2 OPREGTE SIBERIESE HUSKIES. Reun, 18 maande oud, grys-en-wit, met blou oë. Tefie, 11 maande oud, grys/ bruin-en-wit. Besondere honde. Ingeënt en ontwurm. Prys R2 000 elk. Noord-Kaap. Skakel 082 477 3473.
9 OPREGTE SIBERIESE HUSKIES, 5 tefies, 4 reuntjies. Swart, bruin, grys en ligbruin met wit. Almal blou oë. Geteel uit top-bloedlyn, met besondere bouvorm. Ingeënt en ontwurm. Prys: R2 000 elk. Noord-Kaap. Skakel 082 477 3474.AUSTRALIESE BEESHONDJIES te koop. Alles-in-een-ras. Vriend, werk- en waghond. Skakel 082 323 9090
BEAGLES. Driekleurig. Kusa-geregi-streer. Reuntjies, R3 800. Beskikbaar 5 Feb. Skakel Rhelda, 079 517 4889. Villiers, Vrystaat.BLOEDHONDE. Kusa-geregistreer, uit ingevoerde bloedlyn. Ingeënt en ontwurm. R5 000. Onmiddellik beskikbaar. Skakel of SMS Jacques by 00268 7623 2001 of 073 649 9783. Aflewering in Pretoria.
DOBERMANN PINCHERS. Groot ras. Geregistreerde ouers. 8 weke op 15/12/10. Ontwurm, ingeënt. R1 800. Bel 073 665 4956 of 015 793 9035. Nelspruit-omgewing.DRIEKLEURIGE BASSET-HONDJIES te koop. 4 tefies, 1 reuntjie. Verkoopprys: R3 500, nie geregistreer nie. Kan Kusa-registreer en mikroskyfie inplant; verkoopprys R4 500. Skakel Anelia van Willstra-Telers in Lichtenburg by 018 632 6565 of 082 860 4845.
MINIATUUR-PINCHER-TELERY. Op-regte en Kusa-geregistreerde teelhonde van albei geslagte. Prys: R8 700 vir 8 honde, BTW inkl. Stuur e-pos aan: betsiehavemann@gmail.com vir lys van honde of skakel 078 116 0463.MINIATUUR-SCHNAUZER-HONDJIES beskikbaar. Skakel Ria, 082 770 7593 of e-pos: riamaree@lantic.net.
MOPSHONDJIES ("PUGS"). Ingeënt, ontwurm. R1 500. Skakel Hantie, 082 392 3889 of 072 940 9171.PEKINESE. Reuntjies, 6 weke. Opreg. R1 200 stuk. Skakel 083 406 9531. Bultfontein, Vrystaat.
Januarie 2011
Jakkalshondjies 8 Hondjies (4 Teefies en 4 Reuntjies) onmiddelik beskikbaar. 7 weke oud van goeie bloedlyn. Albei ouers uitstekende werkshonde. R1200.00 ingeent en ontwurn. Kontak Marcel – 072 749 2045 / 076 321 9902
AUSTRALIESE BEESHONDE, ses weke oud. Ingeënt en ontwurm. R1 500. Skakel Elbie, 082 647 0130.
BEAGLES. Kusa-geregistreer. Driekleu-rig. Ingeënt en ontwurm, mikroskyfie. 2 tefies, 4 reuntjies. Beskikbaar eerste week in Jan. 2011. Sel 083 538 8085.BOUVIER-HONDJIES. 1 reuntjie, 2 tefies. Ingeënt en ontwurm. Groot tipe. 8 weke oud. R2 500. Skakel Annette, 082 466 6174. Klipplaat.
GELUK HONDE. Cocker Spaniëls; Pin-schers, klein; Yorkshire-terriërs, minia-tuur en dwergtipe; miniatuur-worshonde; Pekingese. Ingeënt. Uitstekende lyne. Bel 082 483 1496 of 072 296 9932. ReitzGOED GETEELDE jakkals-, bosvark- en rooikatjaghonde te koop. Ouderdomme wissel van 4 maande tot 3 jaar. Skakel Gerrit, 082 321 7330.
