Hiermee word die volgende wild spesies vir jag in die Oos Vrystaat aangebied. Besbokke, Springbokke, Swartwildebeeste, Rooihartbeeste, Elande en ons hoop om binnekort ook Njalas tot ons lys toe te voeg. Bring gerus u familie en vriende en kom geniet die jag en rustigheid van die Oos Vrystaat in ons 4 Ster Lodge. Vir pryslyste of enige verdere inligting, skakel my gerus op 079 7711 080
Januarie 2011
Goeie dag, Sal jy asb. vir my 'n
volledige pryslys kan verskaf vir 2011. Verdere inligting soos dagfooie
en enige ander fooie wat betaalbaar is, roetes na die
wildsplaas,ens. sal baie waardeer word. Ons(tussen 3-6 jagters) soek
jagplek vroeg in Juliemaand 2011.Baie dankie
Nico Engelbrecht nicoengelbrecht@webmail.co.za
November 2010
TYDSKRIF en inligtingsbron vir die jag-ter en wildboer: www.wildlifehunt.co.za. Vir intekeninge en advertensies, bel 012 348 5550; janlouis@wildlifehunt.co.za.
Oktober 2010
ELEKTRIESE KABEL en transforma-tors. Beste afgelewerde pryse. Skakel Afcon by 011 023 1871 of 082 441 4709.
JAGGELEENTHEID vir biltong- sowel as professionele jagters op Groot 5-plaas. Tosca/Bray-omgewing. Privaat, koöperatiewe en biltongjagters. Groot 5 sowel as gewone wild. Luukse verblyf of kampeerplek beskikbaar. Skakel die kantoor, 053 933 1000 of 082 453 5683. E-pos: sandsaf@megadial.comOPLEIDING aan jagkamp/bosherberg- ("lodge") personeel. Huishouding, ont-vangs, kos en drank, instandhouding en veldgidse. Landwyd. Bel 083 277 4881. www.hamiltonsacademy.co.za.
TYDSKRIF en inligtingsbron vir die jag-ter en wildboer: www.wildlifehunt.co.za. Vir intekeninge en advertensies, bel 012 348 5550; janlouis@wildlifehunt.co.za.VRAGHOUER AS KOELKAMER vir hang van karkasse, ens. Enkelfasig. Ses meter. Prys R35 000. Kaapstad. Skakel 082 770 3482.
September 2010
90 km NOORD VAN PRETORIA. Rooibok, R850. Selfsorg. Skakel 082 490 0600.
BILTONGJAG. Marico-Bosveld, Noord-wes. Baie wild. Skakel Maarten, 083 288 6749. E-pos: bellhaven@ananzi.co.za.
ELEKTRIESE KABEL en transformators. Beste afgelewerde pryse. Skakel Afcon by 011 023 1871 of 082 441 4709.
JAG. Derby, NW. Bosveld. 100 km van Wes-Rand. 1 200 ha. 13 spesies. Meer as 700 diere. Bel Alta, 079 181 6131.
JAG. Kimberley. Elande, gemsbokke, koedoes en vele ander. Skakel 083 268 9680 of 082 573 9289.
JAGGELEENTHEID vir biltong- sowel as professionele jagters op Groot 5-plaas. Tosca/Bray-omgewing. Privaat, koöperatiewe en biltongjagters. Groot 5 sowel as gewone wild. Luukse verblyf of kampeerplek beskikbaar. Skakel die kantoor, 053 933 1000 of 082 453 5683. E-pos: sandsaf@megadial.com
OLIFANT- EN BUFFELBULLE te jag in oop reservaat. Limpopo. Skakel 082 457 7908.
SPESIALE OOS-KAAP-JAGGELEENT-HEID. 15 spesies. Groot afslag op swartwildebeeste. Slaap lekker oor in berg. Klipjaghuis ("lodge"). Skakel 078 106 3813, bedags, en 042 243 0681, na 19:00. Somerset-Oos.
TYDSKRIF en inligtingsbron vir die jag-ter en wildboer: www.wildlifehunt.co.za. Vir intekeninge en advertensies, bel 012 348 5550; janlouis@wildlifehunt.co.za.
