
www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|
![]() |
5 Februarie 2011 GESAMENTLIKE PRODUKSIEVEILING KAREEHOEK- EN SOETDORINGS- BOERBOKSTOETERYE DATUM: 5 Februarie. TYD: 11:00. PLEK: Afridome, Parys. AANBOD: 40 ramme en 110 ooie. NAVRAE: SKAKEL ALBERT VAN ZYL, 076 489 4949 KOEKIE BOTHA, 082 808 1660 WILLIE MEYER, 082 990 3354 |
![]() |
5 Februarie 2011 NASIONALE MELKBOKVEILING, Bloemfontein-skouterrein, op Saterdag, 5 Februarie 2011, om 10:00. Aanbod: 60 ooie en 15 ramme van al die rasse. Veiling word gehou onder beskerming van die Melkboktelersgenotskap. Kom ondersteun asb. ons nasionale skou op 3 en 4 Februarie by dieselfde terrein. Navrae: Skakel Pieter Groenewald, 082 322 6945 of ECO Afslaers, Leon Goo-sen, 082 555 5530 of Gert Coetsee, 082 414 5177. www.ecoauctions.co.za. |
![]() |
23 Februarie 2011 ALLEMANSKRAAL 9DE PRODUKSIEVEILING BUKS EN KOOS DE WET DATUM: 23 Februarie, om 11:00. PLEK: Allemanskraal, Graaff-Reinet. AANBOD: 70 ramme (3 top-stoetram-me); 30 stoetooie; 40 ou stoetooie (geïn-semineer met top-ramme). NAVRAE: SKAKEL BUKS DE WET 049 847 0018 OF 082 775 7937 KOOS DE WET 049 847 0020 OF 082 400 4935 CHRIS TROSKIE, 082 555 1199 |