JACK RUSSELLS. Puik geregistreerde kortbeentipe hondjies. Skakel 014 766 0222 of 072 872 1481. Webblad: www.primepups.com.JAGHONDJIES. Ouers is uitstekende spoorsnyers. Skakel Stephan, 045 967 9153, na-ure.
MINIATUUR-PINSCHERS, mopshond-jies ("pugs"), Pekingese, miniatuur- en dwerg- ("toy") Franse poedels, Malte-sers, poedels, bulterriërs. Opregte hond-jies van gehalte. Bettie, 082 507 5750.OPREGTE SHAR PEI-HONDJIES. 3 bruin, 3 swart. R1 000 elk. Standerton. Skakel 083 700 1964.
PEKINGESE. Opreg. Wit en rooibont. R1 000 elk. Ontwurm en ingeënt. Skakel 082 292 3194. Christiana, Noordwes.REUSE SCHNAUZER-HONDJIES. Intel-ligente, liefdevolle honde. Goed met kin-ders. Bel Henk, 083 390 6977. Pretoria.
SHAR PEI-HONDJIES te koop. Ingeënt en ontwurm. R1 500. Skakel Ananda, 082 771 5569. Warden, Vrystaat.Desember 2010
AUSTRALIESE BEESHONDJIES te koop. Blou. Opreg. Gehoorsaam. Al bekendgestel aan beeste. Ingeënt en ontwurm. R800. Skakel 079 056 7043. Kareedouw.
AUSTRALIESE BEESHONDE. Albei ouers werk met beeste. Uitstekende waghonde en werkhonde. Goed met kinders. R1 000. Harrismith. Skakel 082 335 7178.BEAGLES. Driekleurig. Kusa-geregi-streer. Ingeënt en ontwurm, met mikro-skyfie. Beskikbaar vanaf 21 Des. Agt weke oud. Skakel Joretha, 082 570 1012. Christiana, NW.
BELGIESE HERDERSHONDJIES ("Malinois"). Top-waghond. Wil u gesin beskerm. HD skaars by ras. Geregis-treer. Skakel 074 360 6043.BLOEDHONDE. Pragtige Kusa-geregistreerde hondjies, beskikbaar 10 Des. Ingeënt en ontwurm. Reuntjies R4 000; tefies R4 500. Aflewering Pretoria. Skakel 072 857 7522 of Leoria Kennels 00268 76555110. Swaziland.
BOUVIER DES FLANDRES! Pragtig, groot, fris, opreg! Beste kindervriend! Uitstekende waghond! R2 500. Skakel 078 554 9092.BOUVIER DES FLANDRES-HONDJIES te koop! R2 000. Goeie wag- en vee-honde. Skakel Francien, 082 388 1273. Bethal.
MINIATUUR-SCHNAUZERS Sout-en-peper. Gereed 2/12/10. Tefies R1 500, reuntjies R1 300. SKAKEL ANNEMARIE, 082 854 6166 CLOCOLANMINIATUUR-SCHNAUZERS. Opreg. Ingeënt en ontwurm. R2 000. Skakel 082 448 6470. Piet Retief.
MOPSHONDE ("PUGS"). Ontwurm en ingeënt. 6 weke oud. Beskikbaar 1 Des. 2010. Reuntjies R1 200; tefies R1 500. Skakel 051 821 1638 of 082 510 1949. Bloemfontein-omgewing.OULIKE CHIHUAHUA-HONDJIES be-skikbaar. 3 reuntjies. Skakel Jean Louw, 072 557 9567.
VERHOED dat jy ook 'n statistiek word. Nommereen-waghond in die wêreld! Fantasties met kinders en ander diere. 'n Moet vir elke plaas. Alabai-hondjies nou beskikbaar teen R8 000. Skakel Johan Klopper, 083 375 6845 of 012 331 8889.November 2010
Bloedhonde te koop gevra. Skakel Abri 0825678078, abri@filterdienste.co.za, Bethal.
