Julie 2009

Klipwerf Kennels, Upington.  Ons verskaf 5 ster verblyf vir honde en katte teen baie billike tariewe.  Kom kyk gerus.  Navrae Marinda 076 523 4755

Dreamdogs hondesalon, Upington.  Vir bad, dip, skeer en toonnaels snip van honde en katte.  'n Wye verskeidenheid honde jassies op special.  Vervoerprobleme?  Ons kom haal u troeteldiere by du huis, beste pryse - beste dienste 18 jaar.  Ondervinding in sker van alle tipe style.  Yvette 083 436 0877

Doggie Paradise Dieresalon, Upington.  Sker alle style, vlli-bosluis-beheer, anale kliere skoonmaak, swak vell behandel, hondebeddens, hondebandjies, sjampoo en conditioner, pet tags, speelgoed, waterbakke, kosbakke, leibande, halsbande. Big or small we groom them all!!  Rustigstraat 20 (naby die brandweer).  Lee-Ann, Sharon 054 331 1314 / 083 748 1469

 

 

 

 

 

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Troeteldiere 357 Spesiale Dienste

Tuis

Honde

350 Katte

351 Reptiele

352 Visse

353 Allerlei

354 Aannemings

355 Verlore of Gevind

356 Pet Shops

357 Spesiale Dienste