WAPENWET/INSOLVENSIE * WAPENWETGEWING * FINANSIËLE ADVIES TEL. 012 567 0924 FAKS 012 543 3015 SEL 082 772 9290 E-pos: george@wapenwet.co.za
Augustus 2010
BILTONGJAG in Oos-Vrystaat. 1 800 ha. Pakkette beskikbaar. Erika, Sel 082 323 0527. E-pos: ee.nortje@icon.co.za
BILTONGJAG. Jacobsdal. 10 spesies om te jag. Huis, slaapplek vir 6. Skakel Frans, 082 551 6256 of 053 204 0033. Webblad: www.exoticsafari.co.za.
JAG. Derby, NW. Bosveld. 100 km van Wes-Rand. 1 200 ha. 13 spesies. Meer as 700 diere. Bel Alta, 079 181 6131.
JAG IN VRYSTAAT, Ventersburg-distrik. Elande, rooihartbeeste, water-bokke, blesbokke, rooibokke, spring-bokke, ens. Gerieflike akkommodasie, met etes. Slag- en verwerkingsgeriewe. Skakel Jimmy Kemp, 082 555 1268. E-pos: kemptow@gmail.com.
JAG. Kimberley. Elande, gemsbokke, koedoes en vele ander. Skakel 083 268 9680 of 082 573 9289.
JAGGELEENTHEID vir biltong- sowel as professionele jagters op Groot 5-plaas. Tosca/Bray-omgewing. Privaat, koöperatiewe en biltongjagters. Groot 5 sowel as gewone wild. Luukse verblyf of kampeerplek beskikbaar. Skakel die kantoor, 053 933 1000 of 082 453 5683. E-pos: sandsaf@megadial.com
JAGGELEENTHEID, Thabazimbi-omge-wing. Kom jag op plase waarop 10 jaar laas gejag is. Wild is volop en maklik om te jag. Jagkamp, slaggeriewe met koel-kamer. Skakel, alle ure, 014 778 0744; 082 226 2233 of 082 341 9934. E-pos: zweiherholdt@gmail.com of skakel 073 323 3939.
TYDSKRIF en inligtingsbron vir die jag-ter en wildboer: www.wildlifehunt.co.za. Vir intekeninge en advertensies, bel 012 348 5550; janlouis@wildlifehunt.co.za.
VLEISSAAG 220 V, op stander, met maalfunksies. Sny-breedte 210 mm. Soos nuwe. R2 950. SKAKEL SUE, 082 333 1255
WAPENWET/INSOLVENSIE * WAPENWETGEWING * FINANSIËLE ADVIES TEL. 012 567 0924 FAKS 012 543 3015 SEL 082 772 9290 E-pos: george@wapenwet.co.za
Julie 2010
JAGPARADYS VAN 15 000 ha PHILIPPOLIS, VRYSTAAT BILTONGJAG 2010 Springbokke, R21/kg. Blesbokke, R750. Blouwildebeeste, R2 000. Elande, R5 000. Rooihartbeeste, R2 000. Rooi-bokke, R700. Trofeewild beskikbaar. Luukse verblyf vir 12 persone. Dagfooi: R750 p.p.p.n. (3 etes ingesluit) of R350 p.p.p.n. (selfsorg). Dagfooi sluit verkoe-ling en slaggeriewe in. SKAKEL JOLANDA FERREIRA 076 122 4651 E-POS: info@otterskloof.com WEBBLAD: www.otterskloof.com
ADRENALIN SAFARIS ALLDAYS-OMGEWING Biltong- sowel as trofeejagters. Gems-bokke, njalas, koedoes, rooibokke, elan-de, kameelperde, vlakvarke, volstruise, sebras, waterbokke, blouwildebeeste, rooihartebeeste. Asook bekostigbare leeu-, buffel- en olifantpakkette beskik-baar. Ten volle toegeruste akkommoda-sie beskikbaar. Volledige slaggeriewe. Plaas het vrystelling. Minimum 2 jagters, 3 nagte. SKAKEL CHARL JOHNSEN 015 535 3585 OF 079 073 7894 E-POS: delft@mtnloaded.co.za
BILTONGJAG in Oos-Vrystaat. 1 800 ha. Pakkette beskikbaar. Erika, Sel 082 323 0527. E-pos: ee.nortje@icon.co.zaBLESBOKKE, swartwildebeeste en nog veel meer spesies om te jag. Mooi gas-tehuis om in te bly. Tussen Heilbron en Edenville. Bel Kabous, 082 850 5037.