SHAR PEI HONDJIES GERIGESTREERD – 082 777 8083 VRYSTAAT
AUSTRALIESE BEESHONDJIES ("BLUE HEELERS") Opreg, blou en bruin. Ingeënt en ontwurm. R800 elk. SKAKEL SANTIE LONG, 082 336 1938 WELKOM
BEAGLES, driekleurig. R4 000. Kusa-geregistreer, ingeënt, ontwurm, met mikroskyfie. Skakel Rhelda, 079 517 4889. Villiers.
BOUVIERS TE KOOP. 6 hondjies, 8 weke. Ingeënt en ontwurm. R1 500. Skakel Jana, 084 507 3214 of Gary, 082 773 2339.
FILA BRASILEIRO. Een van die beste waghonde op aarde. Fila's is liefdevolle honde, fantasties met kinders en baie lojaal. Hierdie honde is in Brasilië geteel met die doel om die gesin en eiendom te beskerm. Ingevoer uit Amerika, nuut in Suid-Afrika. Pragtige hondjies nou beskikbaar. Bel Mathilda, 072 020 0412.
MINIATUUR-SCHNAUZERHONDJIES te koop. Skakel Ria, 082 770 7593. E-pos: riamaree@lantic.net.
MINIATUUR-SCHNAUZERS. Swart ou-ers. Geregistreer. Ingeënt en ontwurm. Bel 053 861 1104 of 053 412 1523, n.u.
OPREGTE CORGI'S. 3 reuns en 3 tefies. R1 200. Ingeënt en ontwurm. Douglas. Skakel 072 621 9226.
SKAAPWAGTERS. Rifrug X Bloedhond. Ma werkend, bly tussen skape. Skakel Juliet, 083 557 7704. Mafikeng.
Oktober 2010
SHAR PEI HONDJIES - GERIGESTREERD - R2500,00 FRANKFORT – VRYSTAAT 082 777 8083 leonvisser@lantic.net
AUSTRALIESE BEESHONDJIES, blou. R800 elk. Lindley. Skakel 082 741 3683.
AUSTRALIESE BEESHONDE. Pragtige werpsel, rooi en blou. Ingeënt, ontwurm. R1 300. Skakel Koos, 073 654 1030.AUSTRALIESE BEESHONDJIES. Ingeënt en ontwurm. R1 000 elk. Skakel Rita, 082 537 3622. Pretoria.
AUSTRALIESE BEESHONDJIES. Uit baie goeie bloedlyn. Pa werk met bees-te. Puik werk- en waghonde. 8 weke oud. 2 reuntjies en 4 tefies. Skakel Willem van den Berg, 083 254 3144.BEAGLES. Driekleurig. R4 000. Kusa-geregistreer. Ingeënt en ontwurm. Ge-reed 13 Okt. Skakel Rhelda, 079 517 4889. Villiers.
FILA BRASILEIRO. Een van die beste waghonde op aarde. Fila's is liefdevolle honde, fantasties met kinders en baie lojaal. Hierdie honde is in Brasilië geteel met die doel om die gesin en eiendom te beskerm. Ingevoer uit Amerika, nuut in Suid-Afrika. Pragtige hondjies nou beskikbaar. Bel Mathilda, 072 020 0412.MINIATUUR-SCHNAUZERS. Kusa-ge-registreer, met mikroskyfie. Uit die beste bloedlyne. Ingeënt en ontwurm. Slegs tefies. R3 500. Vir intelligente en wakker hondjies, bel Henriette, 072 611 5521. Webblad: www.enigmaschnauzers.co.za
MOPSHONDE ("pugs"). Vaalbruin. Inge-ënt, ontwurm. R1 500. Bel Cielie, 082 210 4863; Koos, 082 493 5990. Pretoria.PEKINESE HONDJIES. Pragtige, opreg-te hondjies beskikbaar. R1 500. Skakel 072 452 9259. Delareyville.
