
www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
| Veilings, Skoue en Feeste | |||||||||||
|
|
|
||||||||||
SMS die spesifieke kode na 33679 en die spesifieke veiling se pryse word outomaties na die inbeller se selfoon versend. Elke SMS boodskap kos 'n inbeller R1.50. Veiling pryse word vars bygewerk, Woensdae om 12:00. ('n Diens van landbou.com)
Die Kodewoorde:
bloem vir Bloemfontein-veilings.
hum vir Humansdorp-veilings.
kroon vir Kroonstad-veilings.
frank vir Frankfort-veilings.
Gouda vir Gouda-veilings.
Alle pryse is 24 uur per dag beskikbaar. Ons aanvaar geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van pryse nie, of vir aannames wat uit die gepubliseerde pryse gemaak word nie.
![]()