
JACK RUSSELL-HONDJIES, ouers ge-registreer. R900 elk. Skakel Rita, 082 537 3622. Pretoria.
JACK RUSSELLS. Geregistreer. Kort, fris hondjies. Kort, gladde hare. Rooi-bruin-en-wit. Puik gehalte. Ontwurm. R900. Skakel Sarina, 082 557 3371 of 056 777 2322. Koppies.
JACK RUSSELLS. Geregistreer. 2 tefies, R1 500 elk. Ingevoerde bloedlyn. Skakel Helen, 082 770 6507. Pretoria.
JACK RUSSELLS. Teelhonde: 5 tewe, R200; 4 tewe en 1 reun, R400. Gere-gistreer. Skakel 012 734 4211.
OOSTLAND JACK RUSSELLS. Hoë teelgehalte vir kieskeurige kopers. Kort en gespierd, met gladde hare. R750. Versendings per vliegtuig vanaf Bloem-fontein. Bel Oosthuizen, 082 778 8000.
PRAGTIGE JACK RUSSELLS, kort be-ne. Geregistreer, ingeënt, ontwurm. Ge-reed 12 Mrt. R980. Skakel 056 343 1370 of 084 597 2746.
Februarie 2010
JACK RUSSELL-HONDJIES, ouers ge-registreer. R900 elk. Skakel Rita, 082 537 3622. Pretoria.
JACK RUSSELLS. Geregistreer. 8 we-ke oud. Kort bene en hare. Baie mooi. R950. Skakel 012 734 4211.JACK RUSSELLS. Geregistreer; uit in-gevoerde bloedlyn. Gebore 29/11/2009. Ingespuit en ontwurm. Prys R1 500. Skakel 083 709 0722 of 051 404 3400.
JACK RUSSELLS. Kort bene, gladde hare. www.zulukennels.co.za Skakel 084 703 5529; 084 580 2506 of 014 766 0099. yolanda@zulukennels.co.zaJACK RUSSELLS. Kan geregistreer word. 2 tefies, R600 elk. Skakel Helen 012 376 2975 of 082 770 6507.
JACK RUSSELLS. Opreg. Kort bene. Kan registreer. Ingeënt en ontwurm. R700 en R1 000. Skakel Anita, 082 577 1131. Heilbron, VS.MONT LORRAINE-JACK RUSSELLS. Geregistreer, kort bene, gladde hare, wit en bruin. Skakel Jolette, 084 400 1484. Pretoria.
OPREGTE JACK RUSSELLS. Geregi-streer. Wit-en-bruin. Ingevoerde en plaaslike bloedlyne. 4 reuntjies. Beskik-baar 17 Februarie. R2 500 elk. Skakel Elbie, 073 248 1509 of 012 345 4150. Pretoria. E-pos: elbie15@telkomsa.netJanuarie 2010
COETZER JACK RUSSELS teel reeds 10 jaar kwaliteit- SA Jack Russell-hondjies. Geregistreer, ingeënt,ontwurm, Sterk, gespierd, kort bene, gladde hare. Bruin-en-wit. R800 elk. Aflewering kan gereël word. Bel 083 351 1446. Witbank.
ENGELHEIM JACK RUSSELLS: kort bene, gladde hare, rooibruin en wit. Uitstekende gehalte. R650. Skakel 084 949 0099.JACK RUSSELL-HONDJIES. Gebore 29 Oktober 2009. Ingeënt en ontwurm. R600 elk. Skakel 072 658 6832 of 056 343 1272. Viljoenskroon.
JACK RUSSELL-HONDJIES, ouers ge-registreer. R900 elk. Skakel Rita, 082 537 3622. Pretoria.JACK RUSSELLS, 6 weke. Geregis-treer. Kort bene. Swart en wit. R700. Nie onderhandelbaar. Skakel 074 532 6484. Christiana.
JACK RUSSELLS. Gereed 15 Des. In-geënt en ontwurm. Tefies, R650; reun-tjies, R500. Bel Bertus, 083 320 2759. Bethlehem.JACK RUSSELLS. Geregistreer. Lang bene. 1 reuntjie, R900; 3 tefies, R1 200 elk. Skakel Helen, 082 770 6507.
JACK RUSSELLS. Geregistreer. Kort, fris hondjies. Kort, gladde hare. Rooi-bruin-en-wit. Puik gehalte. Ontwurm. R900. Skakel Sarina, 082 557 3371 of 056 777 2322. Koppies.JACK RUSSELLS, kort bene, bruin en wit. Ingeënt en ontwurm. R750. Bel Rudi Radley, 083 445 2007. Senekal-distrik.
|
Louw Jack Russels |
Louw Jack Russels Pragtige Kortbeen, Steekhaar hondjies. Uitstekende Kinder, Wag en Plaashonde. R500 elk. Nie geregistreer. Elana Louw: 072 177 9049 elana@boesmanland.co.za |
![]()
|
Tuis
|