BLOUWILDEBEES-BILTONGJAG. Augustus. 2 jagters teen R2 200 elk of 4 jagters teen R1 950 elk. Alldays. Skakel Warren, 083 432 9775.JAG. Derby, NW. Bosveld. 100 km van Wes-Rand. 1 200 ha. 13 spesies. Meer as 700 diere. Bel Alta, 079 181 6131.
JAG IN VRYSTAAT. Ventersburg-dis-trik. Elande, rooihartbeeste, waterbokke, blesbokke, rooibokke, springbokke, ens. Gerieflike akkommodasie met etes. Slag- en verwerkingsgeriewe. Skakel Jimmy Kemp, 082 555 1268. E-pos: kemptow@gmail.com.JAG. Kimberley. Elande, gemsbokke, koedoes en vele ander. Skakel 083 268 9680 of 082 573 9289.
JAGGELEENTHEID by Vrede, Vrystaat. Moresonranch.co.za. 500 swartwilde-beeste; 300 blouwildebeeste; 1 500 bles-bokke, springbokke; elande; rooihart-beeste; zebras en nog meer. Kamp het slaapplek vir 70 mense. Hanteer tot 40 jagters per keer. Besoek ons by webwerf: www.moresonranch.co.za, e-pos: info@moresonranch.co.za. Skakel Michelle, 058 913 9900/1.JAGGELEENTHEID, Kimberley. 12 spesies, slaggeriewe en koelkamer. Selfsorg of etes. Skakel Tienie, 083 747 2363. E-pos: langdam@mweb.co.za
JAGGELEENTHEID vir biltong- sowel as professionele jagters op Groot 5-plaas. Tosca/Bray-omgewing. Privaat, koöperatiewe en biltongjagters. Groot 5 sowel as gewone wild. Luukse verblyf of kampeerplek beskikbaar. Skakel die kantoor, 053 933 1000 of 082 453 5683. E-pos: sandsaf@megadial.com
JAGGELEENTHEID, Thabazimbi-omge-wing. Kom jag op plase waarop 10 jaar laas gejag is. Wild is volop en maklik om te jag. Jagkamp, slaggeriewe met koel-kamer. Skakel, alle ure, 014 778 0744; 082 226 2233 of 082 341 9934. E-pos: zweiherholdt@gmail.com of skakel 073 323 3939.
LIMPOPO, BALTIMORE. 7 spesies. Boog/geweer. Junie/Julie beskikbaar. Skakel 082 460 4432 of 082 810 8254.
NABOOMSPRUIT. Biltong- en trofeejag-te. Boogjag sowel as geweerjag. Daar is 4 goed toegeruste kampe, teen billike pryse. Vir besprekings, skakel Willem, 082 924 9429.NJALABULLE beskikbaar om te jag. Oornaggeriewe beskikbaar. Skakel 015 793 2792 of 072 252 3579.
NJALATROFEES TE JAG. 45 minute noord van Pretoria. Skakel Willie, 082 566 4928.SPRINGBOKKARKASSE word benodig vir slaghuis. Skakel Johan, 011 894 5813 of 072 064 0600.
THABAZIMBI. Aan teerpad. Geweer- en boogjag. 8 spesies. 3 luukse kampe, slaapplek vir 26 persone. Selfsorg of volsorg. Goeie slag- en koelgeriewe. Skakel Tinus, 082 893 5566 of e-pos: omulusafaris@mweb.co.za.
TYDSKRIF en inligtingsbron vir die jag-ter en wildboer: www.wildlifehunt.co.za. Vir intekeninge en advertensies, bel 012 348 5550; janlouis@wildlifehunt.co.za.
