www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Kleinvee Skape 156 Dorper

Tuis

Kleinvee

151 Afrikaner

152 Alfino

153 Corriedale

154 Damara

155 Dormer

156 Dorper

157 Dorset Horn

158 Landras

159 Ile de France

160 Karakoel

161 Letelle-Merk

162  Kohne-Merino

163 Meatmaster

164 Merino

165 Merino-Landskaap

166 Vleismerino

167 Walrich-Merino

168 Persie

169 South Dawn

170 Hampshire Dawn

171 Suffolk

172 Van Rooi

173 Vandor

174 Allerlei

Februarie 2011

DORPER- EN WIT DORPEROOILAM-MERS, puik gehalte, asook ooie (2-tand tot volbek). Loop by ramme. Stoorlam-mers en ramme ook beskikbaar. Skakel Johan, 082 347 0085. Webblad: www.mareedorpers.co.za.

OMHEINING VIR DORPERS EN ANDER SKAPE Bonnox- voorafvervaardigde heinings is ideaal. Maklike oprigting. Spaar tyd en arbeid. VIR MEER BESONDERHEDE EN PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717

SWARTKOP-DORPERRAMME. Beno-ni/Fairleads-omgewing. 18 maande en ouer, vanaf R3 500 elk. Skakel Ronnie, 082 444 9750 of Adelle, 011 917 9710, uitbreiding 130/109.

Soek stoorlam om te koop.  Franco  084 581 3253

Januarie 2011

DORPER- EN WIT DORPEROOILAM-MERS, puik gehalte, asook ooie (2-tand tot volbek). Loop by ramme. Stoorlam-mers en ramme ook beskikbaar. Skakel Johan, 082 347 0085. Webblad: www.mareedorpers.co.za.

DORPEROOILAMMERS te koop. Ska-kel 084 600 0027 of 082 890 6866. Parys.

OMHEINING VIR DORPERS EN ANDER SKAPE Bonnox- voorafvervaardigde heinings is ideaal. Maklike oprigting. Spaar tyd en arbeid. VIR MEER BESONDERHEDE EN PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717

Desember 2010

150 WIT DORPER/MERINO- DROË OOIE van goeie gehalte. R1 083, BTW ingesluit. Schweizer-Reneke. Skakel 083 462 7158.

30 DORPERVELDRAMME beskikbaar. Bekostigbaar. Prieska/Vosburg. Skakel P.J. Vermeulen, 083 647 3730.

DORPER- EN WIT DORPERRAMME beskikbaar. Skakel Sunley, 083 650 3764. Verkeerdevlei

DORPER- EN WIT DORPEROOILAM-MERS, puik gehalte, asook ooie (2-tand tot volbek). Loop by ramme. Stoorlam-mers en ramme ook beskikbaar. Skakel Johan, 082 347 0085. Webblad: www.mareedorpers.co.za.

DORPERS: ALGEHELE UITVERKO-PING. Kalahari-bloedlyn. Loop by ramme. R1 100 - R800. Skakel 072 997 5876 of 079 527 9786. Witbank.

OMHEINING VIR DORPERS EN ANDER SKAPE Bonnox- voorafvervaardigde heinings is ideaal. Maklike oprigting. Spaar tyd en arbeid. VIR MEER BESONDERHEDE EN PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717

WIT EN SWARTKOP-DORPEROOIE. Boergoed. Speen tot 4-tand. Skakel 082 516 7828. Hoedspruit.

November 2010

Ettiene Marais Dorper Stoet. et.dunmore@hotmail.com   10 Top swartkop dorper ramme, besig om te wissel. R3420.00. Skoon getoets teen Brusella.  Kontak Ettiene Marais, Griekwastad omgewing, 053 3540 811 of 0825684264.

DORPER- EN WIT DORPEROOILAM-MERS, puik gehalte, asook ooie (2-tand tot volbek). Loop by ramme. Stoorlam-mers en ramme ook beskikbaar. Skakel Johan, 082 347 0085. Webblad: www.mareedorpers.co.za.

DORPEROOIE, dragtig. Top-gehalte. Ramme ook beskikbaar. Skakel 082 820 4519. Naboomspruit.

SWARTKOP-DORPERRAMME. Benoni-omgewing. 18 maande en ouer, vanaf R3 500 elk. Skakel Ronnie, 082 444 9750 of Adelle, 011 917 9710, uitbreiding 115/109.

