Oktober 2010

40 x 2009-OOIBOKKIES. Dadelik beskikbaar. Uniondale. Skakel 074 898 4181 of 082 854 9208.


Februarie 2010

17 SKAARS swart Angorabokke. R10 200 vir almal. Skakel 084 608 8534. Warrenton.

ANGORA-PRODUKSIEVEE. 325 vier-tandkapaters, R370,50 stuk. 250 ou ooie, 75 viertandooie, R376,20 stuk. 125 wissel- en tweetandooie, R359,10 stuk. Al die pryse sluit BTW in. Alle vee is afgeskeer. Skakel Barries Snijman, 082 570 7875.

16 skaars swart Angora Bokke te koop. R9600 (btw ingesluit) om almal te neem. Skakel 084 6088 534. Warrenton. 

Altanja Smith

 


 

 

 

 

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Kleinvee Bokke 101 Angora

Tuis

Kleinvee

101 Angora

102 Boerbok

103 Kalahari Red

104 Melkbokke

105 Savanna

106 Allerlei