Februarie 2011

(1) 2 UITHOURITPERDE, pas 4 x 80 km voltooi. R15 000 elk. (2) Arabierperd-kruismerrie, met vul van Arabierperd en dragtig van Appaloosa. Vir swaar ruiter. Ideaal vir plaaswerk. R6 500. (3) 3 Appaloosareuns. Word deur kinders gery. R7 000 elk. Ook te ruil vir beeste. Delareyville. Skakel 072 452 9259.

BAIE MAK RYPERDE. Goeie gehalte en geharde perde teen bekostigbare pryse. Kom kies jou droomperd. Aflewe­ring landswyd. Skakel 076 233 2720.

GEREGISTREERDE 2 jaar oue Saal-perdmerrie. Haltermak en goeie tempe-rament. Rosemar's King-bloedlyn. Ska-kel Elsabé, 083 298 1155. Bloemfontein.

OULIKE PONIE, gratis aan goeie huis. Wit-en-bruin met blou oë. Slaap in stal, maar lanklaas gery. Skakel Henk, 082 572 6774.

PRAGTIGE ROOIBONT PINTO'S vir uit-houritte of veewerk. Telings, merries met vulletjies. R4 500. Bel 082 785 2804.

RESIESPERD. Ideaal vir spring. Mooi geaardheid. R15 000. Bel Anja, 084 477 7665. Bloemfontein.

SHABULA RANCH BIED DEKKINGS AAN by die hings Atilla. Sy status is F2 en hy kom uit die Ruutd-bloedlyn. Skakel Elize by 082 337 3434 vir meer beson-derhede. Ventersdorp-distrik.

STALLERING BESKIKBAAR. R1 600. Sluit alles in. Bel Anja, 084 477 7665. Bloemfontein.


Januarie 2011

4 PRAGTIGE, MAK RYPERDE, vir kin­ders of plaas. R4 500 stuk. Bel Louis, Memel 058 924 0714.

BAIE MAK RYPERDE. Goeie gehalte en geharde perde teen bekostigbare pryse. Kom kies jou droomperd. Aflewe­ring landswyd. Skakel 076 233 2720.

GERIGESTREERDE SAALPERDTEEL-MERRIES te koop. R4 000 stuk. 3 is ry-baar. Noordwes. Skakel 072 172 4359.

MOOI GELEERDE REUN vir ry. Kan met beeste werk. R4 500. Oranjeville. Skakel Henk, 082 789 2747.

PRAGTIGE 5 ½ jaar oue swart Arabier-perdhings X Boerperd. 15,2 h.h. Geskik-te uithouritperd vir ervare ruiter. R7 000. Skakel 078 278 1070.

VYF UITSTEKENDE uithouritperde, waaronder 2 x 3-ster-FEI-gekwalifiseer. Pryse vanaf R20 000. Skakel Arthur, 082 572 9865. George.


Desember 2010

BAIE MAK RYPERDE TE KOOP. Goeie gehalte. Ryskoolperde beskikbaar. Ska-kel Rhodé, 082 460 3825. Secunda.

BAIE MAK RYPERDE. Goeie gehalte en geharde perde teen bekostigbare pryse. Kom kies jou droomperd. Aflewe­ring landswyd. Skakel 076 233 2720.

KINDERUITHOURITPERD. 420 km voltooi. Geen eliminasies. FEI. R25 000. Skakel 083 462 2100. Bloemfontein.

MAK RYPERDE, ± 7 jaar oud. Boerperd X Arabierperd. R3 000. Skakel Wessel, 082 944 7035. Delmas.

UITSTEKENDE UITHOURITLYNE Stop om uithouritte te ry, het daarom 5 Arabierperde om te verkoop. Goeie huis. Pryse vanaf R18 000 tot R35 000. SKAKEL GERUS 082 268 1936

VOLBLOED/RESIESPERDMERRIE. 6 jaar oud. 1:6. 17 h.h. Rybaar. R7 500. Sel 071 252 9828. Schweizer-Reneke.

November 2010

16.5" Black Trident Grande Saddle, almost brand new, does not fit my horse. Cost R7562.  To swop for tame registered chestnut American Saddlebred mare/filly,not older than 8 years that has not been trained in American Saddlbred style.  Heather 078 629 9907 or hip_heather@hotmail.com

Gesoek 16h mak perd vir nie meer as R10 000  0832623988

Perde te koop kontak vir meer besonderhede verskeidenheid om van te kies.  Pryse wissel vanaf R 2000.00 elk.  0832922494

Suiwer geteelde Nooitgedachter hings te koop. Geskik vir skou(5gang), teel en uithouritte. 11 jaar oud met mooi temperament. Skakel indien u belangstel 0826696200.