VLEISSAAG: 220 V, op staander, met maalfunksies. Snybreedte: 210 mm. Soos nuwe. R3 250. Skakel Mark, 082 881 0348.WIETS SAFARIS, Kimberley. 3 500 ha. Biltongjag. Slaggeriewe. Korporatiewe groepe welkom. Skakel 083 265 7066
WORSSTOPPERS. 2-spoedratkas en vlekvryestaaltregter. 5 lt, R3 800; 10 lt, R4 800; 15 lt, R5 400;. 10-jaar-waar-borg. Ook ander vleisverwerkingspro-dukte beskikbaar. Aankope direk vanaf vervaardiger. Skakel Gerrie 012 561 1754 of 082 219 7232. Lotterstopper.
Junie 2010
![]() |
|
|
|
|
JAGPARADYS VAN 15 000 ha PHILIPPOLIS, VRYSTAAT BILTONGJAG 2010 Springbokke, R21/kg. Blesbokke, R750. Blouwildebeeste, R2 000. Elande, R5 000. Rooihartbeeste, R2 000. Rooi-bokke, R700. Trofeewild beskikbaar. Luukse verblyf vir 12 persone. Dagfooi: R750 p.p.p.n. (3 etes ingesluit) of R350 p.p.p.n. (selfsorg). Dagfooi sluit verkoe-ling en slaggeriewe in. SKAKEL JOLANDA FERREIRA 076 122 4651 E-POS: info@otterskloof.com WEBBLAD: www.otterskloof.com
90 km NOORD van Pretoria. Rooibok, R850; volstruis, R1 800. Selfsorg. Ska-kel 082 490 0600.BESONDERE JAGGELEENTHEID.
Hierdie geleentheid is vir die ernstige en kieskeurige jagter. Alle
wildspesies beskikbaar om te jag, buffels ingesluit.
Prys op aanvraag. Doen navraag by Sel 073 323 3939; Sel 082 226 2233 of
saans by Tel. 014 778 0744. E-pos: zweiherholdt@gmail.com
BILTONGJAG, Bloemhof. 5 spesies. Verblyf vir 8 persone. Skakel Ferdi, 083 250 4815.
BILTONGJAG in Limpopo. Lephalale. 9 000 ha. Volledig toegeruste selfsorg-akkommodasie. Die eerste keer oop vir biltongjag. Skakel Heleen, 014 763 2497 of 083 227 9542.BILTONGJAG, Kimberley. Luukse ak-kommodasie. Alle wild. Korporatiewe groepe welkom. Vir meer inligting, skakel Schalk, 083 500 7597.
BILTONGJAG. Postmasburg. Gems-bokke, blesbokke, springbokke. Groepe van 6 - 8, selfsorg. Bel 083 628 7204.BLESBOKKE, swartwildebeeste en nog veel meer spesies om te jag. Mooi gas-tehuis om in te bly. Tussen Heilbron en Edenville. Bel Kabous, 082 850 5037.
BOOG- EN GEWEERJAG IN VANDERBIJLPARK-OMGEWING Selfsorg-jagterskamp met braaigeriewe en hout. Koelkamers, slaggeriewe en jagtersvoertuig. VIR MEER BESONDERHEDE SKAKEL LEON KOTZE, 016 987 7077 OF 082 800 6941
BOSHOF. Tweefontein Safari's. Verskeie spesies om te jag. Besoek: www.tweefonteinsafaris.com of skakel Willie, 083 456 0660.JAG IN KALAHARI. Vorstershoop. Self-sorgakkommodasie teen R200 p.p.p.d. Buitebraaigeriewe. Wildpryse: koedoe-bul, R4 000; gemsbok, R3 500; hart-bees, R3 200; springbok, R800; eland-koei, R5 000; elandbul, R6 000. Skakel Anton, 082 468 4815 of Wilani, 082 825 9596, alle ure.
