Fbcsa geregistreerde wit en "brindle" boxer reuntjies te koop. Beskikbaar 14 Februarie 2011. Ingeënt, ontwurm en mikroskyfie, R3000 - R5000 elk. Lichtenburg Skakel Susan 076 799 9333 of venter.jannie@gmail.com.
BOXERHONDJIES, bruin. Gebore 26 Desember 2010. R1 500. Skakel Erns by 084 582 6702. Bethlehem.
Oktober 2010
BOXERHONDJIE. Ingeënt, ontwurm. Wit-en-bruin. Skakel 083 475 4788.
Julie 2010
BOXERS. 3 reuntjies, 3 tefies. Beskikbaar 30 Jun. Ingeënt en ontwurm. R1 400 elk. Skakel 083 587 8667 of 072 216 0463. www.wix.com/jblignaut/ boxerloveaffair. Bloemfontein.
Junie 2010
BOXERHONDJIES, by FBCSA geregis-treer: 3 tefies, R4 500 elk, 3 reuntjies, R4 000 elk. Vaalbruin en wit. Ingeënt, ontwurm en met mikroskyfie. Gereed 30 Junie. Yvette, Sel 083 395 9306.
BOXERHONDJIES. Ligbruin. Nie-gere-gistreer. Beskikbaar 18/5/10. R1 200. Brandfort. Robert, Sel 082 825 8900.GEREGISTREERDE Boxerhondjies. 1ste inspuiting ontwurming. Bloedlyn is van die beste in Suid-Afrika en die stam-boom kan op aanvraag verkry word! Oos- en Wes-Kaap-omgewing! R4600 Skakel 072 186 9382
Mei 2010
PRAGTIGE, opregte Bokserreuntjies. Ingeënt en ontwurm. R1 500. Skakel 076 650 9765. Douglas.
Maart 2010
OPREGTE BOXERHONDJIES.
Gereed 10/2/10. Klerksdorp. Skakel Renee Barnard, 082 526 3019.

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|