BOERBOKKE TE KOOP. Om uit te soek. Klein, medium, groot, ekstragroot. Skakel 083 633 5486. Potchefstroom.
KANONFONTEIN-BOERBOKSTOET: Die veiling van 28 Januarie 2011 is gekanselleer a.g.v. groot belangstelling en te min ramme, omdat ons uit hand verkoop het.OMHEINING VIR BOKKE Bonnox- voorafvervaardigde heinings is ideaal. Maklike oprigting. Spaar tyd en arbeid. VIR MEER BESONDERHEDE EN PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717
VEREDELDE BOERBOKRAM, (rooi kop), 2 jaar oud. Skakel 082 554 0056. Parys.Januarie 2011
100 BOERBOKOOIE, 4-tand tot volbek, met 83 lammers, 1 - 6maande, plus 3 ramme (loop by ooie) R1 350 vir lam-merooie en R1 000 vir dragtige ooie. Burgersdorp. Skakel 082 571 3917.
BOERBOKKE TE KOOP. Om uit te soek. Klein, medium, groot, ekstragroot. Skakel 083 633 5486. Potchefstroom.BOERBOKKE TE KOOP. 40 ooie. Limpopo-provinsie. Skakel asb. vir Mark by 082 642 6222.
BOERBOKTELERSVERENIGING se nuwe adres: Posbus 166, Reddersburg 9904. Tel. 051 553 0895. E-pos: info@boerboksa.co.za. Nader ons gerus met enige navrae.OMHEINING VIR BOKKE Bonnox- voorafvervaardigde heinings is ideaal. Maklike oprigting. Spaar tyd en arbeid. VIR MEER BESONDERHEDE EN PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717
SOEK BOERBOKKE om te koop. Ska-kel Johan vir beste pryse, 072 586 6128.
Desember 2010
40 JONG OOITJIES te koop. Uitsteken-de teelmateriaal. Weeg 30 kg lewendig. R26 per kg. Christiana-distrik. Skakel 082 380 1260.
BOERBOKHANDLEIDING, met 'n 2 jaar lange telefoniese hulplyn, vir R1 500, BTW en posgeld ingesluit. Ska-kel 012 998 8351. Faks 012 998 1721. E-pos: wleclus@worldonline.co.za.BOERBOKKE GESOEK om aan te koop. Skakel Johan vir beste pryse, 072 586 6128.
BOERBOKKE TE KOOP. Om uit te soek. Klein, medium, groot, ekstragroot. Skakel 083 633 5486. Potchefstroom.GOED GETEELDE Boerbok-veldram-me en -ooie, beskikbaar teen redelike pryse. Teler J.R. Jordaan en Seun, Grootvlakte, Somerset-Oos. Slagbokke en bokkies ook beskikbaar. Skakel J.R. Jordaan, 084 506 8162.
HARTWATERBOERBOKKE en Kalahari Red-ooie en -ramme te koop. Skakel 082 516 7828. Hoedspruit, LimpopoOMHEINING VIR BOKKE Bonnox- voorafvervaardigde heinings is ideaal. Maklike oprigting. Spaar tyd en arbeid. VIR MEER BESONDERHEDE EN PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717
November 2010
50 BOERBOKOOIE, dragtig of met lam-mers. R79 800, BTW inkl. Skakel 082 417 6965. Hanover.
BOERBOKKE TE KOOP. Om uit te soek. Klein, medium, groot, ekstragroot. Skakel 083 633 5486. Potchefstroom.Oktober 2010
30 GEHALTE-BOERBOKOOIE, twee-tand tot volbek, asook 2 ramme te koop. R77 976, BTW inkl. Skakel Anton, 082 345 7065. Ladismith, Wes-Kaap.
BOERBOKKE TE KOOP. Kom soek uit teen R912 elk, BTW inkl. Skakel 083 633 5486. Potchefstroom.GOED GETEELDE Boerbok-veldram-me en -ooie, beskikbaar teen redelike pryse. Teler J.R. Jordaan en Seun, Grootvlakte, Somerset-Oos. Slagbokke en bokkies ook beskikbaar. Skakel J.R. Jordaan, 084 506 8162.