JAG. Kimberley. Elande, gemsbokke, koedoes en vele ander. Skakel 083 268 9680 of 082 573 9289.JAGGELEENTHEID, Kimberley. 12 spesies, slaggeriewe en koelkamer. Selfsorg of etes. Skakel Tienie, 083 747 2363. E-pos: langdam@mweb.co.za
KOM JAG by die Limpoporivier naby Steenbokpan. Vir enige navrae, skakel Rico by 079 102 2215 of besoek: www.ngongoni.co.zaMOLOPO-JAGGELEENTHEID: 2 elan-de, teen R5 500; 8 blouwildebeeste, teen R2 500. Akkommodasie by vakansie-plaas ingesluit. Corlize, 082 374 8506.
THABAZIMBI. Aan teerpad. Geweer- en boogjag. 8 spesies. 3 luukse kampe, slaapplek vir 26 persone. Selfsorg of volsorg. Goeie slag- en koelgeriewe. Skakel Tinus, 082 893 5566 of e-pos: omulusafaris@mweb.co.za.TYDSKRIF en inligtingsbron vir die jag-ter en wildboer: www.wildlifehunt.co.za. Vir intekeninge en advertensies, bel 012 348 5550; janlouis@wildlifehunt.co.za.
VERWERKING van wildsvleis. Gauteng, Vrystaat. Biltong, droëwors, verpak; pas-teie, gereed vir vries. Hoe meer, hoe goedkoper, op glyskaal. Skakel 016 371 1004 of 082 321 2421.Mei 2010
AUCH MACOY. 10 km van Bloemfon-tein. 10 jagspesies plus pakette beskik-baar. Geweer- en boogjagters. Luukse selfsorgeenhede en konferensiegeriewe. Skakel Hannes Bekker, 079 870 0496.
ALLDAYS. Ingogo Safari's. Pragtige, natuurskoon Groot 5-gebied, teen die Limpoporivier. 20 wildspesies be-skikbaar. Selfsorg of met spyseniering. Beheerde waterpunte vir die boogjagter en permitte vir die vervoer van varkvleis beskikbaar. Pryse sluit vuurmaakhout en slaggeriewe in. Professionele jagdienste ook beskikbaar. Korporatiewe groepe, 4x4-en-toesiaste, hengelaars en ekotoeriste is welkom. Moenie talm nie! Om teleurstelling te voorkom, skakel Joanne nóú by 071 608 7843 of stuur e-pos aan ingogooffice@megaweb.co.za.BESONDERE JAGGELEENTHEID. Hierdie geleentheid is vir die ernstige en kieskeurige jagter. Alle wildspesies be-skikbaar om te jag, buffels ingesluit. Prys op aanvraag. Doen navraag by Sel 073 323 3939; Sel 082 226 2233 of saans by Tel. 014 778 0744. E-pos: zweiherholdt@gmail.com
BILTONG- EN TROFEEJAG. Noord-wes/Limpopo-grens. Privaat wildplaas, 80 km noord van Brits, Northam-distrik. 1½ uur se ry van Pretoria. 12 wildspe-sies. Jag slegs te voet: jaggeweer. Min-stens 4 jagters per naweek. Korter jag-uitstappies slegs middel van week. Dag-fooie: R330 p.p. Vir meer inligting, sien webblad: www.zwartdoorns.co.za of www.marulanaboskamp.co.za. Skakel Francois Swart, 082 822 3238.BILTONG- EN TROFEEJAG Beskikbaar in Mei. Behartig groot groepe 10 000 ha. SKAKEL HANS, 083 628 8999
BILTONG- EN TROFEEJAG. Pragtige privaat Waterberg-plaas, naby Ellisras. Selfsorg-akkommodasie. Slag- en koel-geriewe. Billike pryse! Bel Tito Nel, 082 562 7962. E-pos: jcnel@live.com.BILTONGJAG in Limpopo. Lephalale. 9 000 ha. Volledig toegeruste selfsorg-akkommodasie. Die eerste keer oop vir biltongjag. Skakel Heleen, 014 763 2497 of 083 227 9542.
BILTONGJAG, Kimberley. Luukse ak-kommodasie. Alle wild. Korporatiewe groepe welkom. Vir meer inligting, skakel Schalk, 083 500 7597.BILTONJAG, SPRINGFONTEIN, Suid-Vrystaat. Skakel Sias, 082 556 2148.