REUSE SCHNAUZER-HONDJIES, Ku-sa-geregistreer. Uitstekende, hoogs intelligente gesinshond. Bel Estelle, 083 458 5223 of 058 303 1677. Bethlehem.VERHOED dat jy ook 'n statistiek word. Nommereen-waghond in die wêreld! Fantasties met kinders en ander diere. 'n Moet vir elke plaas. Alabai-hondjies be-skikbaar vanaf einde September teen R8 000. Skakel Johan Klopper, 083 375 6845 of 012 331 8889.
September 2010
BEAGLE-HONDJIES. R2 500. Onmid-dellik beskikbaar. Ingeënt en ontwurm. Driekleurig. Skakel Cornel Mong, 082 944 0201. Marble Hall.
LANGHAAR-CHIHUAHUA-HONDJIES, Kusa-geregistreer. Hondjies en ouers klein. R2 000. Skakel 082 796 3805.MINIATUUR-SCHNAUZERS. Ontwurm, ingeënt. R1 500. Skakel Luana, 082 558 7727. Heilbron.
MINIATUUR-SCHNAUZERHONDJIES te koop. Skakel Ria, 082 770 7593; e-pos: riamaree@lantic.net.MINIATUUR-SCHNAUZERS, 1 reun en 4 tefies. Kusa-geregistreer. Bethal. Ska-kel Antoinette, 084 577 2734.
MINIATUUR-SCHNAUZERS. Ontwurm en ingeënt. 4 reuntjies. Kroonstad. Ska-kel 082 775 1775.MOPSHONDBABAS ("pugs"). Beskik-baar vanaf 24 Aug. Ingeënt en ontwurm. Reuns en tewe. Vaalbruin ("fawn") en swart. R1 500. 8 maande oue baba, vaalbruin, soek goeie huis. Skakel Wilna, 083 461 9216. Port Nolloth.
PIRENESE BERGHONDJIES. Gebore 1/7/10. Opreg. Skakel 082 415 9374. Harrismith.PRAGTIGE PEKINESE KLEINTJIES. Kusa-geregistreer. R1 000. Skakel 082 796 3805.
Augustus 2010
AUSTRALIESE KELPIES. Ouers goeie werkers. Ma geregistreer. Ingeënt. R1 000. Sel 084 654 0014. Riversdal.
BEAGLES. Kusa-geregistreer. Driekleu-rig. 4 reuntjies, 2 tefies. R3 500 elk. Ge-reed 1 Julie. Skakel Rhelda, 079 517 4889. Villiers, Vrystaat.BELGIESE HERDERSHONDJIES ("Malinois"). Top-waghond. Wil u gesin beskerm. HD skaars by ras. Geregis-treer. Skakel 074 360 6043.
BOUVIERHONDJIES. Opreg, nie gere-gistreer. 6 swart, 1 briekwa, 1 beige. Ontwurm en ingeënt. Skakel Carien, 079 516 1872. Bloemfontein.CHOW-HONDJIES, 6 weke oud. Kusa-geregistreer. Kampioenbloedlyn. Skakel Gerhard, 082 873 2510.
CORGI'S PEMBROKE WELSH. Uit kampioene. Opreg. Ingeënt. Bel 051 881 0327 of 082 294 5000.HONDESLEEPWA. Vervoer 4 honde. Goeie toestand. R5 500. Skakel 072 587 5723. Potchefstroom.
IRISH RED SETTERS: Kusa-geregis-treer, getoets vir CLAD, PRA en PPC, HD-gradering. 5 reuntjies, 3 tefies. Ge-reed einde Julie. Fantastiese werkhon-de vir die ernstige voëljagter. Goed met kinders en 'n groot waghond. Foto's beskikbaar. Pretoria-omgewing. E-pos: lochnerheim@screamer.co.za. Martina, Sel 072 823 5492.MALTESERS, opreg. Klein soort. Inge-ënt en ontwurm. Reuntjies. R1 200. Ska-kel 078 162 1176 of 058 913 2043.
OPREGTE BLUE TICKS TE KOOP. R1 000 elk. 3 reuntjies, 2 tefies. Beskik-baar vanaf 30 Julie. Skakel Lukas, 083 419 5468. Laersdrif, Mpumalanga.