September 2010
4 BOERBOKOOIE met lammers, R1 500 elk. 10 jong ooie, R850 elk. 4 groot ooie, R1 500 elk. Skakel Danny, 072 201 1088.
500 PRAGTIGE jong ooitjies en 30 ramme om van uit te soek. Skakel Char-lie, 082 770 9857. Willowmore-Oos.
BOERBOKHANDLEIDING, met 'n 2 jaar lange telefoniese hulplyn, vir R1 500, BTW en posgeld ingesluit. Ska-kel 012 998 8351. Faks 012 998 1721. E-pos: wleclus@worldonline.co.za.
BOERBOKKE 1 ram, 12 ooie. R15 000 vir pakket. SKAKEL 083 250 4222 BLOEMFONTEIN
BOERBOKKE TE KOOP. 35 besig om te lam. Skakel Herman, 083 760 9996. Bultfontein.
OMHEINING VIR BOKKE Bonnox- voorafvervaardigde heinings is ideaal. Maklike oprigting. Spaar tyd en arbeid. VIR MEER BESONDERHEDE EN PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717
Augustus 2010
Ek benodig asb inligting ivm Boerbok krale en behuising. Spesifiek: RAMKRALE, LAMHOKKE, VOERKRALE &TOERUSTING,DRUKGANGE, (spesifiek – hanterings en uitkeer geriewe) Byvoorbaat Dankie Cobus Meyer wen@btbits.co.za cell: 083 656 4205
Ek wil graag boerbokke verkoop maar het nie ‘n idee wat die pryse is nie. Het ‘n klomp ooie en kapaters (nie stoet nie) wat ek wil verkoop somer aan die naaste slagpale maar het nie ‘n idee wat die prys is nie of hoe hulle my gaan betaal nie. Wat is ‘n gemiddelde prys vir ooie en kapaters bv. op per kg of aan die hoef. Ek sal dit waardeer as julle my kan help. Riaan managerhemlock@ryton.co.za
50 TOPGEHALTE-BOERBOKOOIE, reeds dragtig. Griekwastad. Skakel 083 352 6804.
500 PRAGTIGE jong ooitjies en 30 ramme om van uit te soek. Skakel Char-lie, 082 770 9857. Willowmore-Oos.BOERBOKHANDLEIDING, met 'n 2 jaar lange telefoniese hulplyn, vir R1 500, BTW en posgeld ingesluit. Ska-kel 012 998 8351. Faks 012 998 1721. E-pos: wleclus@worldonline.co.za.
BOERBOKKE. 110 Boerbokooie, waar-van 70 reeds gelam het. Prys om almal te neem: R111 720, BTW inkl. Potchef-stroom-omgewing. Bel 082 788 9884.BOERBOKOOITJIES BESKIKBAAR. Skakel David, 076 161 0520 of 054 338 0143 of besoek ons webtuiste by www.bothavdwalt.co.za.
UITSTEKENDE BOERBOKOOITJIES. Uit stoet geteel. Loop saam met węreld-skouramme. Skakel 084 899 4841.
Julie 2010
45 BOERBOKOOIE, R1 200 elk. 2 Kalahari Red-ooie, R1 200 elk. Boerbok-stoetram, R7 500. ± 25 ooie dragtig, lamtyd Junie 2010. Goeie gehalte. Prys onderhandelbaar wanneer u almal koop. Skakel 083 755 9313. Die plaas Krom-draai, Muldersdrift, Krugersdorp.
BALTIMORE. Rooikop- en Savanna-bokke. Dragtige ooie en ooie met lammers te koop. Skakel 082 968 1998.
BOERBOKHANDLEIDING, met 'n 2 jaar lange telefoniese hulplyn, vir R1 500, BTW en posgeld ingesluit. Ska-kel 012 998 8351. Faks 012 998 1721. E-pos: wleclus@worldonline.co.za.
GOED GETEELDE Boerbok-veldram-me en -ooie, beskikbaar teen redelike pryse. Teler J.R. Jordaan en Seun, Grootvlakte, Somerset-Oos. Slagbokke en bokkies ook beskikbaar. Skakel J.R. Jordaan, 084 506 8162.
Junie 2010
80 OOIE: 40 dragtige en 20 jong ooie. R114 000. Skakel Nick, 083 288 6712. Ottosdal-omgewing.
JONG RAMME, kleinseuns van 2006- SA kampioenram. Ek lewer gratis in NW en Gauteng. Dr. Moller, 073 379 6590.Mei 2010
BALTIMORE. Rooikop-Boerbokke en Savannas. Dragtige ooie en ooie met lammers te koop. Skakel 082 968 1998.
