2 BOERWINDHONDE. Reuntjies, R1 500. 4 maande oud. Ingeënt en ontwurm. Brackenfell, Kaapstad. Bel Fanie, 082 787 1596.
BOERWINDHONDJIES, opreg. Ingeënt en ontwurm. Ouers goeie jaghonde. Upington. Skakel 083 399 0561.ITALIAANSE WINDHONDE. Ouers Ku-sa-geregistreer. Ingespuit en ontwurm. Gereed 4/2/11. R2 000. Skakel 083 320 8183. Frankfort.
VINNIGSTE JAGHONDE. SA Boerwind-honde, Whippets, Resieshonde ("speed dog") gekruis met Boerwindhonde. Skakel J.B.M. Hertzog, 083 478 2632.Januarie 2011
BOERWINDHONDE. Gebore 11/10/10. Nelspruit. Skakel 082 576 4517; 079 889 3033 of 082 563 0775.
BOERWINDHONDE TE KOOP. Reun, 2 jaar, 6 mde., geregistreer, R7 500. Reun, 1 jaar, R4 500. 3 maande oue kleintjies, R1 500 elk. 5-in-1-ingeënt en ontwurm. Ligte en donker briekwa. Ouers geregistreer. Skakel 072 422 6627. Reitz.BOERWINDHONDJIES, 10 weke. Inge-ënt, ontwurm. Pa wenner op Boerwind-hondskou; ma topgehalte. R1 000. Ver-voer beskikbaar. Skakel 082 550 3312.
ITALIAANSE WINDHONDE (miniatuur). Kusa-geregistreer. Ingevoerde bloedlyn. Uitstekende gehalte. Reun R2 700 en teef R5 000. Gebore 27/10. Bel 072 437 3385 of 012 817 2061. www.igfsa.co.za. Romari.SLANGFONTEIN-BOERWINDHOND- STOET. Kampioenjag- en -skouhonde. Skakel Stephan Pienaar, 083 599 3585.
Desember 2010
BOERWINDHONDE. Tefies R2 500, reuntjies R2 000. Ingeënt en ontwurm. Gereed 11/11/2010. Kaapstad. Skakel Fanie, 082 787 1596.
ITALIAANSE WINDHONDE, opreg, grys. Beskikbaar vanaf 9 Des. R1 000. Ingeënt en ontwurm. Skakel Hanno, 082 371 1702. Hopetown.SALUKI, WHIPPET, SA BOER- EN STEEKHAAR-WINDHONDE. Alle ouers geregistreer. Sel 072 128 8352. NW.
STEEKHAAR X WINDHONDE. 10 weke oud. Ingeënt en ontwurm. Postmasburg. Skakel 053 313 1717.November 2010
12 WINDHONDE, beskikbaar vanaf 25/10/10. Ingeënt en ontwurm. Skakel Jaco, 082 872 6606. Balfour.
BOERWINDHONDE, 3 maande, ingeënt en ontwurm. Mooi groot. Wit en briekwa. Skakel 083 262 1755, a.u.BOERWINDHONDE. Tefies R2 500, reuntjies R2 000. Ingeënt en ontwurm. Gereed 11/11/2010. Kaapstad. Skakel Fanie, 082 787 1596.
BOERWINDHONDJIES nou beskikbaar. 10 weke oud. Pa 84 cm hoog, ma 67 cm. Ontwurm en alle inentings gedoen. Skakel Rhonda, 082 493 0021. KZN-Middellande.PRAGTIGE WHIPPET-HONDJIES, uit geregistreerde ouers. Ingeënt en ontwurm. Skakel Gert, 082 510 2810.
SA BOERWINDHONDE. 2 maande. In-geënt en ontwurm. R1 000. Skakel Dan, 082 944 0566. Vrystaat.SLANGFONTEIN-BOERWINDHOND- STOET. Kampioenjag- en -skouhonde. Skakel Stephan Pienaar, 083 599 3585.
