
www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|
![]() |
2 Februarie 2011 VEILING VAN 250 swaar dragtige Holstein-Friesverse op Woensdag, 2 Februarie 2011, om 11:00, op Brandfort. Die verse is goed uitgegroei en op die punt om te kalf van Nokia. Navrae: skakel Andreas Gutter, 082 940 2965; Brandon Leer (afslaer) 082 570 5663; Gerrie du Preez, 082 302 7883 of Eco Afslaers: Leon Goosen, 082 555 5530 of Gert Coetsee, 082 414 5177. Webwerf: www.ecoauctions.co.za. Vir padbeskry-wing, besoek: www.vaalbanks.co.za. |
![]() |
8 Februarie 2011. PRODUKSIEVEILING op Middelburg, Mpumalanga, 8 Februarie 2011. Aan-bod: 40 bulle, poenabulle; 100 dragtige koeie; 30 dragtige verse; 30 nie-dragtige verse. Skakel Rocco van Rooyen, 082 799 2776. |
![]() ![]() |
9 Februarie 2011 PRODUKSIEVEILING VAN PROVELD BONSMARA DATUM: 9 Februarie 2011, om 11:00. PLEK: Vryburg-skouterrein. AANBOD: 40 veldgetoetste stoetbulle; 50 vroulike stoetdiere en 500 top- kom-mersiële vroulike diere. Vroulike diere word vooraf visueel gekeur deur die te-lers, asook TB- en BM-vry gesertifiseer. Bulle is vir vrugbaarheid getoets en is trigomoniase- en vibriose-vry, asook negatief getoets as BVD-draers. Onder die beskerming van die Bonsmarabees-telersgenootskap. SKAKEL IAN BROWN, 082 789 3635 OWEN TAUTE, 083 881 4610 THEUNS VISSER, 082 338 1356 WEN OP DIE VELD! |
![]() |
10 Februarie 2011 BOS BLANCO BEEFMASTER-VROULI-KEDIER-VEILING. "The Cattlesmen's Choice Sale". Donderdag, 10 Februarie 2011, om 11:00, op Kalkfontein, namens B.W. Staal (Edms.) Bpk., Kroonstad. 40 dragtige, geregistreerde Beefmaster-koeie; 60 dragtige, geregistreerde Beef-masterverse; 20 geregistreerde Beef-masterbulle; 100 dragtige, kommersiële Beefmasterkoeie. Navrae: skakel Dennis Staal, 082 828 1082; Burnie Staal, 082 463 0358; Danie Rohlandt, 082 828 6892 of die kantoor, 056 212 6567. |
![]() |
17 Februarie 2011 NAMENS MYBURGH EIENDOMS-TRUST bied CMW Elite hierdie produk-sieveiling aan op Donderdag, 17 Febru-arie 2011, om 11:00, op Bankies, Eden-ville. Aanbod: ± 1 000 suiwer, dragtige Bonsmaraverse. Navrae: skakel Dudley Myburgh (eienaar), 082 808 8382 of Wil-lem Hagen (CMW Elite), 083 259 0823. |
15 Maart 2011 BOVELDERAANTEELVEILING 'n Uitsonderlike aanbod van hoë gehalte, met trots aangebied deur die Bovelder Bees Studiegroep. DATUM: Dinsdag, 15 Maart 2011, om 11:00. PLEK: Vrede-veilingskrale. AANBOD: 700 top- vroulike diere, naamlik 300 oop verse, 220 dragtige verse en 180 koeie, 3-in-1. NAVRAE: SKAKEL DR. AT VILJOEN 082 440 7823 OF 058 622 3293, N.U.
![]() |
30 Maart 2011
CR VISSER BOERDERY DATUM: 30 Maart 2011, om 11:00. PLEK: Die
plaas Bospan, Delareyville. AANBOD: 35 geregistreerde bulle, 60
vroulike stoetdiere en 300 kommersiële vroulike diere in alle
produksiestadia. NAVRAE: SKAKEL LOUW SNYMAN, 082 808 5343 WILLIE
SNYMAN, 082 375 2524 MALCOLM KOCK, 082 333 0911 HENNIE KOCK, 082
333 0912![]() |
![]() |
9 April 2011 ARCADIA BONSMARA ARTHUR DE VILLIERS EN SEUN 19DE PRODUKSIEVEILING INLIGTINGSDAG: Sa., 9/4/2011. VEILINGSDATUM: Wo., 20/4/2011, op Arcadia, Vrede. AANBOD: 7 beproefde bulle, 63 - 2½ tot 3 j. oud bulle; 50 SP vroulike diere, 150 kommersiële vroulike diere. NOTA: Bulle is goed bespierd en van hoogstaande gehalte. Gratis vervoer. SKAKEL ARTHUR DE VILLIERS 058 913 2049 OF 082 564 8912 |