LANDRASVARKE gesoek, 3 - 5 maan-de. Skakel 082 781 0387.
November 2010
4 GROOT WIT X LANDRASSOGGIES, gereed vir beer. Groot Wit X Landras-beer. Skakel 072 713 8722. Kroonstad.
Augustus 2010
40 F1-SÔE, Nieman-bloedlyn, te koop. Skakel 082 905 7444.
Julie 2010
5 F1-LANDRAS-, GROOT WIT-SOGGIES en 2 beertjies. Sel 072 713 8722. Edenville.
Mei 2010
6 Mei 2010 VANDERBIJLPARK: 286 varke, van uitmuntende gehalte, word op 'n staak-varkboerderyveiling aangebied op Don-derdag, 6 Mei', 2010, op Kaalplaats, Vanderbijlpark. Die aanbod bestaan uit 210 dragtige sôe, 40 sôe met kleintjies, 30 jong soggies (teelgereed) en 6 teelbere. Vir meer inligting, sien die derdeblad-advertensie in dié uitgawe of skakel Andre Killian, 082 495 9063 of BKBLouwid: Vereeniging, 016 423 5377.
Oktober 2009
Staak Varkboerdery. Landras F1-soe, dragtig of met kleintjies, van puik gehalte. Skakel 082 784 5578. Vrystaat.

![]()
|
Tuis
|