Februarie 2011

2 KUNENE-APPELBOKOOIE, 2 Skil­der-bokooie, R3 000 elk. 5 jong bokke. Skakel 049 893 0224.

LEWENDEHAWEBESIGHEID in Gauteng is op soek na 'n skaap- en Boerbokverskaffer. Skakel Luca Martini, 083 627 1045.

TIEN BONT INHEEMSE BOKKE. Stoet-ram, 5 groot ooie en 4 mooi lammers. Moet almal saam verkoop. R170 000. Skakel Louis, 084 589 2777. Viljoens-kroon, Vrystaat.


November 2010

4 INHEEMSE BOKKE, appel en spikkel, met lammers. R3 000 elk. Skakel 049 893 0224, saans.

INHEEMSE Kaapse Skilderbokke te koop. Bel 051 451 1445.

INHEEMSE VELDBOKKE. Skilder. 53 teelooie, 24 lammers en 2 uitstekende teelramme. R201 500. Skakel Francois Cronje, 082 900 6452.


Oktober 2010

100 PRAGTIGE inheemse veldbokke te koop. Appel en skilder. Mokopane. Skakel Hannes, 084 703 6803, a.u.


Augustus 2010

Ek benodig Jubilee hoenders en Cameron bokkies, waar kan ek dit koop in die Pretoria omgewing.  Kan u my help asseblief.  Byvoorbaat baie dankie.   WIMPIE THEUNISSEN      TYRE CORPORATION RUSTENBURG   TEL.: 014 596 7540/1   F2M.: 086 655 2810   E-MAIL.: wimpiet@tyrecorporation.co.za


Julie 2010

INHEEMSE VELDBOKKE. 200 suiwer Kunene-ooie, meeste dragtig. Skakel 027 341 1081 of 082 465 5841.


Junie 2010

29 INHEEMSE VELDBOKKE. R29 000. Skakel 083 655 5352.

MOOI APPELBOKRAM vir R5 000. Skakel 072 148 8010. Coligny.
 

April 2010

OMHEINING VIR BOKKE  Bonnox- voorafvervaardigde heinings is ideaal. Maklike oprigting. Spaar tyd en arbeid.  VIR MEER BESONDERHEDE EN PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717


Maart 2010

INHEEMSE VELDBOKKE, aangepas op Hoëveld. Skakel 082 925 5910. Reitz.

INHEEMSE VELDBOKKE uit Namibië. Baie mooi kleure. 3 ooie, 1 dragtig en 2 reeds gelam, volwasse ram. R13 680, BTW inkl. Jaco, Sel 082 854 6970.

PUIK BONTEBOKKE. Registrasieserti-fikaat van Departement van Toerisme, Omgewing- en Ekonomiese Sake, Vry-staat, wat egtheid bevestig, is beskik-baar. Groot aantal bontebokke word te koop aangebied. Skakel Johan Strydom, 083 657 4001 of 051 633 2287 (huis).


Februarie 2010

INHEEMSE BOKKE. Geselekteer vir kleur, vrugbaarheid en siekteweerstand. Topteelgroep van 80 te koop. Skakel John Smit, 082 456 7849. Mafikeng.


 

 

 

 

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Kleinvee Bokke 106 Allerlei

Tuis

Kleinvee

101 Angora

102 Boerbok

103 Kalahari Red

104 Melkbokke

105 Savanna

106 Allerlei