1 Suiwer geteelde Nooitgedachter hings     11 jaar oud mooi temperament, geskik vir skou(5gang), teel en uithouritte.   R25 000   Noordkaap   Tertuis van Aarde   0826696200

2 ARABIER X ANGLO-HINGSIES. 2 j., R3 000 en 1 j., R2 000. Uithouritperde. Skakel 079 887 1015. Kookhuis.

2 GEREGISTREERDE Saalperdteel-merries, uit beproefde Royal Flame-, Mr Vanity- en Hi-Wing-bloedlyne. Skakel Delano by 072 601 9442, ná skoolure. Bloemfontein.

2 UITHOURITPERDE, albei pas 3 x 80 km voltooi. Een geskik vir ervare junior ruiter en ander vir vroueruiter, maar het ook al swaar gewig gedra. R15 000 elk of te ruil vir beeste. Delareyville. Skakel 072 452 9259.

BAIE MAK RYPERDE. Goeie gehalte en geharde perde teen bekostigbare pryse. Kom kies jou droomperd. Aflewering landswyd. Skakel 076 233 2720.

GEREGISTREEDE SAALPERDE. 3 merrievullens, R1 500 stuk, 2 vyfgang-reuns en 1 hings. 1 Palominomerrie en gewone plaasperd. Noordwes. Skakel 072 172 4359

MOOI BONT PERDE. Billike pryse. Skakel 082 781 1484 of 053 206 0047, saans. Luckhoff.

PALOMINOHINGS EN -MERRIE. R4 500 elk, ohb. Skakel 049 893 0224.

SAALPERD. Baie groot geregistreerde bruin skouperd. In Bloemfontein op stal en opgelei. 9½ jaar oue reun, goed vir kinders of volwasse driegang, siertuig en algemene plesierperdklasse. R32 000. Skakel Bryan Bench, 073 803 3310.

TOPGETEELDE ¾ Arabier X Boerperd-merries. Werklik goeie gehalte. R8 000 stuk. Skakel 083 264 2233.


Oktober 2010

3 ANGLO-MERRIES (1 en 2 jaar oud). Mooi temperament en mak. Vosmerrie half geskool. R10 000 om almal te neem of R3 500 elk. Skakel 082 524 8551. Noordwes.

3 RYBARE PLAASPERDE in goeie kondisie te koop. Skakel Brendan Read, 049 842 1923 of 082 601 5137.

4 JAAR OUE Volbloedreun, half ge-skool. Baie mak met mooi temperament. R6 500. Sel 082 524 8551. Noordwes.

4 MAK RYPERDHINGSTE. 4 jaar oud. Geskik vir uithouritte. R5 000 elk. Ben, Sel 078 278 1070. Balfour, Mpumalanga.

6 UITSTEKENDE UITHOURITPERDE te koop. 6 - 8 jaar oud. Almal ervare perde met ERASA-boekies. Skakel 076 577 6744.

ASIL-HINGSVUL. Gebore 28/3/10. Don-ker, sal grys word. Baie houding. Vaar: Shams-el-Farin Inca, moer: Sabin Tia. Foto's beskikbaar. R38 000. Skakel 083 344 1927. Knysna-omgewing.

BAIE GOEIE mak perde. Kinders kan hulle ook ry. R10 000 stuk. Skakel 079 210 9732.

BAIE MAK RYPERDE. Goeie gehalte en geharde perde teen bekostigbare pryse. Kom kies jou droomperd. Aflewering landswyd. Skakel 076 233 2720.

GEREGISTREEDE SAALPERDE te koop. 5 teelmeries en 2 skouperde (een 5-gang, geskik vir 'n kind of dame), asook 'n enkeltuighings. Noordwespro-vinsie. Skakel 072 172 4359.

MAK KINDERPERD. Het uithouritboe-kie. Nog nooit uitgeval, 450 km. Geskik vir nuwelingruiters! Baie mak! R5 000. Skakel Mariska, 073 462 1650. Schwei-zer-Reneke.

September 2010

BAIE GOED GESKOOLDE Boerperd X Friesperdreun. Doen dressering. 4 jaar oud en 16,1 h.h. R15 000. Pragtige dier. Rooibruin ("bay") met 4 swart sokkies. Skakel 083 256 9502. Bloemfontein.

BAIE MAK RYPERDE. Goeie gehalte en geharde perde teen bekostigbare pryse. Kom kies jou droomperd. Aflewering landswyd. Skakel 076 233 2720.

Augustus 2010

GEREGISTREERDE SAALPERD REUN, 5-gang. Skakel Gerhard, 082 873 2510.

GEREGISTREERDE SAALPERDE. Hingste, merries en skouperde. Skakel Willie, 082 412 5459. Viljoenskroon.

LIPIZZANERKRUIS. Hings, wit, 15,2 h.h. 6 jaar. Gewigdraer. R10 000. Skakel Jan du Preez, 082 490 1930.

