AANBOD VAN Janeco-Anatoliese Herdershonde. Gebore uit beproefde bloedlyn wat werk vir ons. Opleiding met bokke en skape tot ouderdom 110 weke. Kry riglyne en waarborg saam met u Herdershondjie. Skakel Jenny, 049 836 9091 of 076 778 0054.
AANDAG: Gesteriliseerde Anatoliese teef, 2 jaar. Sal ideale waghond wees. Skakel 082 699 3707.ANATOLIESE HERDERSHONDJIES beskikbaar. R2 500. Skakel 051 943 7033. Clocolan.
ANATOLIESE HERDERSHONDE. 3 en 5 maande oud. Werk by skape. R2 500 en R3 000. Skakel 084 716 8279.ANATOLIESE HONDJIES, word saam met skape groot. Ingeënt en ontwurm. Gereed 16/8. R2 500. Petrusburg. Skakel Leanie, 082 859 7739.
Augustus 2010
AANDAG: Gesteriliseerde Anatoliese teef, 2 jaar. Sal ideale waghond wees. Skakel 082 699 3707.
ANATOLIESE HERDERSHONDE. Op-reg, ingeënt en ontwurm. Beskikbaar vanaf 25 Julie 2010. Is dan 6 weke oud. R2 000. 5 tefies en 5 reuntjies beskik-baar. Woon reeds tussen skape. Na-vrae: Skakel 083 287 7314 of e-pos: ristah@mtnloaded.co.za.ANATOLIESE HERDERSHONDE, in kraal gebore. Ouers werk goed. Vir waghonde. R2 000. 8 weke oud. Skakel Japie, Secunda 017 689 2001/4 of 082 654 4707.
Julie 2010
ANATOLIESE HERDERSHONDE. Reun uit Namibië. Reg om te gaan 18/6. Ongelooflike beskermers en waghonde. R2 500. Gauteng. Skakel 083 282 2267.
ANATOLIESE HERDERSHONDJIES BESKIKBAAR Opreg. Ingeënt, ontwurm, met mikrosky-fies. Handleiding. SKAKEL 082 825 5091 BLOEMFONTEIN
ANATOLIESE HERDERSHONDE. Ge-reed 15 Junie. R1 500 en R2 000. Lardus, Sel 084 512 2773. Groblersdal.ANATOLIESE HERDERSHONDE. R2 000 elk. Raak saam met lammers groot. 4 weke oud. Skakel 028 713 2609, saans na 18:00.
Junie 2010
ANATOLIESE HERDERSHONDE. 10 weke oud. Ingeënt en ontwurm. Saam met skape sedert geboorte. R2 500. Skakel 082 314 4296.
ANATOLIESE HERDERSHONDJIES, gereed om te gaan, R2 000. Skakel 051 943 7033.PRAGTIGE Anatoliese herdershonde. 6 weke. Ingeënt en ontwurm. Skape ge-woond, ook goeie waghonde. R2 00. Skakel 072 386 4455. Viljoenskroon.
Mei 2010
ANATOLIESE HERDERSHONDE. 4 maande oud. Werk by skape. R3 000. Skakel 084 716 8279.
ANATOLIESE HERDERSHONDJIES. 6 weke. R2 000. Beskerm u plaas en vee. Skakel 072 772 7496 of 033 701 2630, saans. Underberg.April 2010
ANATOLIESE HERDERSHONDE. 2 werpsels. 1 werpsel van ingevoerde teef. Reuns en tewe beskikbaar. Klein-tjies uit vorige werpsels goeie werkers. Riglyne met opleiding van honde word verskaf. Teler reis na Pretoria en kan hondjies vervoer op die roete vanaf Upington tot in Pretoria. Prys: R2 000 BTW inkl. Vir meer inligting, skakel Pierre Kenhardt, 083 236 8119 of 078 147 0817.
ANATOLIESE HERDERSHONDE. Op-reg, ingeënt en ontwurm. Beskikbaar vanaf 22 Maart 2010. Is dan 6 weke oud. R2 000. Skakel 083 287 7314 of e-pos: ristah@mtnloaded.co.za.ANATOLIESE HERDERSHONDJIES. Ingeënt en ontwurm. R2 000. Skakel 017 843 2841; 083 675 4917 of 083 320 3460.
ANATOLIESE HONDE. Beskerm vee op die veld teen diefstal en ongediertes. Uiters effektief en bekostigbaar. Skakel Roux, 082 927 9493. Bothaville.Maart 2010
10 WEKE OUD. Onmiddellik beskikbaar. Uitstekende bloedlyn. Gebruik vir San-parke-teling. Inenting op datum. R2 000. Sel 082 569 3668. Lichtenburg.
AANDAG: Voorouers het vee teen jag-luiperds beskerm. R2 500, met hand-leiding. Skakel 082 699 3707.ANATOLIESE HERDERSHONDE. Baie goeie bloedlyn. Word groot by skape. R2 500. Skakel 084 716 8279.
ANATOLIESE HERDERSHONDJIES. Opregte ouers, goeie bloedlyne. Word groot by skape in die veld. Winskoop! Skakel 083 785 3214. Vrede.ANATOLIESE HERDERSHONDE. Jou oplossing vir ongediertes. Beskerm ska-pe, bokke en beeste. Ouers beproef. Hannelie, Sel 082 372 6681.
ANATOLIESE HERDERSHONDJIES beskikbaar. Ingeënt en ontwurm. Ouers goeie werkers. Naverkoopdiens. R2 000. Skakel Tommie, 042 235 1392 of 083 306 8387. Oos-Kaap.ANATOLIESE HERDERSHONDE te koop. Ingevoerde teef en reun. Ingeënt en ontwurm, met mikroskyfie. Skakel Fanie, 082 825 5091. Bloemfontein.
Februarie 2010

Januarie 2010
ANATOLIESE HERDERSHONDE. Baie goeie bloedlyn. Word groot by skape. R2 500. Skakel 084 716 8279.
ANATOLIESE HERDERSHONDJIES. Ingeënt en ontwurm. Reg om te gaan voor Kersfees. R2 000. Skakel 017 843 2841; 083 675 4917 of 083 320 3460.HANRI ANATOLIANS. Beskerming vir jou skape, bokke en beeste teen onge-diertes. Ouers beproef. Skakel Hannelie 082 372 6681.

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|