September 2010

OPREGTE Rhodesiese rifrughondjies. Gebore: 9/6/2010. Ingeënt en ontwurm: 31/7/2010. R800, geldig tot 13/9/2010, waarna prys verhoog met R100 weens opvolginenting. Skakel 082 600 4682. Klerksdorp.

RHODESIESE RIFRUGHONDJIES te koop. Baie mooi. 'n Moet om te hê. Waaksaam. Betroubaar. Groot tipe. Donkerrooi. 1 reuntjie, 5 tefies. Goed met kinders. Prys R1 500. Skakel 076 389 9969 of 053 631 7146.

RIDGEBACK EXCELSIOR. Kusa-ge-registreer. Ingeënt, ontwurm. Pa groot: 64 kg; 73 cm (skouers). Reuns: geregistreer R3 000, ongeregisteer R1 500. Tefies: geregistreer R4 000, ongeregistreer R1 500. George, 083 375 5881; Anel, 079 935 6897. Standerton.

RIFRUGHONDJIES. Ingeënt en ontwurm. R1 000 elk. Skakel 082 905 7997. Swartruggens.

RIFRUGHONDJIES te koop. R800 elk. Beskikbaar 10/8/10. Ongeregistreer. Skakel Martiens, 082 566 1361.


Augustus 2010

RHODESIESE RIFRUGHONDJIES. Ouers geregistreer, uitstekende wag-honde, goed met kinders. R2 500 elk. Beskikbaar 27/7. Laingsburg. Skakel 023 581 5181.

RHODESIESE RIFRUGHONDJIES. Ku-sa-geregistreer. Ingeënt en ontwurm. Pa groot, weeg 64 kg. Skouerhoogte: 73 cm. Reuntjies: R3 000, geregistreer, en R1 500, ongeregistreer. Tefies R4 000. Bel George, 083 375 5881 of Anel, 079 935 6897. Standerton.

Julie 2010

RHODESIESE RIFRUGHONDJIES. Ontwurm en ingeënt. Beskikbaar 23/6/10. Upington. Bel 072 266 2236.

RIFRUGHONDJIES. 3 reuns, 8 tewe. Geregistreer. Ontwurm en ingeënt. Skakel Stephan, 082 439 5790. Delmas.

Junie 2010

RHODESIESE RIFRUGHONDJIES. Kusa-geregistreer. Gebore 30/3/10. Ingeënt en ontwurm. R2 500. Pretoria. Fritz, Sel 082 900 7007.

RIFRUGHONDJIES, pragtig, nie-gere-gi-treer. 6 weke oud op 31/5/10. R1 000. Christo, Sel 083 523 3649. Potch.

Mei 2010

RHODESIESE RIFRUGHONDJIES. 6 weke oud. Opreg en baie mooi. Reun-tjies en tefies beskikbaar. R900 elk. Ska-kel Danie, 084 247 3765, 084 582 6668. Pretoria/Cullinan.


April 2010

RHODESIESE RIFRUG-HONDJIES. Opreg, goeie bloedlyn, kindervriendelik, uitstekende waghonde. Ingeënt en ont-wurm. 15 Maart beskikbaar. Bel Anita, 053 631 0504.

RIFRUGREUNTJIES en tefies, 6 weke, R700. Clocolan. William, Sel 082 727 5553.

Maart 2010

KUSA-GEREGISTREERDE Rhodesiese Rifrug-hondjies. Ouers ook Kusa-geregi-streer. Uitstekende bloedlyn. 11 weke oud. Ingeënt en 2 keer ontwurm. R3 000 elk. Skakel Gerda Barnard, 072 659 6880. Vryburg.

RHODESIESE RIFRUGHONDJIES. Op-reg, ontwurm en ingeënt. Beskikbaar 6/3/10. R1 000. Suid-Gauteng. Skakel 072 892 3158.

RHODESIESE RIFRUGHONDJIES. Rooibruin. Geregistreer. Uiters mooi pa en ma. Reuntjies en tefies. Skakel 082 556 5654.

RIFRUGHONDJIES, beskikbaar 7 Febr. R750. Pretoria. Skakel Danie, 083 388 4860 of Gustav, 083 395 9149.

Februarie 2010

OPREGTE Rifrughondjies beskikbaar. Ouers Kusa-geregistreer. R1 500 elk. Bel Petrie, 076 833 0110. Harrismith.

OPREGTE RIFRUGHONDJIES te koop. 4 tefies en 2 reuntjies. Skakel Hannes, 078 020 1438.

PURPLE RED. Onmiddelik beskikbaar. Purple Red-Rifrughondjies. Geteel uit Laeveld-bloedlyn. Donkerrooi met swart pigment, Ware gesinshonde en beskermers. Skakel Johann, 082 908 7254.


Januarie 2010

PRAGTIGE, opregte Rhodesiese Rifrug-hondjies. R800 elk. 2 reuns. Ingeënt en ontwurm. Skakel 083 543 6972 of 012 543 9937 n.u. Pretoria.

RHODESIESE RIFRUGHONDJIES. 100% opreg. Goeie bloedlyne, uitste-kende waghonde. Goed met kinders. In-geënt en ontwurm. R1 000. Aflewering moontlik. Skakel 082 676 8152 of 014 767 1342.

RIFRUGHONDJIES. Gereed 2/1/2010. Ingeënt. R1 000. Skakel Rietjie, 082 745 8322. Beaufort-Wes.

 

 

 

 

 

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Troeteldiere Honde 318 Rifrug

Tuis

Troeteldiere

300 Anatoliese Herdershonde

301 Bassit

302 Boerboel

303 Border Kollie

304 Boxer

305 Bullhond

306 Bull Mastiff

307 Dalmatiese Honde

308 Dobermann

309 Duitse Herdershonde

310 Great Dane

311 Jakkalshond

312 Kollie

313 Pirenese Berghond

314 Poedels

315 Pointer

316 Pomeranian Toy Pom

317 Retriever Labrador

318 Rifrug

319 Rottwiler

320 Skaaphonde

321 Spaniel

322 Sint Bernard

323 Terriers

328 Jack Russels

329 Staffie

324 Weimaraner

325 Windhonde

326 Worshonde

327 Allerlei