SWAAR DRAGTIGE Dohne-Merino-ooie, sommige met lammers. R1 250. Skakel 079 210 9732.
Julie 2010
4 OOIE met lammers; 14 ooie (moet Junie/Julie lam); 3 ramme. Skakel Bart, 079 074 6454 of 082 334 4165.
Junie 2010
UITSTEKENDE gehalte Dohne's. Prag-tige bouvorm en wol. 220 droë ooie, R1 140 stuk; 100 ooie met lammers, R1 539. Koppies. Sel 082 376 1835.
Mei 2010
UITSTEKENDE gehalte Dohne's. Prag-tige bouvorm en wol. 220 droë ooie, R1 000 stuk; 46 ooilammers (wissel), R7 801; 30 swaar dragtige ooie, R1 250. Koppies. Sel 082 376 1835.
Maart 2010
UITVERKOPING van Dohne-kudde. 1 500 ooie, as dragtig geskandeer, lam om die helfte, 15 Maart en 1 April 2010. 500 ooie, 2 maande oue lammers. 1 000 ooie, tans by ramme. 1 500 stoorlam-mers. 140 ramme. 40 jaar se teling. Bel Erika, 082 493 5857. Harrismith.
Februarie 2010
270 DOHNE-OOIE, van goeie gehalte. Lam vanaf einde van Maart. R870, BTW inkl. Skakel 082 559 7765. Aliwal-Noord.

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|