Februarie 2011

100 SA VLEISMERINO-OOIE. Loop by ramme vanaf 21 Oktober 2010. 3 ram-me. Skakel Flip Spies, 082 575 1481.

374 VLEISMERINO-OOIE, loop by ram-me vanaf einde Nov. Tweelinggene. R398 000. Sel 082 393 4885.

PREMIE VIR OOILAMMERS. Kontant in die sak of bankrekening. Skakel aankoper, Uys 082 820 6237.

SOEK U OOIE of wil u ooie verkoop. Bel die Genootskap by 051 522 6827 / 8.

VLEISMERINORAMME BESKIKBAAR. Tweetand, viertand en sestand. Gese-lekteer uit puik opgeboude, vrugbare kudde. Aanteel tot 60% meerlinge. Uit-stekende speenlamproduksie. Kudde 40 jaar oud. Geselekteer vir vrugbaarheid, bouvorm en raamgrootte, wolgroeipo-tensiaal onder intensiewe en ekstensie-we omstandighede. Uitstekende loopver-moë onder ekstensiewe toestande. Veld-aangepaste diere. Alle noodsaaklike in-entings is gedoen. Prys: vanaf R2 500. Skakel Jannie du Plessis, Gretna Green, Villiers, 082 490 4295.

Januarie 2011

BETHLEHEM 120 SAVM-ooie met lam-mers (mooi). Loop weer by ramme. Navrae: Skakel Jaco, 082 579 8469

PREMIE VIR OOILAMMERS. Kontant in die sak of bankrekening. Skakel aankoper, Uys 082 820 6237.

SOEK U OOIE of wil u ooie verkoop. Bel die Genootskap by 051 522 6827 / 8.

VLEISMERINORAMME BESKIKBAAR. Tweetand, viertand en sestand. Gese-lekteer uit puik opgeboude, vrugbare kudde. Aanteel tot 60% meerlinge. Uit-stekende speenlamproduksie. Kudde 40 jaar oud. Geselekteer vir vrugbaarheid, bouvorm en raamgrootte, wolgroeipo-tensiaal onder intensiewe en ekstensie-we omstandighede. Uitstekende loopver-moë onder ekstensiewe toestande. Veld-aangepaste diere. Alle noodsaaklike in-entings is gedoen. Prys: R2 500. Skakel Jannie du Plessis, Gretna Green, Vil-liers, 082 490 4295.

Desember 2010

372 VLEISMERINO-OOIE EN 12 RAM-ME. Goeie gehalte. KZN. Skakel 083 631 9028.

PREMIE VIR OOILAMMERS. Kontant in die sak of bankrekening. Skakel aankoper, Uys 082 820 6237.

SOEK U OOIE of wil u ooie verkoop. Bel die Genootskap by 051 522 6827 / 8.

November 2010

300 TOP-OOIE, by stoetramme, R985. Skakel 082 785 2804.

FRISBO-STOET, BETHLEHEM, bied geregistreerde ramme aan, gereed om te werk. Alle inentings reeds gedoen. Skakel Cobus Botha, 082 378 3319 of 058 303 2406, saans. Bethlehem.

GRAAD-VELDRAMME, ooie met lammers en jong ooie. Uit stoet geteel. Parys. Skakel 056 811 3968.

PREMIE VIR OOILAMMERS. Kontant in die sak of bankrekening. Skakel aankoper, Uys 082 820 6237.

SOEK U OOIE of wil u ooie verkoop. Bel die Genootskap by 051 522 6827 / 8.

SONKYKER-SAVM-STOET bied aan: geregistreerde veldramme, gebore 2008, uit bekende HWB- en RDW-bloedlyne. R3 000 stuk. Kroonstad. 072 229 1680.
 
Oktober 2010

400 JONG OOIE, by stoetramme, R985. Skakel 082 785 2804.

NIEKERKS RUST bied weer ramme aan vir nuwe dekseisoen. Alle inentings en doserings reeds gedoen. Jan van Biljon, Sel 082 781 5210.

PREMIE VIR OOILAMMERS. Kontant in die sak of bankrekening. Skakel aankoper, Uys 082 820 6237.

SA VLEISMERINORAMME te koop. Skakel Bennie, 083 653 0850. Tweeling.

SOEK U OOIE of wil u ooie verkoop. Bel die Genootskap by 051 522 6827 / 8.

