
www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|
KOSH Voëlklub bied weer hulle jaarlikse veiling aan
die 23ste en 24ste April 2010 te Klerksdorp Stadsaal.
Vir inskrywings en stallejies kontak Stokkies by 0827044378 of
stokkies.stokbroekx@gmail.com
Stokkies 0827044378
Engela 0834000939
VEILING 2010 Die
13de Prestige Veiling van Kwaliteit Ringnekke van lede van die Ringnek
Telersvereniging vind plaas op
15 Mei 2010 om 10h00.
MAYFAIR VILLAGE—KLERKSDORP
(Pad tusen Klerksdorp en Orkney)
NB: Let daarop dat die veilingslokaal vir 2010 van
Potchefstroom Stadsaal na Mayfair Village verander het.
GPS Koordinate: S 26 55 11 / E 26 39 59
Navrae: Hans Meyer 018-4732850 (na ure)
Japie Lamprecht 082 476 6084