Februarie 2011

WEIMARANERHONDJIES. Opreg. Sjampanjekleurig. R1 500. Skakel 082 200 9363. Hertzogville, Vrystaat.


November 2010

OPREGTE WEIMARANERHONDJIES Pa Kusa-geregistreer. Uitstekende gesinshonde. Beskikbaar vanaf 5/11/10. R1 800. Harrismith. Sel 082 567 8120.

OPREGTE Weimaranerhondjies. Inge-ënt en ontwurm. Skakel Ian, 072 670 0275. Hennenman.

WEIMARANERHONDJIES. 5 weke oud. 4 pragtige reuntjies, asook 4 pragtige tefies. Uitstekende gesinshonde en uiters intelligent. Onmiddellik beskik-baar. Skakel 017 785 1283 of 082 894 1199. Perdekop-omgewing.


Oktober 2010

WEIMARANERREUN, 3 j. Gesteriliseer. R500. Benodig meer spasie. Gewoond aan kinders en katte. Sel 084 581 2758.


September 2010

WEIMARANERHONDJIES beskikbaar (Pretoria). Kusa-geregistreer, ingeënt, ontwurm. Met mikroskyfie. Uit ingevoer-de Duitse topbloedlyne. Fantasties vir die ernstige voëljagter. Goeie waghonde. Bel Martina, 072 823 5492. E-pos: mmweims@hypermail.co.za Webwerf: www.mmweims.co.za

WEIMARANERHONDJIES te koop. Opreg, ontwurm en ingeënt. R850 elk. Skakel 072 215 2433.

WEIMARANERHONDJIES. Pragtige gesinshonde. R1 100. Skakel Vincent, 083 286 1425. Ermelo.


Augustus 2010

OPREGTE WEIMARANERHONDJIES. Uitstekende gesinshonde. Skakel Vincent, 083 286 1425. Ermelo.

WEIMARANERHONDJIES beskikbaar (Pretoria). Kusa-geregistreer, ingeënt, ontwurm. Met mikroskyfie. Uit ingevoer-de Duitse topbloedlyne. Fantasties vir die ernstige voëljagter. Goeie waghonde. Bel Martina, 072 823 5492. E-pos: mmweims@hypermail.co.za Webwerf: www.mmweims.co.za

WEIMARANERHONDJIES te koop teen R1 500. Skakel mev. C. Sonnekus, 082 789 2815. Mosselbaai.


Junie 2010

WEIMARANERHONDJIES: 4 tefies, 2 reuntjies, silwer, ingeënt, ontwurm. Be-skikbaar middel Mei. R1 200. Karee-douw. Sel 072 796 2411.


Mei 2010

6 REUNS, 1 teef. Opregte bloedlyn,. Serk gesond, ontwurm, ingeënt. Reg 1 Mei. R1 800. Middelburg, Mpumalanga. Skakel 083 628 7045.

WEIMARANERS. Gebore 14 Februarie. Resessieprys: net R500. Bel Chris, 083 728 6668. Vaaldam.

Februarie 2010

6 WEKE OUD. Raseg. Ingeënt en ont-wurm. 5 reuntjies, 2 tefies. R2 000 elk. Bel Louis, 082 900 9950. Sasolburg.


Januarie 2010

PRAGTIGE HONDJIES beskikbaar. Skakel Vincent, 083 286 1425. Ermelo.

WEIMARANERHONDJIES te koop. Opreg. Ingeënt en ontwurm. Carolina. R1 100. Skakel 083 279 4488.

WEIMARANERS. Ingeënt en ontwurm. Gereed 4/12/2009. R1 000. Bel Wessel, 082 944 7035. Delmas.

 

 

 

 

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Troeteldiere Honde 324 Weimaraner

Tuis

Troeteldiere

300 Anatoliese Herdershonde

301 Bassit

302 Boerboel

303 Border Kollie

304 Boxer

305 Bullhond

306 Bull Mastiff

307 Dalmatiese Honde

308 Dobermann

309 Duitse Herdershonde

310 Great Dane

311 Jakkalshond

312 Kollie

313 Pirenese Berghond

314 Poedels

315 Pointer

316 Pomeranian Toy Pom

317 Retriever Labrador

318 Rifrug

319 Rottwiler

320 Skaaphonde

321 Spaniel

322 Sint Bernard

323 Terriers

328 Jack Russels

329 Staffie

324 Weimaraner

325 Windhonde

326 Worshonde

327 Allerlei