MASTER SADDLERY: Vir alle ry-uitrus-tingbenodighede. Besoek ons vertoon-lokaal in Klerksdorp. Bel 018 469 1037.
TOUHALTERS met leitoue te koop. R70, posgeld ingesluit. Skakel 072 452 9259. Delareyville.
FABRIEKSPRYSE. McClallan met flap-pe, R1 500. McClallan (gewoon) R1 300. Militêre saal R1 500. Swaar tooms, 10 mm dik, gestik, R450. Halters, gorte, stiegrieme. Pryse sluit BTW, posgeld in. Bel Johan, 053 781 0368 of 082 738 2939. Delport Saals, Posbus 19, Van-zylsrus 8467. www.delportsaals.co.za.HOLDENS, vir al jou perdrybenodig-hede. Skakel ons gerus op Orkney by 018 473 1552.
TRAILRIDER-SAALS. Baanbrekers in uithouritsaal-konsep. Meesterontwerpe vir enige tipe rit, ruitergrootte of -gewig. Skakel ons by 013 253 0797 of skakel Leon by 083 792 9344. Besoek ons webblad: www.trailrider.co.za of stuur e-pos na trailrider@mweb.co.za. Ons vee-wagtersaal is 'n groot winskoop!OPREGTE BOERPERD, 13 jr. Vol-bloedperd X Boerperd, 7 jr. Lieflike uitry-perde, goeie temperament, met saals, tome, komberse en baie ekstras. Nutti-perdesleepwa vir 2 perde, oorgedoen en padwaardig. Volledige pakket: R80 000. Skakel 034 312 5651 of 082 714 2897.
VENTER-DRIEPERD-SLEEPWA,
R70 000 o.n.a. Skakel André, 083 992 2682. Rustenburg.

![]()
|
Tuis
|