WINDHONDE, 7 maande. Ouers bokvangers. Die bestes. Gewaarborg. Skakel saans 073 782 8266. Tosca.Oktober 2010
BESTE BOERWINDHONDE en Whip-pets, R800. Dobermann X Windhond, R500. Puik jagters. Skakel 072 128 8352. Noordwes.
BIED AAN: Pragtige Whippet-kleintjies van geregistreerde ouers. Skakel Gert, 082 510 2810.BOERWINDHONDE. Skougehalte. 8 weke. Ingeënt. Reuntjies teen R1 500 stuk. Bultfontein. Skakel 083 406 9531.
BOERWINDHONDE TE KOOP teen R1 500 stuk. 13 weke oud. Goeie ouers wat baie jag. Skakel Chris, 082 441 3673.BOERWINDHONDJIES. 8 weke oud. Kampioenbloedlyne. Ingeënt en ontwurm Potchefstroom. Skakel 018 290 1800 of 082 555 1145.
BORZOI'S (Russiese windhonde). 2 reuns, 2 tewe. R4 000 elk. Skakel Adri, 083 408 1659. Meyerton.GEREGISTREERDE Boerwindhonde. Ouers uitstekende jaghonde. Ingeënt en ontwurm. R2 000. Skakel 082 302 9770 of 082 326 9174.
SLANGFONTEIN-BOERWINDHOND-STOET. Kampioen- jag- en skouhonde. Skakel Stephan Pienaar, 083 599 3585.WINDHONDJIES. Ingeënt en ontwurm. R500. Skakel 083 285 2481. Schweizer-Reneke.
September 2010
3 x 7 weke kruis baan/boerhonde te koop. Ingeent en ontwurm. Ouers uitstekende jagters. R800 stuk. Kontak Meyer by 082 7791748.
Boerhond/Baanhond kruis jong reun. R1800. Skakel 0829210888
Jong boerwindhondjies te koop R1200. Skakel 082921088
9 BOERWINDHONDE, 6 maande oud. Ingeënt en ontwurm. Begin leer. R1 000. Skakel Henry, 072 228 3641. Vrystaat.
BOERWINDHONDJIES. 9 weke oud. In-gespuit en ontwurm. Foto's op aanvraag. Skakel 082 921 0888.IERSE WOLFHOND X SKOTSE JAG-WINDHOND ("Scottish Deer"). Ouers uitstekende jagters. Len, 072 307 9884.
WINDHONDE TE KOOP. Groot en klein. Skakel Jandré Jacobs, 082 700 4470. Lichtenburg.Augustus 2010
AFGAANSE, Borzoi, Saluki, Whippet, SA Boer- en steekhaarwindhonde. Klein, jonk of gedek. Bel 072 128 8352. NW.
ENGELSE WHIPPETS. Kinders van Bisket, SA kampioen. Skakel 082 483 1496 of 072 296 9932. Reitz.MOOISTE WHIPPETBABAS, uit kampioene geteel. R2 000 elk. Skakel 072 376 1659.
OPGELEIDE SPOOR-EN-WINDHOND. Skakel George, 079 944 4201. Chris-tiana.VINNIGSTE JAGHONDE. Saluki's, re-sieshonde ("speed dogs") en Boerwind-honde. Skakel 083 478 2632.
WHIPPETS. Opreg, 7 weke. Reuntjies en tefies. R950. Skakel Etta, 082 556 2223. Bloemfontein.WINDHOND X IERSE WOLFHOND, 7 weke oud. Ouers goeie jag- en waghon-de. Ingeënt. R800, ohb. Skakel Yolandi, 073 341 1159. Schweizer-Reneke.
Julie 2010
BORZOI-TEFIE, 5 maande. Kusa-gere-gistreer. Ma ingevoer, pa kampioen. R4 500. Skakel 082 547 1681.