BLESBOKKE, swartwildebeeste en nog veel meer spesies om te jag. Mooi gas-tehuis om in te bly. Tussen Heilbron en Edenville. Bel Kabous, 082 850 5037.DRAAILAAGTE SAFARIS, Zeerust. Jagters gesoek. Skakel 083 288 6749 of e-pos: draailaagte@ananzi.co.za.
JAG, ELLISRAS. Elande, koedoes, rooi-bokke, en baie meer. Vir meer inligting, SMS Jag en faksnommer of skakel 082 896 0927.JAG. Kimberley. Elande, gemsbokke, koedoes en vele ander. Skakel 083 268 9680 of 082 573 9289.
JAGGELEENTHEID vir biltong- sowel as professionele jagters op Groot 5-plaas. Tosca/Bray-omgewing. Privaat, koöperatiewe en biltongjagters. Groot 5 sowel as gewone wild. Luukse verblyf of kampeerplek beskikbaar. Skakel die kantoor, 053 933 1000 of 082 453 5683. E-pos: sandsaf@megadial.comJAGGELEENTHEID, Gauteng. 70 km noord van Pretoria. Besoek webwerf: www.halali.co.za.
KOSTER. Jagkamp, ten volle toegerus. 1½ uur se ry van Johannesburg en Pretoria. Skakel 083 566 7006. Web-blad: www.oukraallodge.co.za.MIRABILE LODGE, Thabazimbi. Ge-weer en boog, biltong en trofee. Toe-geruste bosherberg ("lodge"), slaapplek vir 12. Skakel Henk, 082 855 7136.
TYDSKRIF en inligtingsbron vir die jag-ter en wildboer: www.wildlifehunt.co.za. Vir intekeninge en advertensies, bel 012 348 5550; janlouis@wildlifehunt.co.za.
April 2010
AUCH MACOY. 10 km van Bloemfon-tein. 10 jagspesies plus pakette beskik-baar. Geweer- en boogjagters. Luukse selfsorgeenhede en konferensiegeriewe. Skakel Hannes Bekker, 079 870 0496.
BESONDERE JAGGELEENTHEID. Hierdie geleentheid is vir die ernstige en kieskeurige jagter. Alle wildspesies be-skikbaar om te jag, buffels ingesluit. Prys op aanvraag. Doen navraag by Sel 073 323 3939; Sel 082 226 2233 of saans by Tel. 014 778 0744. E-pos: zweiherholdt@gmail.comJAG EN BOOGJAG: Vlaktewild. Aparte kampe. Noordoos-Vrystaat. Pragtige na-tuurskoon. 3-ster-akkommodasie. 60 km wes van Bethlehem. Skakel 082 805 5101 of 082 773 8712. Webtuiste: www.wheretostay.co.za/wisp-will en e-pos: langus@vodamail.co.za
ALMAR EXCLUSIVE GAME RANCH, Bloemhof. Trofee- en biltongjag. Koö-peratiewe groepe welkom. Slag- en koel-geriewe. Luukse selfsorgakkommodasie. Elande, gemsbokke, rooihartbeeste en ander spesies. Louaan, Sel 082 676 0276 of Tel. 053 433 0991 (n.u) of Retha, Sel 082 575 9859. E-pos: rethadn@lantic.net of louaanhunt@gmail.com. Webadres: www.almargr.co.za.
BALTIMORE. Bosveld-jaggeleentheid. 12 spesies. Daggeld: R280 per jagter vir selfsorgplaashuis. Skakel Francois, 083 302 6620.BEESTEKRAAL. Ernstige jagters. 12 spesies. Volop wild gewaarborg. Louis, Sel 082 551 1775.
