Februarie 2011

GANSBOERDERY. Leer hoe om suksesvol met ganse te boer. Woon 'n intensiewe naweekkursus by op Noors-poort Gasteplaas, Steytlerville - die tuis­te van Noorspoort Lekker Leer en die plek waar Makoti Donsprodukte ont­staan het. Die koste van R1 650 sluit 'n handleiding, ekstra notas, scenario-ana­lises, verblyf, etes, 'n swembad en wildbesigtiging in. Nader Danie by Tel./Faks 049 835 0001 of Sel 082 553 3344 vir meer besonderhede en bespre­kings.

Januarie 2011

GANSBOERDERY TE KOOP. ± 500 ganse vir R25 000. Skakel Johann, 073 622 5482. Standerton.

Desember 2010

GANSBOERDERY. Leer hoe om suksesvol met ganse te boer. Woon 'n intensiewe naweekkursus by op Noors-poort Gasteplaas, Steytlerville - die tuis­te van Noorspoort Lekker Leer en die plek waar Makoti Donsprodukte ont­staan het. Die koste van R1 650 sluit 'n handleiding, ekstra notas, scenario-ana­lises, verblyf, etes, 'n swembad en wildbesigtiging in. Nader Danie by Tel./Faks 049 835 0001 of Sel 082 553 3344 vir meer besonderhede en bespre­kings.

November 2010

GANS BOERDERY TE KOOP: ongeveer n 1000 ganse te koop. Kan elke 6 weke dons en vere oes. Prys onderhandelbaar. Oos kaap tel. no. 07247744330

Oktober 2010

GANSBOERDERY. Leer hoe om suksesvol met ganse te boer. Woon 'n intensiewe naweekkursus by op Noors-poort Gasteplaas, Steytlerville - die tuiste van Noorspoort Lekker Leer en die plek waar Makoti Donsprodukte ontstaan het. Die koste van R1 650 sluit 'n handleiding, ekstra notas, scenario-analises, verblyf, etes, 'n swembad en wildbesigtiging in. Nader Danie by Tel./Faks 049 835 0001 of Sel 082 553 3344 vir meer besonderhede en besprekings.

September 2010

GANSE TE KOOP. R40 elk. Ficksburg. Skakel 082 973 9446.

Julie 2010

GANSBOERDERY. Leer hoe om suksesvol met ganse te boer. Woon 'n intensiewe naweekkursus by op Noors-poort Gasteplaas, Steytlerville - die tuiste van Noorspoort Lekker Leer en die plek waar Makoti Donsprodukte ontstaan het. Die koste van R1 650 sluit 'n handleiding, ekstra notas, scenario-analises, verblyf, etes, 'n swembad en wildbesigtiging in. Nader Danie by Tel./Faks 049 835 0001 of Sel 082 553 3344 vir meer besonderhede en besprekings.

Junie 2010

50 GANSE te koop teen R40 stuk. Skakel 083 633 5866. Wesselsbron.

April 2010

16 Geelbufhoenders R35 elk.   2 Witkalkoene R120 vir 2.   3 Paar witkolgaanse R300 /paar.  20 Kaalnek en werfkuikens R15 elk.  Kontak 0829210888  Schwizer

Februarie 2010

GANSBOERDERY. Leer hoe om suksesvol met ganse te boer. Woon 'n intensiewe naweekkursus by op Noors-poort Gasteplaas, Steytlerville - die tuiste van Noorspoort Lekker Leer en die plek waar Makoti Donsprodukte ontstaan het. Die koste van R1 650 sluit 'n handleiding, ekstra notas, scenario-analises, verblyf, etes, 'n swembad en wildbesigtiging in. Nader Danie by Tel./Faks 049 835 0001 of Sel 082 553 3344 vir meer besonderhede en besprekings.

Februarie 2010

Ek soek alle inligting oor Blesbokke en Gaanse.  Ons wil graag Blesbokke en Gaanse koop.  Ons bly op Buffelsfontein, Noord-Wes.  Sal dit opreg waardeer as iemand my kan help.  Baie dankie.  Ronell Pauley.  083 293 2661

25 GROOT GANSE te koop. Prys R50. Skakel G. Botha, 082 808 1660. Britstown.

Voels: Ganse: 10 ganse te koop R15 (btw ingesluit) elk. Sel 084 6088 534.Warrenton.  

Altanja Smith

Januarie 2010

GANSBOERDERY. Leer hoe om suksesvol met ganse te boer. Woon 'n intensiewe naweekkursus by op Noors-poort Gasteplaas, Steytlerville - die tuiste van Noorspoort Lekker Leer en die plek waar Makoti Donsprodukte ontstaan het. Die koste van R1 650 sluit 'n handleiding, ekstra notas, scenario-analises, verblyf, etes, 'n swembad en wildbesigtiging in. Nader Danie by Tel./Faks 049 835 0001 of Sel 082 553 3344 vir meer besonderhede en besprekings.

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voėls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
Pluimvee 221 Gaanse

Tuis

Pluimvee

Hoenders

220 Eende

221 Gaanse

222 Kalkoene

223 Makoue

224 Swane

225 Allerlei

226 Spesiale Dienste