DIE BESTE BAAN-, BOER-, SALUKI-WINDHONDKRUISINGS uit Gert du Plessis-bloedlyne. Ook skoon Boerhon-de beskikbaar. Bel Pieter, 082 419 2227.ITALIAANSE WINDHONDE. Verskillende ouderdomme. Skakel Len, 072 307 9884.
WINDHONDE. Op en wakker. 6 tefies, 4 reuntjies. Ingeënt en ontwurm. Ouers goeie jagters. Bel Jaco, 079 581 4399.Junie 2010
ITALIAANSE WINDHONDE. Topbloed-lyne. Pa ingevoer uit Australië. Besonderse kleure. 6 weke oud. Kusa-geregistreer. Tefies, R4 000 elk en reuntjies, R3 000 elk. Skakel 012 817 2061 of 072 437 3385.
ITALIAANSE WINDHONDJIES. Swart-en-wit. Ingeënt. 6 weke. Carletonville. Bel 074 191 3129.VINNIGSTE JAGHONDE. Resieshonde ("speed dogs"), Boerwindhonde en kruisjaghonde. Skakel 083 478 2632.
WINDHONDE. 2 besonder mooi, fyn en groot Boerwindhonde. Een 2-jarige grou-bont reun, borsmaat 51 cm en 86 cm hoog. Een wit 2-jarige teef, borsmaat 77 cm, hoogte 76 cm. Albei vinnig, met mooi temperamente en gehoorsaam. Bel Flip Fourie, 082 494 2113 Bethlehem.Mei 2010
10 mnde oue Steekhaar reun. Swart hond. R1500. Skakel Craig 082 921 0888. Schweizer Reneke
11 MAANDE OUE Boerwindhondreun. R3 500. 86 cm hoog. Reg om te leer. Ouers baie vinnig. Skakel 074 886 2865, ná 19:00.
BOER- X BAANWINDHOND, 7 weke, R500. Foto's beskikbaar. Bel Freddie, 082 952 0699. Leeudoringstad, NW.BOERWINDHONDJIES. 9 weke oud. In-geënt en ontwurm. Ouers uitstekende jagters. Skakel Hennie, 082 944 0364. Villiers.
BORZOI: 1 tefie, 16 weke. Kusa-geregistreer. Ma ingevoer. Pa kampioen. R5 000. Skakel 082 446 7509.ITALIAANSE WINDHONDE ("Italian greyhounds"). Kleinste tipe windhonde. Geregistreer. Intelligent en pragtig. 2 tefies. Sal 23/4/2010 gereed wees. R4 000 stuk. SKAKEL 083 269 6857, PRETORIA
ITALIAANSE WINDHONDE: 3 reuns, R1 000. 3 tefies, R1 200. Jan Viljoen 014 772 1538 of 082 879 3323. Thabazimbi.ITALIAANSE WINDHONDE. Ingespuit en ontwurm. Ideale huishond. Skakel Len, 072 307 9884.
SA BOERWINDHONDE. Jong reuns en tewe. Skakel gerus vir John Hunter by 083 399 5527.SLANGFONTEIN-BOERWINDHOND-STOET. Kampioen- jag- en skouhonde. Skakel Stephan Pienaar, 083 599 3585.
April 2010
Boerwind honde te koop, 2 tewe van 10 mnde en 1 reun van 11 mnde. Hul klim al bakkie en het al in groep gejag. R2000 elk. Fotos op aanvraag. Skakel 082 921 0888
4½ MAANDE OUE windhonde. 2 tefies en 1 reun. Ingeënt en outwurm. Baie goeie bloedlyne. Skakel Frikkie Herbst, 078 793 3315. Lindley.
BESTE, vinnigste Boerwindhonde en Whippets uit jag- en skoukampioene. Skakel 072 128 8352. Noordwes.HONDE, 3 maande, ingeënt, ontwurm. Vinnig, gehard. Goeie reukvermoë. Ge-teel vir jag. Skakel 072 304 0232.
ITALIAANSE WINDHONDE. Ingespuit en ontwurm. Mooi kleure. Skakel Len, 072 307 9884.SA BOERWINDHONDE. Jong reuns en tewe. Skakel gerus vir John Hunter by 083 399 5527.
