Mak gemsbok koei, en eland bul en koei gesoek. Fanie 076 699 1166
SEL 082 774 0327, dr. C.H. Derksen. Renosters benodig. Skakel of stuur e-pos na: chderksen@vodamail.co.za.Desember 2010
GESOEK: Swart, wit en koper spring-bokke; Hoëveld-rooiribbokke, mak of wild. Skakel Rohan, 082 444 2756 of 072 892 6347, na 13:00 Krugersdorp-omgewing.
SOEK ROOIKATBABATJIE om self groot te maak. Skakel Adel, 083 637 0338 of 057 451 2913.November 2010
GESOEK: 3 olifante, by voorkeur mak. Sal self laai. Nie vir jag doeleindes (staptogte). gavinva@hyperlink.co.za.
STEENBOKOOITJIE gesoek. Bel L.M. Bredell, 012 346 7500 of 083 601 8355.
Oktober 2010
Soek Dassies, en enige bottelmak wild om te koop. Celeste 0734250435
Augustus 2010
GESOEK: 6 tot 8 olifantbulle, tande bo 13,6 kg (30 lbs), afgelewer in die Vry-burg-distrik, Noordwes. Moet permitte hê. Bel 082 453 5683 of 053 933 1000 of stuur e-pos na: sandsaf@megadial.com
SWARTVOETKATTE Dringend op soek na swartvoetkatte (Felis Nigripes/"black-footed cats") vir die Hoedspruit Endangered Species Centre. SKAKEL YVETTE, 012 460 5605
Junie 2010
EK SOEK skaars wild, met kleurvarian-te, om te koop, bv. wit koedoes, swart koedoes, wit elande, wit bosbokke, wit rooibokke. Indien u kan help, skakel asb. 082 880 2270 of 042 243 0681, saans na 19:00. Somerset-Oos.
IS U OP SOEK na enige soort wildspesie. Skakel Koos by 078 632 6168.
TE KOOP GEVRA: 1 wit kameelbul en 2 wasbere. Skakel 082 550 0457.
TWEE KLIPSPRINGEROOTJIES beno-dig. Alldays. Skakel 079 514 3519 (Pie-tersburg) met besonderhede.
Ek is in Phalaborwa omgewing en is opsoek na die volgende wild vir van my kliente. Ek is opsoek na 4 renoster verse tussen die ouderdom van 18-24 maande wat Gravelotte toe moet gaan. Ek is opsoek na 6 renoster verse wat Brits toe moet gaan. Ek soek 'n teelbul van tussen 7 to 9 jaar vir 'n klient en as julle dalk familie pakkette het sal dit ook waardeer word. Dan is ek opsoek na Livingstone Elande 4 Koeie en 2 Teelbulle 2 Goue Wildebees Koeie 2 Split Goue Wildebees Koeie 10 Red Deer Koeie en 2 Teelbulle Wit en Swart Impalas Wit en Swart Koedoes Wit Gemsbokke Goue Gemsbokke Wit Elande Al hierdie diere moet Oos Kaap toe gaan. Ek is opsoek na 6 Olifant bulle nie kleiner as 35 ponders wat Vaalwater toe moet gaan 50 Rooibokramme wat Vaalwater toe moet gaan 10 Blouwildebeesbulle wat Musina toe moet gaan 30 Namibiese gemsbokke wat Musina toe moet gaan.
Ek het ook 'n klient wat van 'n teeltrop van 38 olifante het wat hy moet verkoop nadat hy 'n impak studie op sy plaas gedoen het. Die olifante verkoop vir R45 000 stuk.
Indien julle kan help so dit gaaf wees of verwys asseblief my e-pos dalk na iemand wat julle van bewus is Baie dankie Groete. Drieks Gaya Safaris CC 2010/015367/23 Email: gayasafaris@vodamail.co.za Cell: 083 301 2981 Fax: 0865159389
Mei 2010
BUFFEL EN SWARTWITPENSBULLE. Soek dringend na uitsonderlike bulle, 1 143 mm (45") en meer. Toppryse be-taal. Bel asb. vir Lee Cannata, 083 461 2455 of Miguel Ferreira, 082 444 7095.
GESOEK Beleggers gesoek vir die teel en grootmaak van skaars en duur wild. U gee die wild en ons doen die res vir 'n deel van die aanteel. Uiters betroubaar. Geleë tussen Kimberley en Upington in 'n baie geskikte streek. Kom kyk en besluit self, u sal nie 'n fout maak nie! SKAKEL WIKUS, 083 964 9040
OP SOEK NA mak elande en koedoes. By voorkeur jong diere. Skakel 082 335 5007 of 013 245 7017. Middelburg, Mpu-malanga.
TWEE KLIPSPRINGEROOTJIES beno-dig. Alldays. Skakel 079 514 3519 (Pie-tersburg) met besonderhede.
TAKBOKKE ("FALLOW DEER") Gesoek vir jag of lewendig: Gauteng, Vrystaat, Mpumalanga, Noordwes, Noord-Kaap. Bereid om baie goeie pryse te betaal vir groot ramme. SKAKEL ABRIE, 079 576 3249
April 2010
BUFFEL EN SWARTWITPENSBULLE. Soek dringend na uitsonderlike bulle, 1 143 mm (45") en meer. Toppryse be-taal. Bel asb. vir Lee Cannata, 083 461 2455 of Miguel Ferreira, 082 444 7095.
Maart 2010
SUDAMI WILDLIFE SERVICES. Dring-end op soek na swartwitpense en bas-tergemsbokke om te koop. Het witre-nosters beskikbaar. Bel Mickey, 076 834 1202 of Rudi, 079 525 5389. Nylstroom.
Februarie 2010
Ek soek alle inligting oor Blesbokke en Gaanse. Ons wil graag Blesbokke en Gaanse koop. Ons bly op Buffelsfontein, Noord-Wes. Sal dit opreg waardeer as iemand my kan help. Baie dankie. Ronell Pauley. 083 293 2661
BUNDOX WILDVANGDIENSTE is dringend op soek na seekoeie en kameel-perde om te vang. Vir kwotasies vir die koop en verkoop van ander spesies kan u Ida nader by Sel 083 240 1267 of e-pos: bundox@mweb.co.za. Kantore in Naboomspruit en Hoedspruit.
GESOEK: rooibokke, springbokke en 2 jong rooihartbeeste vir kleinhoewe. Pot-chefstroom. Bel Johan, 083 263 4924.
SOEK DASSIES om te koop. Skakel 071 500 4513.
Januarie 2010
OP SOEK NA oorsese jagters? Al wat ek nodig het is jou billike tariewe, gesonde wild en ongerepte plaas. Verskaf asb. meer inligting oor jou plaas/geriewe by www.timeoutafrica.co.za of per e-pos: baobabtree@mweb.co.za.
BUFFELBULLE gesoek. Lewend. Enige ouderdom. Siektevry. Enige aantal. Skakel 082 494 4587.
www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
405 Wildvangs, -pyl Telling en Vervoer Dienste 453 Taksidermiese en Looi Dienste
|