkommodasie: Boskamp, 4 cha-lets; luukse akkommodasie, 7 kamers met lugversorging, DStv, swembad. Vir meer inligting, skakel Louis Dercksen, 015 491 2945 of 083 514 1418.

Februarie 2010

BILTONG- EN TROFEEJAGTERS, die bokke wag. Groot verskeidenheid. Tel. Johan, 014 763 3012 of 084 5157 732.

JAGGELEENTHEID van 'n leeftyd. 4 verskillende plase, 18 verskillende spe-sies. Biltong- en trofeejagters. Verskil-lende akkomodasie. Boskamp: 4 cha-lets; luukse akkomodasie: 7 kamers met lugversorging, DStv, swembad. Vir meer inligting, skakel Louis Dercksen, 015 491 2945 of 083 514 1418.

WAPENWET/INSOLVENSIE    * WAPENWETGEWING    * FINANSIËLE ADVIES    TEL. 012 567 0924    FAKS 012 543 3015    SEL 082 772 9290    E-pos: george@wapenwet.co.za

BILTONG- EN TROFEEJAGTERS, die bokke wag. Groot verskeidenheid. Tel. Johan, 014 763 3012 of 084 5157 732.

JAGGELEENTHEID van 'n leeftyd. 4 verskillende plase, 18 verskillende spe-sies. Biltong- en trofeejagters. Verskil-lende akkomodasie. Boskamp: 4 cha-lets; luukse akkomodasie: 7 kamers met lugversorging, DStv, swembad. Vir meer inligting, skakel Louis Dercksen, 015 491 2945 of 083 514 1418.

Januarie 2010

OP SOEK NA oorsese jagters? Al wat ek nodig het is jou billike tariewe, gesonde wild en ongerepte plaas. Verskaf asb. meer inligting oor jou plaas/geriewe by www.timeoutafrica.co.za of per e-pos: baobabtree@mweb.co.za.

DF4.GIF TYDSKRIF en inligtingsbron vir die jag-ter en wildboer: www.wildlifehunt.co.za. Vir intekeninge en advertensies, bel 012 348 5550; janlouis@wildlifehunt.co.za.

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Wild en Jag 451 Trofee Jag Pakette

Tuis

400 Wild te Koop

401 Trofee Diere te Koop

402 Wild Gesoek

403 Mak Wild

404 Omheinings Dienste

405 Wildvangs, -pyl Telling en Vervoer Dienste

559 Wild Veilings en Feeste

450 Biltong Jag Pakette

451 Trofee Jag Pakette

452 Boogjag Pakette

453 Taksidermiese en Looi Dienste