September 2010

200 PUIK geselekteerde Vleismerino-ooie met lammers. Weeg 20 tot 33 kg. Prys: R1 600. 150 puik ooie, R1 150. Skakel Henk, 082 552 0196. Noordwes.

35 OOIE, 1 ram en 9 lammers te koop. R28 000. Skakel Johan, 083 325 7179 of 083 659 6329. Bethal.

GRATIS RAM met 50 ooie, R985. 150 jong ooie, by stoetramme, R985. Skakel 082 785 2804.

PREMIE VIR OOILAMMERS. Kontant in die sak of bankrekening. Skakel aankoper, Uys 082 820 6237.

SOEK U OOIE of wil u ooie verkoop. Bel die Genootskap by 051 522 6827 / 8.

Augustus 2010

SAVM Ramme      Grootspruit Stoet : Geregistreerde SAVM ramme te koop. 2 jaar oud   R 4000 BTW ing.   Bethlehem          Riaan Kriek   0823899917

300 OOIE, om uit te soek. Sedert Maart by ramme. Topgehalte. R1 140. Pieter, Sel 082 851 3678. Louis Trichardt.

300 TOPOOIE, by stoetramme. R985. Skakel 082 785 2804.

PREMIE VIR OOILAMMERS. Kontant in die sak of bankrekening. Skakel aankoper, Uys 082 820 6237.

SOEK U OOIE of wil u ooie verkoop. Bel die Genootskap by 051 522 6827 / 8.

Julie 2010

Junie 2010

200 PUIK, geselekteerde ooie (moet einde Mei lam). R1 150 stuk. Skakel Henk, 082 552 0196. Noordwes.

26 VLEISMERINO-OOIE met lammers vir R1 100 stuk o.n.k.a. Skakel Willie, 072 120 6794 of Tonkie, 082 731 6669. Petrus Steyn.

90 OOIE met lammers. Lammers weeg tussen 20 en 30 kg. Ooie loop reeds weer by ramme. R1 450. Skakel Henk, 082 552 0196. NW.

DRAGTIGE SAVM- en Dorper-ooie. Is naby lam. R1 026, BTW inkl. Skakel 083 285 2483. Schweizer-Reneke.

PREMIE VIR OOILAMMERS. Kontant in die sak of bankrekening. Skakel aankoper, Uys 082 820 6237.

SOEK U OOIE of wil u ooie verkoop. Bel die Genootskap by 051 522 6827 / 8.  

Mei 2010

20 PRAGTIGE 14 maande oue gere-gistreerde ooie. Reeds gekeur, loop by stoetram (seun van JVB 0018). R2 250 stuk. Skakel 083 236 3528. Lichtenburg.

40 MOOI JONG OOIE, R795. Uitsoek ooie by ramme, R875. Skakel 082 785 2804.

PREMIE VIR OOILAMMERS. Kontant in die sak of bankrekening. Skakel aankoper, Uys 082 820 6237.

SOEK U OOIE of wil u ooie verkoop. Bel die Genootskap by 051 522 6827 / 8.

VIR AL U uit die hand aankope en ver-kope. Vir vinnige, betroubare diens, be-soek: www.ecotrader.co.za of skakel 082 414 5177.

VLEISMERINO-OOIE, dragtig, party met pasgebore lammers. Vereeniging-omge-wing. R1 050. Charl, Sel 083 453 4302.

April 2010

1 500 VLEISMERINO-OOIE beskikbaar uit die bekende Jannie du Plessis-kud-de. 4-tand tot volbek, as dragtig geserti-fiseer. R1 500. Om uit te soek. Skakel 082 490 4295. 

262 VLEISMERINO-OOIE, 70 ooie met lammers en 13 Merinoramme. Ooie met lammers, R1 250; res, waarvan dragtig kan wees, R950; ramme R3 000, ohb. Skakel Esta, 079 514 3865. Middelburg, Mpumalanga. 

30 OOIE (meeste swaar dragtig), R950 elk. 14 jong ooie, R850 elk. Ram, R2 500. Skakel Johan, 083 325 7179 of 083 659 6329. Morgenzon.

40 MOOI JONG OOIE, R795. Uitsoek ooie by ramme, R875. Skakel 082 785 2804.

5 000 OOIE, 4 - 6 tand, dragtig, lam Feb/Mrt. Om af te tel, R1 140. Skakel eienaar, 082 809 7957. Hendrina/Arnot omgewing, Mpumalanga.

