PRIESKA Die 9de Prieska-veiling van veldgrootge-maakte, prestasiegetoetste ramme en ooie. DATUM: Do., 3 Feb. 2011, om 10:00. PLEK: Jeugkampterrein, Prieska. AANBOD: 65 Dorperramme, 50 Dorper-ooie, 34 Wit Dorper-ramme, 25 Wit Dor-per-ooie, 16 Van Rooy-ramme, 17 Boer-bokramme, 11 Kalahari Red-ramme, 5 Savannaramme en 30 Savanna-ooie. SKAKEL LOUIS, 082 772 2594 DULCKEN, 082 808 3845
September 2010
50 VAN ROOY-SKAAPOOIE, meeste 2-tand, en 3 ramme. Begin reeds te lam. R57 000. Skakel 084 627 7215 of 043 683 1027, na 18:00. Stutterheim-distrik.

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|