Februarie 2011

DUITSE KORTHAAR-POINTER-HOND-JIES. Ouers jag uitstekend. Tewe R2 500; reuns R2 000. 6 weke. Skakel Chrisjan, 082 775 0974. Limpopo.

DUITSE KORTHAAR-POINTERS. Sui-wer geteel. Ingeënt en ontwurm. Reuntjies R1 200; tefies R1 500. Skakel Eric, 072 503 4157.

Januarie 2011

DUITSE KORTHAAR-POINTERS. Slegs reuns beskikbaar. Gebore 7/11/10. Kusa-geregistreer. Beste jaglyne in SA. R2 500. Skakel Mike Maree, 083 268 4939.

OPREGTE DUITSE KORTHAAR-POINTERS. R1 200. Ingeënt en ont-wurm. 3 reuns. Beskikbaar vanaf 28 Nov. 2010. Skakel Theresa, 083 264 2754. Christiana.

Desember 2010

DUITSE DRAADHAAR-POINTERS. Op-reg. Ingeënt en ontwurm. Beide ouers uitstekende werkende honde. Beskik-baar begin November 2010. R2 000 elk. Skakel 083 655 7123. Volksrust.

DUITSE KORTHAAR-POINTERS. Sui-wer geteel. Ingeënt, ontwurm. Reuntjies R1 200, tefies R1 500. Skakel Eric, 072 503 4157.

OPREGTE DUITSE KORTHAAR-POIN-TERS. R1 100. Ingeënt en ontwurm. Christiana, Noordwes. Beskikbaar vanaf 28 Nov. Skakel Theresa, 083 264 2754.


November 2010

DUITSE KORTHAAR-POINTERS. Op-regte hondjies. Ingeënt en ontwurm. Werkende ouers. R1 800. Skakel Nick, 082 878 2918. Frankfort.


Oktober 2010

DUITSE KORTHAAR-POINTERS. Op-regte hondjies. Ingeënt en ontwurm. Werkende ouers. R1 800. Skakel Nick, 082 850 0130.

DUITSE KORTHAAR-POINTERS. Ouers Kusa-geregistreer; werk daagliks. R1 500. Skakel André, 082 445 9318 of 072 671 1096. Kroonstad.

Julie 2010

ENGELSE POINTERS. R800 stuk. Ingeënt en ontwurm. Skakel Bettie, 073 170 1709. Pretoria.


Junie 2010

OPREGTE Duitse Korthaar-Pointers te koop. Pongola, KwaZulu-Natal. Skakel Martelie, 082 945 7314.


Mei 2010

DUITSE KORTHAAR-POINTERS. Albei ouers geregistreer en werkend. 7 be-skikbaar, vanaf 7 April. R2 000 elk. Stuur SMS na 072 446 0956 en ons skakel terug. Vereeniging.

DUITSE KORTHAAR-POINTERS, gebore 7/3/10, R1 500. Skakel  083 456 5966.

DUITSE KORTHAAR-POINTERS X BLUE TEAK. Geb. 7/3/2010. Ontwurm. R800. Skakel Martie, 083 632 0050 of 017 793 3779. Standerton-omgewing.

DUITSE KORTHAAR-POINTERS. Uit-stekende jaghondjies. Gebore 4 Feb. R1 000 stuk. 072 190 8343. Messina.

OULIKE Duitse Korthaar-Pointer-hond-jies. 6 weke oud. R1 500. Pretoria. Coleen, Sel 082 840 4202.


Maart 2010

DUITSE KORTHAAR-POINTERS. Gebore 29/12/09. Ingeënt en ontwurm. R1 500. Skakel Charmaine, 083 630 6923. Rustenburg.

ENGELSE POINTERS. 12 weke oud. R500 elk. Skakel Marius, 079 516 7012. Louis Trichardt, Limpopo.

Februarie 2010

DUITSE KORTHAAR POINTER. Werkende jaghondouers ("gun-dogs"). Nasate van 2 ingevoerde bloedlyne. 8 weke op 1 Febr. 2009. Skakel Tom Kriek, 082 787 1482. Klerksdorp.

DUITSE KORTHAAR-POINTERS. 6 weke oud. R1 000 elk. Bel André, 083 374 2546. Beaufort-Wes. Wes-Kaap.

Januarie 2010

4 OPREGTE POINTERREUNTJIES. R750 elk. Sel 078 797 9978. Upington.

DUITSE KORTHAAR X ENGELSE POINTER-HONDJIES, beskikbaar begin Desember. Ingeënt en ontwurm. Albei ouers goeie werkers. R1 500. Skakel Piet, 082 652 1405, a.u. Bloemfontein.

KORTHAAR- DUITSE POINTERTJIES. Uitstekende jaghonde. Ingeënt en ont-wurm. R1 500. Skakel Nick, 082 850 0130. Frankfort.

 

 

 

 

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Troeteldiere Honde 315 Pointer

Tuis

Troeteldiere

300 Anatoliese Herdershonde

301 Bassit

302 Boerboel

303 Border Kollie

304 Boxer

305 Bullhond

306 Bull Mastiff

307 Dalmatiese Honde

308 Dobermann

309 Duitse Herdershonde

310 Great Dane

311 Jakkalshond

312 Kollie

313 Pirenese Berghond

314 Poedels

315 Pointer

316 Pomeranian Toy Pom

317 Retriever Labrador

318 Rifrug

319 Rottwiler

320 Skaaphonde

321 Spaniel

322 Sint Bernard

323 Terriers

328 Jack Russels

329 Staffie

324 Weimaraner

325 Windhonde

326 Worshonde

327 Allerlei