PERCHERONKRUIS. Reun. Appelblou, 15,2 h.h. 5 jaar. Gewigdraer. Mooi kop, nek en ore. R10 000. Skakel Jan du Preez, 082 490 1930.

UITHOURITMERRIE, El Fagr- en Anchor Hill Omar-lyne, 8 jaar oud, uitste-kende bouvorm en baie potensiaal vir mededingende deelname. R25 000. Delmas. Frans, Sel 082 322 1127.

BAIE MAK RYPERDE. Goeie gehalte en geharde perde teen bekostigbare pryse. Kom kies jou droomperd. Aflewering landswyd. Skakel 076 233 2720.


Julie 2010

2 VLAAMSE HINGSTE, 8 jaar. Oudwenners van vele kampioenskappe. Ook saalperde te koop. Rede vir verkoop: gesondheid van eienaar. Bothaville. Skakel 082 782 6340.

30 PERDE, R80 000 vir almal. Koper moet almal neem. Skakel 027 341 1081 of 082 465 5841. Calvinia.

4 SUIWER NOOITGEDAGTERREUN-PERDE. Mak ry- en kinderperde. Ook 4 gemaklike ryperde, 15 en 16 h.h. Sommige met uithouritpaspoorte. Navrae: Heinie Gutter, Winburg, Sel 082 388 0108.

BAIE MAK RYPERDE. Goeie gehalte en geharde perde teen bekostigbare pryse. Kom kies jou droomperd. Aflewering landswyd. Skakel 076 233 2720.

UITHOURITPERDE. Groot verskeiden-heid. Eienaar verkoop alles. Skakel 084 761 1987.

WALLIESE A-PONIES, geregistreer. Uitstekende temperament. R2 280 stuk. Skakel 056 931 0369.

Junie 2010

SA Sport Perd Hings- Pragtig kan deur kinders gery word - 08344000613 Brendon - Dordrecht

2 MAK kinderryperde, R8 000 elk. 1 pragtige ryperd, mooi aksie, Fries/Boer-perdkruising. Swart. R20 000. Almal goed versorg en op stal. Skakel 082 441 9811. Kroonstad.

AMERIKAANSE NAELPERDE ("quarter horses"), suiwer, asook kruismerries en hingste. Totale kudde te koop of te ruil vir Bonsmarabeeste. Bel 082 770 1926.

BAIE MAK RYPERDE. Goeie gehalte en geharde perde teen bekostigbare pryse. Kom kies jou droomperd. Aflewering landswyd. Skakel 076 233 2720.

OU MERRIE met vosvul. Merrie is wit met bruin kolle. Goeie kinderperd. R6 000. Skakel 079 883 5715 of 082 412 9158. Noord-Kaap.

UITHOURITPERDE. Groot verskeiden-heid. Eienaar verkoop alles. Skakel 084 761 1987.


Mei 2010

12 ONGELEERDE hingste, 2 tot 4 jaar oud. R18 240 om almal te neem, BTW inkl. Skakel 082 956 1461. Vrede.

6 ONGELEERDE veldmerries met vul-lens en 1 hings. R18 240 om almal te neem, BTW inkl. Skakel 082 956 1461. Vrede.

BAIE MAK RYPERDE. Goeie gehalte en geharde perde teen bekostigbare pryse. Kom kies jou droomperd. Aflewering landswyd. Skakel 076 233 2720.

DRINGEND TE KOOP. Geregistreerde Saalperdreun (Vogelvlei Christmas Fire), R5 000; Boerperdmerrie, R2 000 (albei word daagliks gery); mak Arabierperd/ Nooitgedagchterreun, R2 500. Pryse on-derhandelbaar. Skakel Liezel, 079 897 9721. Dordrecht.

GEREGISTREERDE Saalperdreun, 3 j., vos. Driegang en siertuig. 2009-skoupre-stasies: Bloemfontein, Petrusburg en Philippolis, tweede in klas. Sal goeie kinderperd wees. Skakel Danie Marais, 073 279 9053. Boshof. Kan by Bloem-fontein-skou besigtig.

GOED GELEERDE ryperde. 2 Palomi-nomerries, 3½ jaar, R8 000 elk. 3 ander merries, R4 000 en R5 000. Senekal, Vs. Tel. 058 481 2399 of 082 373 6758.

MASTER SADDLERY: Vir alle ry-uitrus-tingbenodighede. Besoek ons vertoon-lokaal in Klerksdorp. Bel 018 469 1037.

UITHOURITPERDE. Groot verskeiden-heid. Eienaar verkoop alles. Skakel 084 761 1987.