Oktober 2010

1 200 SWARTKOP-OOIE met lammers teen R1 200 stuk. Beaufort-Wes. Skakel, 082 500 6603.

200 WIT DORPER/MERINO-OOIE met groot lammers, R1 539. 30 jaaroue ooi-tjies, R969. BTW ingesluit. Schweizer-Reneke. Skakel 083 462 7158.

5 DORPEROOIE met lammers te koop. Puik gehalte. Van die groep is 1 ooi en ramlam stoet. Ander kommersieel, maar puik gehalte. 4 ooie, 2 j. oud en voltand-ooi. R7 500 vir almal. 3 puik jong ramme, onderskeidelik R3 500, R1 800, R1 800. Pryse onder markwaarde. Eienaar ver-huis. Sel 082 729 6465, 072 563 2896. Tzaneen, Limpopo.

DORPER- EN WIT DORPEROOILAM-MERS, puik gehalte, asook ooie (2-tand tot volbek). Loop by ramme. Stoorlam-mers en ramme ook beskikbaar. Skakel Johan, 082 347 0085. Webblad: www.mareedorpers.co.za.

GEHALTE-OOILAMMERS teen R800. Ook hamellammers beskikbaar teen R19/kg. Parys. Skakel 079 887 2307.

SWARTKOP-DORPERRAMME. Benoni-omgewing. 18 maande en ouer, vanaf R3 500 elk. Skakel Ronnie, 082 444 9750 of Adelle, 011 917 9710, uitbreiding 115/109.

September 2010

100 WIT DORPER-OOIE, ouderdomme van lam tot 8-tand. Loop by geregis-treerde tipe 5-ram vanaf 1 April 2010. R1 140 elk. Om uit te soek of om almal te neem vir R1 026 elk. Skakel 084 627 7215 of 043 683 1027, na 18:00. Stut-terheim-distrik.

± 1 500 DORPER- EN 400 WIT DORPER-OOIE te koop. Meeste dragtig of met lammers. Goeie gehalte. Vervoer beskikbaar. Skakel Piet, 084 491 0104. Upington.

DORPER- EN WIT DORPERRAMME beskikbaar. Skakel Sunley, 083 650 3764. Verkeerdevlei

DORPER- EN WIT DORPEROOILAM-MERS, puik gehalte, asook ooie (2-tand tot volbek). Loop by ramme. Stoorlam-mers en ramme ook beskikbaar. Skakel Johan, 082 347 0085. Webblad: www.mareedorpers.co.za.

DORPERKURSUS, van 6 tot 9 Septem-ber 2010, op Loxton. Indien u belangstel, skakel gerus vir Marinus Blom (klubsekretaris) by 023 571 2776.

DRAGTIGE SWARTKOP-OOIE, asook ooie met lammers, beskikbaar. Schwei-zer-Reneke. Skakel 083 382 0284.

GARSFONTEIN/PRETORIA. Dorper-skape te koop: Hele kudde. Skakel Neels, 084 682 6008 of 012 811 3982.

JONG Dorperooitjies te koop in Gau-teng-omgewing. Skakel Phillip, 082 412 5188.

OMHEINING VIR DORPERS EN ANDER SKAPE   Bonnox- voorafvervaardigde heinings is ideaal. Maklike oprigting. Spaar tyd en arbeid.  VIR MEER BESONDERHEDE EN PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717

SWARTKOP-DORPERRAMME. Benoni-omgewing. 18 maande en ouer, vanaf R3 500 elk. Skakel Ronnie, 082 444 9750 of Adelle, 011 917 9710, uitbreiding 115/109.

Augustus 2010

DORPER- EN WIT DORPERRAMME beskikbaar. Skakel Sunley, 083 650 3764. Verkeerdevlei

SWARTKOP-DORPERRAMME. Benoni-omgewing. 18 maande en ouer, vanaf R3 500 elk. Skakel Ronnie, 082 444 9750 of Adelle, 011 917 9710, uitbreiding 115/109.