PRAGTIGE geselekteerde Vleismerino-ramme uit die bekende Jannie du Ples-sis-kudde. Alle toepaslike inentings ge-doen. Getoets vir vrugbaarheid. R3 500. Om uit te soek. Skakel 082 490 4295.

PREMIE VIR OOILAMMERS. Kontant in die sak of bankrekening. Skakel aankoper, Uys 082 820 6237.

SOEK U OOIE of wil u ooie verkoop. Bel die Genootskap by 051 522 6827 / 8.
 
Maart 2010

160 SA VLEISMERINO-OOIE. Loop by ramme vanaf Nov. 2009. R1 020. Skakel Pierre, 082 257 5751. Oudtshoorn.

2 PUIK, geselekteerde SAVM-ooie, was by ram, lam Maart. Ooie weeg tussen 70 en 80 kg. Bel Henk, 082 552 0196. NW.

200 SAVM-OOIE, 2- tot 6-tand, as dragtig gesertifi,seer, lam Maart of April. R1 254, BTW inkl. Skakel Tinus, 082 978 9276. Reitz.

5 000 OOIE, 4 - 6 tand, dragtig, lam Feb/Mrt. Om af te tel, R1 140. Skakel eienaar, 082 809 7957. Hendrina/Arnot omgewing, Mpumalanga.

55 SAVM-OOIE, by ramme geloop vanaf 3/11/09 tot 30/2/10. Puik gehalte. Skakel Jan, 082 892 5762. Heidelberg.

600 MOOI JONG OOIE, R795. Uitsoek ooie by ramme, R875. Skakel 082 785 2804.

86 UITSTEKENDE Vleismerino-ooie, as dragtig geskandeer, 30% tweelinge. Lam vanaf middel van April 2010. R1 150 elk, BTW inkl. Geen ou of slytooie nie. Skakel 083 659 5917. Brandfort.

GEREGISTREERDE SAVM-ramme, van die veld af, gereed vir werk. Skakel Fouche Jordaan, 082 557 5660. Foun-da- stoet, Glen.

ONS SOEK 800 lammers, tussen 25 en 30 kg, gelewer in April en Mei. Gauteng, Noordwes, Noord-Vrystaat. Skakel 082 859 0692.

PREMIE VIR OOILAMMERS. Kontant in die sak of bankrekening. Skakel aankoper, Uys 082 820 6237.

SAVM-OOIE, 2-tand. R800. Heilbron. Skakel 058 852 2701 of 072 526 5667.

SOEK U OOIE of wil u ooie verkoop. Bel die Genootskap by 051 522 6827 / 8.

Februarie 2010

1 000 MOOI JONG OOIE, R795. Uitsoek by ramme, R875. Skakel 082 785 2804.

5 000 OOIE, 4 - 6 tand, dragtig, lam Feb/Mrt. Om af te tel, R1 140. Skakel eienaar, 082 809 7957. Hendrina/Arnot omgewing, Mpumalanga.

DRAGTIGE SAVM of Dormer-ooie ge-soek. Skakel 083 650 1492.

PREMIE VIR OOILAMMERS. Kontant in die sak of bankrekening. Skakel aankoper, Uys 082 820 6237.
 
Januarie 2010

1 000 MOOI JONG OOIE, R750. Uitsoek by ramme, R875. Skakel 082 785 2804.

PREMIE VIR OOILAMMERS. Kontant in die sak of bankrekening. Skakel aankoper, Uys 082 820 6237.

SOEK U OOIE of wil u ooie verkoop. Bel die Genootskap by 051 522 6827 / 8.

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Kleinvee Skape 166 Vleismerino

Tuis

Kleinvee

151 Afrikaner

152 Alfino

153 Corriedale

154 Damara

155 Dormer

156 Dorper

157 Dorset Horn

158 Landras

159 Ile de France

160 Karakoel

161 Letelle-Merk

162  Kohne-Merino

163 Meatmaster

164 Merino

165 Merino-Landskaap

166 Vleismerino

167 Walrich-Merino

168 Persie

169 South Dawn

170 Hampshire Dawn

171 Suffolk

172 Van Rooi

173 Vandor

174 Allerlei