BOERBOKOOITJIES BESKIKBAAR. Skakel David, 076 161 0520; 054 338 0143 of besoek ons webtuiste: www.bothavdwalt.co.za
OMHEINING VIR BOKKE Bonnox- voorafvervaardigde heinings is ideaal. Maklike oprigting. Spaar tyd en arbeid. VIR MEER BESONDERHEDE EN PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717
WĘRELDSKOU: Boerbokke, Kalahari Reds en Savannas. Program: (1) 28 April, beoordeling van al 3 rasse begin en gaan voort op 29 April. (2) 30 April, beoordeling van al 3 rasse word afge-handel, keuring van veilingdiere vind plaas. Namiddag, beoordeling van groot kampioene. 18:00, węreldskou-aandvei-ling vind plaas. Skakel Die Boerbokkan-toor by 083 378 6370.
April 2010
160 BOKOOIE MET LAMMERS (12 - 30 kg), R1 254, o.n.a. 3 bokramme, R3 420 elk. 1 bokram, R1 710. 2 jong bokram-me, R912 elk. 2 kapaters, R570 elk. Almal vir R210 900. Skakel Bennie, 072 835 4876. Olifantshoek, N.Kaap.
30 April 2010 CMW ELITE bied aan: Węreld-Boerbok-skouveiling op Vrydag, 30 April 2010, om 18:00, by die Lichtenburg-skouterrein. Aanbod: 40 Boerbokramme; 36 Boer-bokooie; 11 Kalahari Red-ramme; 13 Ka-lahari Red-ooie; 2 SA Savanna-ramme. Navrae: Skakel Albert van Zyl, 076 489 4949; Jasper Coertzen, 083 692 3115; Carina Griesel, 082 579 4946; F.J. van Tonder, 083 633 3615; André van Rens-burg, 072 459 7340 of Jan Schabort, CMW Elite, 082 773 4490.
GOED GETEELDE Boerbok-veldram-me en -ooie, beskikbaar teen redelike pryse. Teler J.R. Jordaan en Seun, Grootvlakte, Somerset-Oos. Slagbokke en bokkies ook beskikbaar. Skakel J.R. Jordaan, 084 506 8162.GOEIE KUDDE Boerbokooitjies beskik-baar! Groot getalle om van uit te soek. Bel David, 076 161 0520 of 054 338 0143.
TE KOOP GEVRA: dragtige Boerbok-ooie, van goeie gehalte. Bloemfontein. Skakel 082 900 5019 of 082 889 2241.Maart 2010
90 BOERBOKOOIE, R912, en twee ramme teen R2 800, BTW inkl. Aber-deen, Oos-Kaap. Skakel 082 972 3725.
BALTIMORE: ooie met lammers en dragtige ooie. Bel Basie, 082 968 1998.
TOP-BOERBOKKUDDE-OOITJIES be-skikbaar om van uit te soek. R1 083, BTW inkl. Kan vervoer reël. Skakel my by 079 247 3685.
Februarie 2010
170 ROOIKOP-BOERBOKKE. Helfte het lammers, res lam in April. Ook 3 top-ramme. Hele kudde vir R230 000. Kim-berley. Sel 083 412 8548.
BALTIMORE. Ooie met lammers, asook dragtige ooie. Bel Basie, 082 968 1998.
BOERBOKKE. 16 dragtige ooie met 21 vier maande oue lammers en bokram. In goeie toestand. R25 000. Skakel Jore-tha, 082 870 1012. Christiana.
Januarie 2010
37 OOIE met groot lammers, puik ram. R42 000 vir almal. Skakel 071 404 0564 of 018 468 7576.
BALTIMORE. Ooie met lammers, asook dragtige ooie. Bel Basie, 082 968 1998.GOED GETEELDE Boerbok-veldram-me en -ooie, beskikbaar teen redelike pryse. Teler J.R. Jordaan en Seun, Grootvlakte, Somerset-Oos. Slagbokke en bokkies ook beskikbaar. Skakel J.R. Jordaan, 042 243 2158.

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|