Februarie 2011

Mak gemsbok koei, en eland bul en koei gesoek.  Fanie  076 699 1166

BOTTELMAK koper, wit, swart en ge­wone springbokkies te koop. Skakel 082 355 9022 of 049 843 1519.

BOTTELMAK NJALABUL EN -KOEI en 2 rooibokramme. Skakel 083 275 5390.
Desember 2010

BOTTELMAK Kalahari-springbokke. Skakel Koos by 078 632 6168.


November 2010

TWEE HANS GROOTGEMAAKTE springbokooitjies. R2 500 stuk of R4 000 vir albei. Skakel 082 446 7171.


Oktober 2010

MAK KOEDOEBUL, 4 j., R5 500. Mak vlakvarkbeer en -sog, R1 500 stuk. Ska-kel 082 565 0819 of 072 235 5083.

Mak volwasse bul en koei beskikbaar in Thabazimbi-distrik.   SKAKEL ANDRIES ELS, 082 773 8737


September 2010

Gesoek: Mak grys duiker ooi, blou duiker ooi. Kontak Botha 072 354 3696

MAK VLAKVARKIES: 2 soggies en 1 beertjie. Nie verwant nie. R2 000 stuk. Skakel 042 247 2296 of 082 552 2309.


Julie 2010

GESOEK  Mak wit,  swart en koper springbokke; wit  blesbokke en swart rooibokke.    SKAKEL ROHAN, 082 444 2756   KRUGERSDORP

HANSGROOTGEMAAKTE BLOU-WILDEBEESBUL, 2½ jaar oud. Wei saam met skape om veediefstal te keer. Baie kwaai. R6 000. Skakel Le Grange, 082 772 8846. Koffiefontein.

HARTWATER-NJALAS. Trofeebulle, jong bulle, teeldiere en bottelmak diere. Dadelik beskikbaar. Bel Neels, 083 232 1035 of e-pos: deventers@lantic.net.

MAK RENOSTERS. Versie, 7 jaar, en bulletjie, 6 jaar. Thabazimbi. Skakel 083 602 5686.

OP SOEK NA 'n baba-steenbokrammetjie. Hoe kleiner, hoe beter. Sal met die bottel grootmaak. Skakel 082 563 7556.

SPIERWIT WIT SPRINGBOKKE be-skikbaar uit die Oos-Kaap. Passief gevang. Mak, eet lusern. Skakel Dono-van, 082 467 3774 of 049 837 0017.

Junie 2010

BOTTELMAK springboklammers: wit, R4 000 elk; koper, R6 000 elk; Kalahari, R1 800 elk. Skakel Elize, 073 576 0906.


Mei 2010

HARTWATER-NJALAS. Trofeebulle, jong bulle, teeldiere en bottelmak diere. Dadelik beskikbaar. Bel Neels, 083 232 1035 of e-pos: deventers@lantic.net.


April 2010

Blouwildebees en rooihartebees versies. drink nog bottel.R7000 ve albei.  Naby Brits .   Andre    082 938 4404.


Maart 2010

2 BOTTELMAK springbokrammetjies. Bloemfontein. Skakel Bollie Serfontein, 083 271 1295.

ALLE HANDGROOTGEMAAKTE wilde diere gesoek. Skakel 083 631 5189.
 


Januarie 2010

ALLE HANDGROOTGEMAAKTE wilde diere gesoek. Skakel 083 631 5189

BOTTELMAK SPRINGBOKKIES. Bel Bollie, 083 271 1295. Bloemfontein.


November 2009

TWEE BOTTELMAK springbokramme-tjies te koop. R1 700 elk. Skakel 084 515 4042. Hopetown.

Oktober 2009

Mak Swartwildebeesbulletjies, handgrootgemaak, 2 jaar oud.  R3000 stuk.  Skakel Riaan 082 569 1795.  Vereeniging-Omgewing.

Opsoek na veilige tuiste vir bottelmak springbokrammetjie.  4 maande oud.  R3000.  Veirfontein.  skakel Louise, 079 506 7877.

Mak volstruise.  8 maande oud. R1000. Skakel Braam, 082 567 6395.  Klerksdorp.

Gesoek:  Enige mak grootgemaakte wilde diere soos meerkatte, rooikatte ens. vir hervestiging. Bel Susan 082 550 6704.  Lydenburg

 

 

 

 

 

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Wild en Jag 403 Mak Wild

Tuis

400 Wild te Koop

401 Trofee Diere te Koop

402 Wild Gesoek

403 Mak Wild

404 Omheinings Dienste

405 Wildvangs, -pyl Telling en Vervoer Dienste

559 Wild Veilings en Feeste

450 Biltong Jag Pakette

451 Trofee Jag Pakette

452 Boogjag Pakette

453 Taksidermiese en Looi Dienste