BILTONG- EN TROFEEJAG. Pragtige privaat Waterberg-plaas, naby Ellisras, Vaalwater. Meer as 8 spesies beskik-baar. Selfsorg-akkommodasie. Slag- en koeltariewe. Billike pryse! Bel Tito Nel, 082 562 7962. E-pos: jcnel@live.com.BILTONGJAG in Oos-Vrystaat. 1 800 ha. Pakkette beskikbaar. Erika, Sel 082 323 0527. E-pos: ee.nortje@icon.co.za
BILTONGJAG. Jacobsdal. 10 spesies om te jag. Huis, slaapplek vir 6. Skakel Frans, 082 551 6256 of 053 204 0033. Webblad: www.exoticsafari.co.za.BILTONGJAG, Kimberley. Luukse ak-kommodasie. Alle wild. Korporatiewe groepe welkom. Vir meer inligting, skakel Schalk, 083 500 7597.
BILTONGJAG. Polokwane. Koedoes, rooibokke, blouwildebeeste, waterbokke, elande en nog meer. Skakel Hardus, 083 469 2837 of Ariete, 073 461 4943. Webblad: www.nonyanasafaris.co.za. E-pos: hardus@nonyana-safaris.co.za.BLESBOKKE, swartwildebeeste en nog veel meer spesies om te jag. Mooi gas-tehuis om in te bly. Tussen Heilbron en Edenville. Bel Kabous, 082 850 5037.
BOOG- EN GEWEERJAG. Vryburg-dis-trik. Vir besprekings, skakel 018 332 3768 of 074 841 4548.EKSKLUSIEWE jaggeleentheid in die Oos-Kaapse berge. 15 spesies op 5 000 ha. Bly in 'n kliphuis met pragtige natuur-skoon om jou. Kom geniet 'n onvergeet-like jagervaring. Somerset-Oos. Skakel Petri Snyman, 082 880 2270. E-pos: kroonkopboerdery@bosberg.co.za.
ELLISRAS, Waterberge. Blouwildebees, R2 750/R2 500. Koedoe, R5200/2500. Rooibok, R890/R770. Vlakvark, R450. Sebra, R5 100. Dagtarief: jagters R275; nie-jagters R195. Koelkamer, slaggerie-we. Skakel 082 873 6801.
GROOT-MARICO. Geweer- of boogjag. 4 300 ha, 14 spesies. Ons verwerk u vleis in ons goedgekeurde abattoir en slaghuis. Skakel 083 233 4120 of 073 020 1897 vir pryslys.JAG. Kimberley. Elande, gemsbokke, koedoes en vele ander. Skakel 083 268 9680 of 082 573 9289.
JAGGELEENTHEID vir biltong- sowel as professionele jagters op Groot 5-plaas. Tosca/Bray-omgewing. Privaat, koöperatiewe en biltongjagters. Groot 5 sowel as gewone wild. Luukse verblyf of kampeerplek beskikbaar. Skakel die kantoor, 053 933 1000 of 082 453 5683. E-pos: sandsaf@megadial.comJAGGELEENTHEID van 'n leeftyd. 4 verskillende plase, 18 verskillende spe-sies. Biltong- en trofeejagters. Verskil-lende akkommodasie: Boskamp, 4 cha-lets; luukse akkommodasie, 7 kamers met lugversorging, DStv, swembad. Vir meer inligting, skakel Louis Dercksen, 015 491 2945 of 083 514 1418.
JAGGELEENTHEID soos in die ou dae. Minimum luukses, koue, groot kamp-vuur, skoon sterrehemel, stilte, selfsorg. R150 p.p.p.n. Kimberley-omgewing. Bel Stephen, 083 265 4463.MAPIPI. Volledig toegeruste chalet met slaapplek vir 10. Skakel Pieter, 014 766 0300.
NITRO SAFARI'S. Jaggeleentheid. 15 km suid van Douglas. Koöperatiewe en biltongjagters welkom. 10 spesies. Luuk-se selfsorgverblyf met swembad. Skakel 082 417 7782 of 074 104 6690. E-pos: nitro@absamail.co.za.NYLSTROOM/VAALWATER: Luukse 2 x 2-mantentkamp by water. Selfsorg, 2 jagters maksimum. Slag- en koelgerie-we. Koedoes, rooibokke, blouwilde-beeste, sebras, waterbokke, rooihart-beeste. R300 per jagter per dag, R200 nie-jagter per dag. Skakel Flip, 073 212 5092, na 18:00.