Julie 2010

140 DRAGTIGE Dorperooie, sommige met tweelinge. Lam Julie. R900 elk. Soutpan. Nilhelmus, Sel 083 951 2196.

BOESMANLANDERS    Wêreld se mees produktiewe en ge-harde skape vir ekstensiewe toestande beskikbaar. Klop Dorper met 60% netto inkomste. 500 jong ooitjies (by ram); 200 boerooie en 300 ou boerooie, met lammers of dragtig, beskikbaar.   VIR MEER INLIGTING, SKAKEL    RONNIE VAN DER MERWE     02072, VRA VIR 2221     OF CAREL VAN DER MERWE    083 976 5307   PRETORIA

DORPER- EN WIT DORPER-OOIE. Verskillende lotte, van 2-tand tot volbek. Meeste dragtig. Vervoer kan gereël word. Bel Piet, 084 491 0104. Upington.

DORPER- EN WIT DORPEROOILAM-MERS, puik gehalte, asook ooie (2-tand tot volbek). Loop by ramme. Stoorlam-mers en ramme ook beskikbaar. Skakel Johan, 082 347 0085. Webblad: www.mareedorpers.co.za.

SWARTKOP-DORPERRAMME. Benoni-omgewing. 18 maande en ouer, vanaf R3 500 elk. Skakel Ronnie, 082 444 9750 of Adelle, 011 917 9710, uitbreiding 115/109.

WIT DORPER-RAMME, ongeveer 12 maande oud. R4 000 stuk. Skakel Johan, 079 696 1818. Bronkhorstspruit.

Junie 2010

70 PUIK, geselekteerde wit Dorperooie. Besig om te lam. In Noordwes gebore en grootgeword. R950 stuk. Skakel Henk, 082 552 0196. Noordwes.

DORPER- EN WIT DORPEROOILAM-MERS, puik gehalte, asook ooie (2-tand tot volbek). Loop by ramme. Stoorlam-mers en ramme ook beskikbaar. Skakel Johan, 082 347 0085. Webblad: www.mareedorpers.co.za.

Brandvlei.  102 Dorperooie, 2 Tand-Volbek met +/- 45 lammers.  Res dragtig.  Besig om te lam.  R900+BTW  Dawie Theron  083 337 7361

Upington.  300 Dorperooie, 2T - 4T, loop by ramme, party sigbaar dragtig.  R650+BTW  Wimpie Spangenberg  071 407 0890

Mei 2010

180 GOEIE GEHALTE DORPEROOIE  Geskandeer, 120 en meer dragtig. 2-tand tot volbek. Dragtig van stoetramme, lam vanaf 1 Mei. R969.  SKAKEL 072 463 7054

DORPER- EN WIT DORPER-RAMME beskikbaar. Skakel Sunley, 083 650 3764. Verkeerdevlei.

DORPEROOIE, dragtig, van top-gehalte. Ramme ook beskikbaar. Naboomspruit. Skakel 082 820 4519.

DORPEROOIE van hoë gehalte, uit stoet geteel. R1 100. Skakel 078 802 1578. Middelburg, Mpumalanga

HELE Dorperkudde te koop. 45 skape. Skakel 083 564 0770. Brits.

OMHEINING VIR DORPERS EN ANDER SKAPE  Bonnox- voorafvervaardigde heinings is ideaal. Maklike oprigting. Spaar tyd en arbeid. VIR MEER BESONDERHEDE EN PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717

150 Dorperooie, 2 Tand - Volbek, moet lam van dorper ramme vanaf Februarie.   R850+BTW  Calvinia  Frikkie Visser - 082 557 8314 

100 Dorperooie, 2 Tand - Volbek, moet lam van meatmasterramme vanaf Februarie.   R850+BTW  Calvinia  Frikkie Visser - 082 557 8314

500 Dorperooie, 2 Tand - Volbek, moet lam van stoetramme van Jannie Visagie & Rooidam Dorpers. Ramme by vanaf Oktober 2009.  R950+BTW  Calvinia  Frikkie Visser - 082 557 8314

±200 Witdorperooie, 2 Tand-volbek, gedeelte het reeds lammers. (Lammers ± 60 klein en 60 groot ooilam)    Ooie @ R950 + BTW en lammers @ R14 / kg lewendig   Calvinia  Frikkie Visser - 082 557 8314

± 40 Jong Dorperooie, ongewesseld - 2 Tand, loop by ramme   R730 + BTW  Kakamas  Andrè Hugo - 082 596 1746