Julie 2010
AFGAANSE HONDE. Geregistreer. Reun en teef. Bel Len, 072 307 9884.
AUSTRALIESE BEESHONDE, blou. R800 elk. Skakel 082 741 3683. Lindley, Vrystaat.CHIHUAHUAS, reuntjies en tefies. Ku-sa-geregistreer. Ingeënt, 4 en 6 weke. Veeartssertifikaat. Reuntjies, R2 000; tefies, R3 000. Skakel 083 259 3107.
CHOW-HONDJIES, geregistreer. R2 200. Beskikbaar 15 Julie. 2 bruin en 1 swart. Skakel 083 357 4480.MINIATUUR-SCHNAUZERHONDJIES te koop. Skakel Ria, 082 770 7593 of e-pos: riamaree@lantic.net
SHAR-PEI-HONDJIES. Geregistreer, in-geënt en ontwurm. Skakel 082 777 8083 of 082 313 4964.SHAR-PEI-HONDJIES, geplooi. Uit blou- en sjokoladekleurige bloedlyne. Skakel 057 388 5005.
SHAR-PEI-HONDJIES. 6 weke. Opreg. Skakel 082 780 3227. Standerton.Junie 2010
BELGIESE HERDERSHONDJIES ("Malinois"). Top-waghond. Wil u gesin beskerm. HD skaars by ras. Geregis-treer. Skakel 074 360 6043.
BLOEDHONDJIES asook opgeleide spoorsny- en waghonde. Skakel 078 292 3669 of 082 416 4961.BLOEMANWEILERHONDJIES. 4 tefies en 2 reuntjies. 6 weke oud. Skakel Adilia, 082 680 6207.
MALTESERS. KUSA/SADB-geregis-treer. Vanaf R1 500. Skakel Charmain, 082 883 7668. Tzaneen.MINIATUUR-SCHNAUZERS. Kusa-ge-registreer. Ingeënt. Skakel 072 613 1938. Harrismith.
MOPSHONDE ("pugs"). Opreg, ingeënt en ontwurm. R1 500. Pretoria-Noord. Hantie, Sel 082 392 3889; 072 940 9171.MOPSHONDJIES ("Pugs"), swart, 10 weke oud. Ontwurm. Pragtig. R1 450. Marius, Sel 072 606 0808. Klerksdorp.
OPREGTE BLOEDHONDJIES. Uitste-kende spoorsnyhonde. R5 000. Skakel 082 457 7908.PRAGTIGE Australiese beeshondjies. Baie goeie waghonde en werkers. R1 500. Bel 072 641 5642. Oos-Kaap.
SHAR-PEI-HONDJIES, geplooi. Uit blou- en sjokoladekleurige bloedlyne. Skakel 057 388 5005.Mei 2010
Adorable Mexican pit bull puppies, only 2 left, 1 male and one female. Parents registered and pedigree. Very good watch dogs and family members. To good homes only. Phone Jared 072 7033 762.
Mexican Pit bull puppies ready to go. Absolute top quality dogs, registered parents. Man's best friend, intruders worst nightmare. R2000 each. Contact Rory 0833957678
BEAGLES, 7 weke oud. 1 Kusa-geregis-treerde werpsel en 1 ongeregistreerde werpsel. R2 000 - R4 500. Skakel Anita, 072 514 3696. Lichtenburg.
MINIATUUR-SCHNAUZER-HONDJIES. Reuntjies: R1 500 elk. Ingeënt en ont-wurm. Skakel Ria, 082 770 7593 of e-pos: riamaree@lantic.net.MINIATUUR-SCHNAUZERS, 8 weke oud. Opreg. R1 300 - R1 800. Skakel Wilna, 072 610 8633. Lichtenburg.
