2 PERCHERON-MERRIES en 1 hings te koop. Pragtige diere. Skakel Elsa, 079 498 6498. Vrystaat.
Desember 2010
PERCHERON-PERDETELERSGE-NOOTSKAP VAN SA. Vir navrae en om te verseker dat u 'n geregistreerde Percheron koop, nader die Genootskap by e-pos: sapercheron@gmail.com of webwerf: www.percheronsa.co.za
TWEE KRUISGETEELDE blouwit trekperde. Trek baie mooi saam. R10 000 vir albei. Skakel 072 264 4535. Rouxville.November 2010
PERCHERON-PERDETELERSGE-NOOTSKAP VAN SA. Vir navrae en om te verseker dat u 'n geregistreerde Percheron koop, nader die Genootskap by e-pos: sapercheron@gmail.com of webwerf: www.percheronsa.co.za
Oktober 2010
MAFURA-PERCHERONSTOET bied aan: Percheronhingste, 2 jaar oud. Ge-registreer. R55 000 elk. Skakel 018 581 9639, k.u.
Augustus 2009
Percheronreun. Blouskimmel, 9 jr oud. Het altyd troues gedoen. karretjie en 2 harnasse ingesluit. POA. Vereeniging, Gauteng. Bel 083 642 41285

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|