www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Voëls 263 Spesiale Dienste Allerlei

Tuis

250 Budgies & Cockatiels

251 Cockatoos

252 Conures

253 Doves, Finches & Softbills

254 Indian Ringnecks

255 Lorikeets

256 Lovebirds

257 Macaws

258 Miscellaneous

259 Parakeets

260 Parrots

261 Waterfowl

262 Gamebirds

503 Emoes

505 Volstruise

263 Spesiale Dienste

 

November 2010

Voels: Gesoek  – eierdoppe – skoongemaak & heel. Hoofsaaklik Volstuis, kwartel (slegs wit), emu, gans & eend. Ook enige ander wit eierdoppe in enige grootte. Polokwane,Limpopo Erika 0835667777 erika@qspro.co.za


November 2009

AFRICAN GREY-DVD. Leer alles wat jy wil weet oor die aanhou en teel van African Greys. Hierdie internasionaal bekroonde DVD van 92 minute sal byval vind by troeteldiereienaars sowel as telers. Daarin kan ook gesien word hoe die wêreld se eerste heel rooi African Grey-mutasie geteel is. R285, posgeld en BTW ingesluit. Skakel mnr. Eelco Meyjes 082 457 4936, besoek ons webblad: www.birdkeeper.co.za of e-pos: editor@avitalk.co.za.

GESWEISTE. P.N.E.-maasdraad vir voëlhokke, direk van fabriek. Pryslys by Pretoria North Engineers, Posbus 16315, Pretoria-Noord. (012) 546-5356.

Maxishare  Ons is verskaffers van maasdraad vir voëlhokke, vlekvryestaalbakkies, swaai-voerders, voëlhokdeure, binddraad, gegalvaniseerde platyster, vlek-vryestaalmaasdraad, insekskerms en sifdraad. Aflewering kan gereël word. Afslag vir groot hoeveelhede. Pryse vir handelaars beskikbaar. Geen tjeks of bankkaarte nie. Tel. 087 351 4871/2; 084 902 3042 of 083 260 0376; Faks 011 913 4242. info@maxishare.co.za. Webwerf: www.maxishare.co.za.

WIT, SWART, SWARTNEK- EN COSCOROBA-SWANE te koop. Skakel 082 571 6184. Boksburg.

Junie 2009  -  GESOEK:  Enige voëls vir uitvoer, Budgies, Koketiele, Vinke, Suns, Jendayas, Ringnekke, Grasparkiete, Lovebirds, Galahs, Macaws, Greys, Amasons, Plumheads, Moustaches, Derbyans, Patogonians, Alexanrines, Rock peblars, Barrabands, Lorikiete, ens.  Beskikbaar:  Handrearing en Papagaaimengsel teen R40 per kg.  Kontak Johann 082 565 1961 of 054 331 1008