MOPSHONDJIES ("Pugs") te koop. ± 6 weke oud. Geregistreer. Te oulik! Heilbron. Skakel 084 514 1447.OPREGTE langhaar-Chihuahua-tefie, 9 weke, ingeënt en ontwurm. Baie spelerig en op en wakker. Soek liefdevolle huis. R3 500, ohb. Bel Amanda, 072 350 6680
REUSE SCHNAUZER-HONDJIES, Ku-sa-geregistreer, met mikroskyfie. Uitste-kende, hoogs intelligente gesinshond. Bel Estelle, 083 458 5223. Bethlehem.SHAR-PEI-HONDJIES, geplooi. Uit blou- en sjokoladekleurige bloedlyne. Skakel 057 388 5005.
STANDAARD-SCHNAUZERS, R2 200. Opreg, ongeregistreer. Ingeënt en ont-wurm. 3 tefies, 2 reuns. Beskikbaar 6 Mei. Skakel 082 921 2808. Lephalale, Ellisras.April 2010
ALGEHELE HONDETELERY. (1) Great Danes: 7 tewe en 4 reuns. Al die kleure. Kusa-papiere. Groot, hoë honde. Jong honde. (2) Border-Kollies ("Lassies"): bruin en wit en swart). Opregte Lassie-honde. Groot aanvraag. 15 honde. Reuns en tewe. Puik verkoper. Waglys van mense wat soek. Sal saamgee. Kleintjies is al uitgevoer na buurlande. Nr. van kopers, kan self bel vir verwy-sings. Almal jong honde. (3) Jack Rus-sells: Opregte kortbeenhonde. 2 tewe en 2 reuns en 'n werpsel kleintjies. 6 weke oud, reg om te verkoop. Ingeënt en ontwurm. (4) Golden Retriever: Reun. Kusa-papiere. 1½ jaar oud. Baie mooi. Reun reg vir teel. (5) Goue Labrador: teef, ± 1 jaar oud. (6) Sjokoladebruin Labrador: teef, ± 1 jaar en 8 maande oud. Kusa-papiere. Beste aanbod sal aanvaar word. Prys: ± R30 000. Skakel Madelaine, 084 405 7992 of Etienne, 082 774 9824. Volksrust.
AUSTRALIESE BEESHONDJIES. R1 000 elk. Ingeënt en ontwurm. 6 weke oud. Skakel Elma, 082 779 0723. Harri-smith.AUSTRALIESE BEESHONDJIES. Rooi. 8 weke oud. R750. Skakel Hennie, 056 631 0125, n.u. Heilbron.
AUSTRALIESE BEESHONDE. 7 reuns; 3 tefies. 6/4/2010 beskikbaar. R1 000. Standerton. Bel 082 352 5101.BOUVIER DES FLANDRES-HOND-JIES. Beste kindervriend! Uitstekende waghond! Opreg. R1 500 elk. Skakel 078 554 9092. Bloemfontein.
IERSE WOLFHONDE. Geregistreer, ingespuit en ontwurm. Skakel Len, 072 307 9884.MALTESERS, klein soort. Ingeënt en ontwurm. Reuntjies R1 400. Skakel 058 913 2043 of 082 799 9761, nm.
MINIATUUR-SCHNAUZERS, geregi-streer, swart, ingeënt, ontwurm. Bel 053 861 1104 of 083 412 1523, na ure asb.SCHNAUZERS. Opreg, ingeënt en ont-wurm. 1 reuntjie, 4 tefies. R1 100 elk. Beskikbaar 16/4/2010. Skakel Susan, 083 602 7340.
SHAR-PEI-HONDJIES, geplooi. Uit blou- en sjokoladekleurige bloedlyne. Skakel 057 388 5005.Maart 2010
GEREGISTREERDE hondjies, swart-en-taan. Groot vierkantige bouvorm. Inge-ënt en ontwurm. R2 500 elk. Bel mev. Fouché, 018 581 9614 of 083 357 5791.
AUSTRALIESE BEESHONDJIES. Blou. R800. Skakel 082 741 3683 of 082 823 4502. Lindley.BORZOI'S, Skotse jaghonde ("deer-hounds") en Boerwindhonde. Vir jag- en teeldoeleindes. Skakel 083 462 3638.