150 Dorperooilam, ongewesseld - 2 Tand, loop by ramme  R850 + BTW  Kenhardt  Rian le Roux - 083 764 5018

250 Dorperooie, 2 Tand-volbek, met ± 100 lammers. Res dragtig  R850 + BTW  Kenhardt   Gert Kotze - 083 384 1548

350-400 Dorperooie, 2 Tand-volbek, ± 50 slyt. Ooie is dragtig en party het lammers. Ooie is goed geteel    R950 + BTW  Upington  Andrè Hugo - 082 596 1746

530 Dorperooie, 2 Tand-volbek, 20% jonk, dragtig.  R930 + BTW  Moet lam begin April.    Upington  Wimpie Spangenberg - 071 407 0890

500 Witdorper ooie, 2 Tand-volbek, dragtig  Goeie kwaliteit.   R950 + BTW  Upington  Francois Theron - 082 890 2029

130 Dorperooie + 2 Dorperramme, 2 Tand-volbek.  Besig om te lam  R750 + BTW  Upington  Wimpie Spangenberg - 071 407 0890

300 Dorperooie, 2 Tand-volbek.  Moet begin lam 1 Maart.  R950 + BTW  Upington  Gert Kotze - 083 384 1548

500 Dorperooie, 2 Tand-volbek, besig om te lam  R850 + BTW  Kleinbegin  Gert Kotze - 083 384 1548

April 2010

150 PRAGTIGE Witkop-Dorperooie, almal dragtig, sommiges met lammers. Alle inentings is gedoen, slenkdalkoors 'n week terug toegedien. R1 000 elk. Kommersiële Witkop-Dorperram, R2 500. Kommersiële Ile De France-ram, R3 000. Lichtenburg, Noordwes. Sel 082 371 2573, 071 158 3101.

30 VELDGROOTGEMAAKTE Karoo-Dorperramme beskikbaar. Prieska/Vos-burg/Carnarvonomgewing. Skakel P.J. Vermeulen, 083 647 3730.

50 JONG SWARTKOP-DORPEROOIE, van topgehalte. Loop vanaf 1/3/10 by ramme. R912 stuk. Venterstad-omge-wing. Skakel 083 290 7472.

DORPER- EN WIT DORPEROOILAM-MERS, puik gehalte, asook ooie (2-tand tot volbek). Loop by ramme. Stoorlam-mers en ramme ook beskikbaar. Skakel Johan, 082 347 0085.

DORPER- EN WIT DORPER-OOIE, 2-tand tot volbek. Verskillende stadiums van dragtigheid. Vevoer kan gereël word. Bel Piet, 084 491 0104. Upington.

SWARTKOP-KUDDE: 140 ooie, 110 lammers, 4 ramme. R195 000, BTW inkl. Stephan, Sel 082 439 5790. Delmas.
 
Maart 2010

500 Dorper Ooie @ R1000 elk.  Danie 083 789 1799.  Kenhardt

120 DRAGTIGE ooie, R1 100. 180 droë ooie, R990. 60 Wit Dorper-ooie, 2-tand, R880. 50 ooitjies, ongewissel, R580. 10 ramme, 4-in-1, R1 800. Bel Dewaal, 076 506 7518 of 034 621 3909. Normandien. 

± 1 500 DORPEROOIE en ± 800 Wit Dorperooie, van 2-tand tot volbek, in verskillende stadiums van dragtigheid tot reeds gelam. Vervoer kan gereël word. Skakel Piet, 084 491 0104. Upington. 

22 DORPERS, 1 stoetram ingesluit. R18 500. Potgietersrus. Skakel 072 242 2660. 

500 DORPEROOIE  115 reeds gelam. Lammers 8 weke oud. 385 sigbaar dragtig. Prys onderhandel-baar.   SKAKEL 045 967 9551 

75 SWARTKOP-TEELOOIE, van puik gehalte. Gespuit. R850 stuk. Skakel 071 404 0564 of 018 468 7576.

BOSVELD-DORPERS EN -DAMARAS, loop tans op Bosveld-weiding. Ooie, R900 elk; groot ooilammers, R600 elk. Skakel 083 278 6561. Makoppa, Thaba-zimbi.

DORPER EN WIT DORPER RAMME beskikbaar. Skakel Sunley, 083 650 3764. Verkeerdevlei.

