RAMME, tweetand, geregistreer. Vanaf R3 000. Bethlehem-distrik. Skakel Steve of Jenny, 058 304 3917.
Julie 2010
6 SUIWER SUFFOLKKOEIE, volbek. Goeie kondisie. R6 100 vir almal. Skakel 071 404 0564 of 018 468 7576.
April 2010
52 SUFFOLKOOIE EN 2 -RAMME. Stoetgehalte, het net nie herregistreer nie. R75 000 om almal te neem. Skakel D.T. Pelser, 082 339 0360. Randfontein, Gauteng.
Maart 2010
108 SUFFOLKOOIE EN 4 -RAMME. Stoetgehalte, het net nie herregistreer nie. R150 000 om almal te neem. Skakel D.T. Pelser, 082 339 0360. Randfontein, Gauteng.

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|