CHIHUAHUAS, klein soort. Skakel 072 977 0483.MINIATUUR-SCHNAUZER-TEFIE, 6 weke oud. Ontwurm en ingespuit. R2 000. Kroonstad. Sel 082 373 4828.
SHAR-PEI-HONDJIES, geplooi. Uit blou- en sjokoladekleurige bloedlyne. Skakel 057 388 5005.SWART Mopshondjies ("Pugs"). Opreg. Gebore 18/11/2009. Standerton. Skakel 082 898 6075.
Februarie 2010
4 JAGHONDE. Skakel Tommie, 042 235 1392 of 083 306 8387. Grahamstad.
BEAGLES. Kusa-geregistreer. Reuns. R2 000. Bel 072 240 0911. Oos-VS.BLUE TICK-HONDE 3 reuns, 8 maande oud, reg om te leer. 9 kleintjies, 8 weke oud (4 tefies en 5 reuntjies). SKAKEL LUKAS, 083 419 5468
FILA BRASILEIRO. Een van die beste waghonde op aarde. Fila's is liefdevolle honde, fantasties met kinders en baie lojaal. Hierdie honde is in Brasilië geteel met die doel om die gesin en eiendom te beskerm. Ingevoer uit Amerika, nuut in Suid-Afrika. Pragtige hondjies nou beskikbaar. Skakel Steve, 082 344 2396 of Mathilda, 072 020 0412.OPREGTE Bloedhondjies. 6 weke oud. Ingeënt en ontwurm. R2 000. Skakel 082 563 8079. Schweizer-Reneke.
SCHNAUZERS. Kusa-geregistreer. Miniatuur. Sout-en-peper. Gereed 8 Janua-rie 2010. 4 tefies, R3 500 en 2 reuntjies, R2 500. Skakel Madeleine, 082 770 4130 of 012 277 1222/555 (w) Brits.TE KOOP: Mopshondjies ("pugs"). Swart. Gebore 18 November 2009. Inge-spuit en ontwurm. Skakel 082 898 6075. Standerton.
Januarie 2010
AUSTRALIESE BEESHONDJIES. Fan-tastiese waghonde. Werkend en lojaal. Skakel 082 323 9090.
AUSTRALIESE BEESHONDE. Blou. Ingeënt en ontwurm. Pragtig. Skakel Ilana, 079 868 3555.BASSETS, 3-kleurig, ontwurm en inge-ënt. Ma is Kusa-geregistreer. Belgiese bloedlyn. Beskikbaar vanaf 21 Des. Skakel Liesl, 076 215 5864. Frankfort.
BEAGLE-HONDJIES te koop. 3 tefies, 1 reuntjie. Kusa-geregistreer. Sal op 16 Januarie 2010 reg wees vir nuwe huise. Pretoria, Gauteng. Skakel 082 773 2398.BELGIESE HERDERSHONDJIES ("Malinois"). Top-waghond. Wil u gesin beskerm. HD skaars by ras. Geregis-treer. Skakel 074 360 6043.
BLOEDHONDJIES en opgeleide spoorsny- en aanvalshonde. Bel 082 416 4961; 078 292 3669. www.olderhill.co.zaBOUVIER DES FLANDRES-HOND-JIES. Eerste inenting. R1 500. Skakel 082 847 1691 of 051 522 0068, n.u.
OPREGTE BASSETS, driekleurig. Drie reuntjies, een tefie. Ingeënt en ontwurm. Beskikbaar 28 Desember. Petrusburg. Skakel 082 576 4059.PRAGTIGE BASSET-BABAS! Hul ouers is wonderlike gesinsvriende. Skakel 079 038 0179.
PRAGTIGE, SWART, miniatuur-Schnauzers te koop. Ingeënt en ontwurm. Skakel Sakkie, 018 468 2602 of 072 188 4564.SHAR-PEI-HONDJIES. Pragtig, puik ge-teel. Billike pryse. Geregistreerde ouers. Skakel 083 391 0655. Bothaville.

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|