ST. BERNARDS. 2 tefies, 1 met lang hare, 1 met kort hare. Kusa-geregistreer. R3 500 elk. Skakel 082 446 7509.
Januarie 2010
JONG ST. BERNARD teef, pragtige temprament, een werpsel gehad. R1 500. Skakel 083 232 1633.
PRAGTIGE, suiwer geteelde St. Ber-nard-hondjies. R2 000. Skakel 083 594 6388.Desember 2009
OPREGTE SINT BERNARD-HOND-JIES. Pa geregistreer, ma nie geregis-treer. Ingeënt, ontwurm, met inentings-kaarte. Gebore 25 Okt. 2009. Michelle, Sel 082 926 4183. Bloemfontein.

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|