WINDHONDE ("Greyhounds"). 2 maan-de oud. R800. Bloemfontein. Skakel Petra, 082 550 3595.WINDHONDE ("Whippets"), opreg. Te-fies, R1 000; reuntjies, R800. Skakel 083 269 6460. Potchefstroom.
Maart 2010
(1) BOERWINDHONDJIES, 6 weke oud, R800 elk. (2) 2 jong tewe, gereed om te begin jag, R1 000 elk. (3) Volwasse teef, jag reeds jakkals en rooikat, R2 000. Bel Johan of Charmaine, 023 358 2010, n.u. Touwsrivier.
BOERWINDHONDE: Ingeënt en ont-wurm. Verskeie ouderdomme beskik-baar. Ouers is baie goeie jagters. Pretoria-Oos. Skakel 083 273 6779.ITALIAANSE WINDHONDE. Room, rooi, houtskool ("charcoal"). 3 - 4 maande oud. R800 - R1 500 elk. Skakel 082 372 5466. Baberton.
PRAGTIGE klein Windhonde, uit goeie, vinnige jagters geteel. Einde van Feb. reg. Ventersdorp. Bel 084 516 3231.SA BOERWINDHONDJIES. Ingeënt en ontwurm. R1 000. Gereed: 20/2/2010. Skakel 082 944 0566. Tweeling.
SKOTSE JAGWINDHOND ("SCOTTISH DEER") X STEEKHAAR-TEEF met SA Boerhond-reun. Kleintjies gereed 26/2/10. Ingespuit en ontwurm. Foto op aanvraag. Skakel 082 921 0888.SLANGFONTEIN-BOERWINDHOND-STOET. Kampioen- jag- en skouhonde. Skakel Stephan Pienaar, 083 599 3585.
Februarie 2010
Slangfontein boerwindhondjies , ouers goeie jagters pa voormalige SA Kampioen reun, STEPHAN PIENAAR 0835993585
BOERWINDHONDE TE KOOP. 5 maande oud. Ouers jag goed. R1 500. Ladysmith. Skakel 083 631 3790.
BOERWINDHONDJIES. 6 weke. Ma is baie goeie waghond en aggressiewe jaghond. Pa begin nou saamry en jag. R1 200. Harrismith, Verkykerskop. Bel 082 335 7178.ITALIAANSE WINDHONDE. Baie klein. Blou-en-wit babas. Ventersdorp-distrik. Bel 072 221 1543.
PRAGTIGE BOERWINDHONDJIES te koop. Delareyville, Noordwes. Skakel 082 567 6878 of 082 921 8080.BOERWINDHOND X JAKKALSHOND ("foxhound"). 8 weke. R800. Ontwurm en ingeënt. Ouers jag goed. Skakel 073 292 1338. Noord-Kaap.
ITALIAANSE WHIPPETS. Opreg. Grys met wit sterte. 4 reuntjies, 1 tefie. R1 000 elk. Michelle, Sel 073 132 8910.
Januarie 2010
BOERWINDHONDE. Alle ouderdomme beskikbaar. Goeie jagters. Skakel 082 391 9247. Vrede, Vrystaat.
DIE BESTE WINDHONDE van Noord-wes. Saluki/baanhondkruising, die regte bokvangers. Drie tot vyftien maande. Skakel 082 256 8244.FIREFLY (SA reserweteef onder 9 maande; wêreldreserweteef onder 2 jaar), het 11 babas by Black Jack (volbroer van Midnight, wêreldgroot-kampioen 2008). Bespreek dadelik. Skakel Mariette, 084 208 0559.
MINIATUUR-WINDHONDJIES. 2 reun-tjies, 3 maande oud, swart-en-wit en wit-en-grys. Reeds ontwurm en ingeënt. R1 200 elk. Skakel Hendrien, 082 773 1135. Pretoria.
www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|