www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Veilings, Skoue en Feeste
Tuis  Bees Perd  Bok Skaap  Vark  Hoender  Voëls  Honde   Kat Wild Algemene.Skou

Tuis

Grootvee

Kleinvee

Pluimvee

Voëls

Troeteldiere

Wild en Jag

Allerlei

Veilings, Skoue en Feeste

Veeartse

Aanbevelings Navrae

Advertensie Opsies

Plaas 'n Advertense

 

7 Augustus 2010    KOPPIES. Pride in Africa van Pieter en Ronel Booyens bied 'n uitstekende wildveiling van trofee-, manlike en -teel-groepe bomawild van gehalte aan op Saterdag, 7 Augustus 2010, om 11:00, op Houtkop, Koppies. Vrystaat-wild gewaarborg! Wildbesigtiging op dag van veiling, vanaf 09:00. Daar kom 300 stuks bomawild onder die hamer. Daar is ook onder andere tsessebes, swartwitpense, waterbokke en wildehonde! Vir meer inligting sien die halfbladadvertensie in die uitgawes van 30 Julie en 6 Augustus of besoek ons webblad by www.bkb.co.za. Navrae: Casper Hanekom, Sel 082 783 2546; Piet Wessels, Sel 082 857 7827; afslaer: Stefan Greyling, Sel 083 379 7297 of Ronel Booyens, Sel 082 339 6187.

13 Augustus 2010    BOSVELD    TEL. 015 491 3141    WILDVEILING    221 BESONDERSE DIERE BY  VEILING VAN SOUTPANSBERG- SKAARSWILDSTUDIEGROEP    DATUM: Vr., 13 Aug. 2010, om 11:00.    PLEK: Ross Thom-saal, Alldays.    GPS: S-22°40.221/O-029°06.353.    AANBOD, IN WILDHOKKE: 93 swartwit-pense (60 bulle, 33 vroulikes); 40 njalas (14 bulle, 26 vroulikes).   PER KATALOGUS: 11 witrenosters (6 bulle, 4 vroulikes); 2 swartrenosters (1 bul, 1 koei); 47 buffels (19 bulle, 28 vrouli-kes); 20 Livingstone-elande (6 bulle, 14 koeie); 8 bastergemsbokke (5 bulle, 3 vroulikes).    SKAKEL WILLIE ROUX    083 627 8585      JOHAN KRUGER     083 250 4924/5    NICO WHELAN    082 893 8904    OF RIEMPIES VICTOR    083 627 0839    www.vleissentraalbosveld.co.za

14 Augustus 2010    BOSVELD, 015 491 3141    SABRE TRUST, HANDELENDE AS    BUFFELSPOORT WILDLIFE   TRADERS         WILDVEILING   DATUM: Sa., 14 Aug., 2010, om 11:00.    PLEK: Op die plaas, Barnardsvlei, Buf-felspoort (Rustenburg-omgewing).   GPS: S-25°48.234/O-027°29.001.   AANBOD: 30 blesbokke; 10 blouwilde-beeste; 12 koedoes; 18 njalas; 30 rooi-bokke; 12 rooihartbeeste; 10 sebras; 20 springbokke.    NAVRAE: SKAKEL    NIEL SWART, 082 554 3070    PEET KRUGER, 082 809 3836    RIEMPIES VICTOR, 083 627 0839    www.vleissentraalbosveld.co.za

20 Augustus 2010    BOSVELD, TEL. 015 491 3141    EERSTE TROPHY BREEDERS- WILDVEILING    DATUM: Vrydag, 20 Augustus 2010, om 11:00.    PLEK: Mpatamacha-veilingskrale, Melk-rivier.    GPS: S-24°05.419/O-028°17.592.    AANBOD: 32 bastergemsbokke; 10 basterhartbeeste; 30 buffels; 15 goue wildebeeste; 12 hartwater-springbokke; 1 koedoebul met 1 575 mm-horings (62"); 21 Livingstone-elande; 4 see-koeie; 13 swart rooibokke; 36 swartwit-pense; 27 Zambiese swartwitpense; 2 witrenosters.    SKAKEL WILLIE ROUX    083 627 8585 OF 015 516 4424 (N.U.)    RIEMPIES VICTOR, 083 627 0839     OCKIE GOOSEN, 082 808 2479    www.vleissentraalbosveld.co.za

28 Augustus 2010    Waterberg Game Dealers OLJACO, Wildveiling, Vaalwater.  Kantoor: 014 755 3626.  Sel: 082 388 2740/1/2/3/4


25 September 2010    Waterberg Game Dealers OLJACO, Wildveiling, Vaalwater.  Kantoor: 014 755 3626.  Sel: 082 388 2740/1/2/3/4

 

 

 


 

 

559 WILD Veilings, Skoue en Feeste