STEENBOKPAN. 350 ha, slaapplek vir 14. www.kukamasafaris.com. Bel Louis, 083 458 6769.THABAZIMBI. Aan teerpad. Geweer- en boogjag. 8 spesies. 3 luukse kampe. Slaapplek vir 26 mense. Selfsorg of volsorg. Goeie slag- en koelgeriewe. Skakel Tinus, 082 893 5566 of e-pos: omulusafaris@mweb.co.za.
THABAZIMBI. Toro Safari's: geweer- en boogjag. Alle slag- en koelgeriewe. Pri-vaat, koöperatiewe en buitelandse jag-ters. Luukse selfsorgchalet, tent en lapa vir met plek vir 14 persone. Alle geriewe en benodighede. Hannes, Tel./faks 014 772 3393 of Sel 082 568 5052. E-pos: bronfarm@mweb.co.za.TYDSKRIF en inligtingsbron vir die jag-ter en wildboer: www.wildlifehunt.co.za. Vir intekeninge en advertensies, bel 012 348 5550; janlouis@wildlifehunt.co.za.
VLEISSAAG: 220 V, op staander, met maalfunksies. Snybreedte: 210 mm. Soos nuwe. R3 250. Skakel Mark, 082 881 0348.Maart 2010
AUCH MACOY. 10 km van Bloemfon-tein. 10 jagspesies plus pakette beskik-baar. Geweer- en boogjagters. Luukse selfsorgeenhede en konferensiegeriewe. Skakel Hannes Bekker, 079 870 0496.
BESONDERE JAGGELEENTHEID. Hierdie geleentheid is vir die ernstige en kieskeurige jagter. Alle wildspesies be-skikbaar om te jag, buffels ingesluit. Prys op aanvraag. Doen navraag by Sel 073 323 3939; Sel 082 226 2233 of saans by Tel. 014 778 0744. E-pos: zweiherholdt@gmail.com
BILTONG- EN TROFEEJAGTERS, die bokke wag. Groot verskeidenheid. Tel. Johan, 014 763 3012 of 084 5157 732.
JAGGELEENTHEID van 'n leeftyd. 4 verskillende plase, 18 verskillende spe-sies. Biltong- en trofeejagters. Verskil-lende akkomodasie. Boskamp: 4 cha-lets; luukse akkomodasie: 7 kamers met lugversorging, DStv, swembad. Vir meer inligting, skakel Louis Dercksen, 015 491 2945 of 083 514 1418.
Februarie 2010
BILTONG- EN TROFEEJAGTERS, die bokke wag. Groot verskeidenheid. Tel. Johan, 014 763 3012 of 084 5157 732.
JAGGELEENTHEID van 'n leeftyd. 4 verskillende plase, 18 verskillende spe-sies. Biltong- en trofeejagters. Verskil-lende akkomodasie. Boskamp: 4 cha-lets; luukse akkomodasie: 7 kamers met lugversorging, DStv, swembad. Vir meer inligting, skakel Louis Dercksen, 015 491 2945 of 083 514 1418.TYDSKRIF en inligtingsbron vir die jag-ter en wildboer: www.wildlifehunt.co.za. Vir intekeninge en advertensies, bel 012 348 5550; janlouis@wildlifehunt.co.za.
WAPENWET/INSOLVENSIE * WAPENWETGEWING * FINANSIËLE ADVIES TEL. 012 567 0924 FAKS 012 543 3015 SEL 082 772 9290 E-pos: george@wapenwet.co.za
Januarie 2010
OP SOEK NA oorsese jagters? Al wat ek nodig het is jou billike tariewe, gesonde wild en ongerepte plaas. Verskaf asb. meer inligting oor jou plaas/geriewe by www.timeoutafrica.co.za of per e-pos: baobabtree@mweb.co.za.
![]() |
TYDSKRIF en inligtingsbron vir die jag-ter en wildboer: www.wildlifehunt.co.za. Vir intekeninge en advertensies, bel 012 348 5550; janlouis@wildlifehunt.co.za. |

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
405 Wildvangs, -pyl Telling en Vervoer Dienste 453 Taksidermiese en Looi Dienste
|