DORPER- EN WIT DORPEROOILAM-MERS, puik gehalte, asook ooie (2-tand tot volbek). Loop by ramme. Stoorlam-mers en ramme ook beskikbaar. Skakel Johan, 082 347 0085.

DORPERRAMME: suiwer veldramme, met goeie grootte, hoë koppe en sterk bene. Ook jong ooitjies beskikbaar. Skakel Gerrit, 02072, vra vir 3022, saans of soggens.

MAGALIESBERG (hartwater). 40 prag-tige Dorperveldooie. 2009-oesjaar. R950 elk. Bel Anthony, 072 797 7174.

Februarie 2010

100 DRAGTIGE WIT EN SWARTKOP-OOIE, R1 000 elk. 4 ramme, R2 500. Skakel Olga, 082 373 0661. Magaliesburg.

± 100 SWARTKOP-DORPEROOIE van gehalte beskikbaar, asook 2 stoetram-me. Ooie het by ramme geloop. Skakel Johann vir meer besonderhede: 083 324 4625. Magaliesburg.

20 JONG WIT DORPER-OOIE te koop, in Bloemfontein-distrik, R980 elk. 4 ramme, R1 368. Skakel 082 457 2053.

200 DORPEROOIE, van goeie gehalte. Lam April. R890, BTW inkl. Skakel 082 559 7765. Aliwal-Noord.

23 SWARTKOP-DORPEROOIE met 11 lammers, reg vir speen. Loop by ram. Uitstekende gehalte. R31 000 vir alles. Skakel Andries, 082 579 3926. Askham.

30 VELDGROOTGEMAAKTE Karoo-Dorperramme. Bekostigbare pryse. Prieska/Vosburg-omgewing. Skakel P.J. Vermeulen, 083 647 3730. Vir volledige besonderhede, besoek: www.vermeulendorpers.co.za.

DORPER- EN WIT DORPEROOILAM-MERS, puik gehalte, asook ooie (2-tand tot volbek). Loop by ramme. Stoorlam-mers en ramme ook beskikbaar. Skakel Johan, 082 347 0085.

DORPER EN WIT DORPER RAMME beskikbaar. Skakel Sunley, 083 650 3764. Verkeerdevlei.

Januarie 2010

360 Dorperooie met lammers te koop.  Ook in kleiner troppe van ongeveer 130, 60, en 170 beskikbaar.  R 1083 per ooi met lam, BTW ingesluit.  Brandvlei, Noord-Kaap omgewing.  Kontak Johann by 0828573183.

± 100 SWARTKOP-DORPEROOIE van gehalte beskikbaar, asook 2 stoetram-me. Ouderdom van ooie wissel van 6 mde. tot 6 j. Om almal te neem. Ooie R1 026 elk en ramme R3 000 elk, BTW inkl. Skakel Johann, 083 324 4625. Ma-galiesburg.

150 SWARTKOP-DORPEROOIE met 160 lammers. Gewig 25 - 35 kg. Skakel 082 558 3309. Bloemfontein.

200 DORPERKRUISOOIE, R750. Skakel Tanja, 082 850 4902 of Aldert, 072 350 5303. Daniëlskuil.

22 DORPERKRUISOOIE wat by ram loop. Lamtyd Februarie 2010. Prys R18 700, BTW inkl. Skakel Hennie, 076 134 6869. Willowmore.

DORPER- EN WIT DORPER-RAMME beskikbaar. Skakel Sunley, 083 650 3764. Verkeerdevlei.

DORPER- EN WIT DORPER-OOILAMMERS te koop. Aanteelramme en stoorlammers ook beskikbaar. Skakel Johan, 082 347 0085.

DORPEROOIE, 6-tand tot volbek. Skakel Johan, 082 347 0085.

DORPEROOILAMMERS van goeie gehalte te koop. Loop by ramme. Skakel Johan, 082 347 0085.

DORPERRAMME EN -OOIE beskik-baar. Beste gehalte. Polokwane, Lim-popo. Skakel 082 568 3106.

DORPERRAMME van goeie gehalte. Staak skaapboerdery. Vanaf R2 000. Skakel 073 632 7804 of 018 571 1186.

SWARTKOP-DORPERRAMME te koop. Puik gehalte. Skakel Kobus, 072 639 1926 of Reinette, 082 345 8749.

WIT DORPER-OOIE van uitstaande ge-halte. Skakel Henk, 082 552 0196. Noordwes.