WALLIESE PONIE x ARABIERPERD. Geregistreerde reun, 12 jaar oud. Ver-skeie SA titels. In VS-skoleligaspan vir 6 jaar. Ruiter het hom uitgegroei. Soek goeie huis. R20 000, BTW inkl. Skakel 082 527 4544. Clocolan.
 


April 2010

AMERIKAANSE NAELPERD-REUN, baie mak. R5 000. Skakel Jan, 083 669 7283. Amersfoort.

BAIE MAK RYPERDE. Goeie gehalte en geharde perde teen bekostigbare pryse. Kom kies jou droomperd. Aflewering landswyd. Skakel 076 233 2720.

GEREGISTREERDE naelperdmerries ("quarterhorse") te koop. Skakel 082 872 0598.

PINTOMERRIE, R15 000; Boerperd-reun; R8 000; swart merrie; R4 000. Kin-derperde. Goed geskool. Skakel 082 291 8310. Naboomspruit.

Maart 2010

2 LEKKER BEESPERDE. Albei merries dragtig van Appaloosa-hings. R3 500 elk. Skakel 072 452 9259. Delareyville.

3 PINTO-HINGSIES. Haltermak en 3 en meer jaar oud. Skakel 072 776 7542 of 076 212 1474.

4 WARMBLOED-PERDE. Top-bloed-lyne, uit Brandenbergstoet. R80 000 elk. Skakel 084 983 2380. Piet Retief.

BAIE MAK RYPERDE. Goeie gehalte en geharde perde teen bekostigbare pryse. Kom kies jou droomperd. Aflewering landswyd. Skakel 076 233 2720.

6 Maart 2010    CMW ELITE bied aan: die 3de produk-sieveiling van Fertil Brahmane, op Sater-dag, 6 Maart 2010, om 11:00, op Holm-dene, Standerton. Aanbod: 8 Nooitge-dachter-perde en Crisbox Endurance- (2 perde) perdesleepwa. 44 Brahmane en voertuie word ook aangebied. Navrae: skakel P.M. Swart (CMW Elite), 083 948 3345; Dries de Jager (eienaar), 082 552 2611 of Deon Klopper (afslaer), 082 802 8483.

MAK RYPERDE te koop. Baie goeie ge-halte teen billike pryse. Beeswerkperde en die makmaak van perde ook beskik-baar. Aflewering landswyd. Skakel 072 425 8376, a.u.

MASTER SADDLERY: Vir alle ry-uitrus-tingbenodighede. Besoek ons vertoon-lokaal in Klerksdorp. Bel 018 469 1037.

OULIKE RYPERDE te koop, uit die Oos-Kaap (Steynsburg). Skakel Inel, 071 578 4252. E-pos: bekkerinel@gmail.com.

VIER JONG SUIWER Flaamse hingste, ongeregistreer; Hackney-merrie met vul; twee jong swart Flaamse/Hackney-kruis-merries. Skakel 078 105 2797. Senekal.

SHABULA RANCH DOEN DIT WEER in 2010. Sagte manier van afrigting deur afrigter wat dit al 12 jaar gelede in die VSA bemeester het. Kom ervaar Westerse-rykuns ("western riding"). Ons bied rylesse sowel as kursusse in verskillende dissiplines soos leisering ("reining"), uitkering ("cutting"), dromre-sies ("barrel racing") en spankampring ("team penning"). Verblyf op perseel beskikbaar. Skakel Clara, 072 485 6194 of e-pos: clara@shabulalodge.com.


Februarie 2010

(1) HINGSRYPERD. Baie mak. 6 jaar oud. Prys R2 200. (2) Merrieryperd. Mak. 5 jaar oud. Prys R2 200. Het huurplaas verloor. Skakel 082 959 7749. Smithfield.

4 UITSTEKENDE RYPERDE    In Pretoria.    SKAKEL EBEN, 082 775 9431

5 MOOI, ongeleerde veldmerries met vullens. R10 000, om almal te neem. Skakel 082 956 1461. Vrede.

BAIE MAK RYPERDE. Goeie gehalte en geharde perde teen bekostigbare pryse. Kom kies jou droomperd. Aflewering landswyd. Skakel 076 233 2720.

BAIE MOOI donkerbruin resiesmerrie, 15,3 h.h., 9 jaar oud. Baie mooi tempera-ment. Doen tans dressering. R9 000. Skakel 083 256 9502. Bloemfontein.

GOED GELEERDE ryperde. Sommige word nog geleer. Mooi kleure. Mooi geleer en veilig. Tussen R3 000 en R6 000. Skakel 082 373 6758 of 058 481 2399. Senekal, Vrystaat.

MAK RYPERDE te koop. Baie goeie ge-halte teen billike pryse. Beeswerkperde en die makmaak van perde ook beskik-baar. Aflewering landswyd. Skakel 072 425 8376, a.u.

OULIKE RYPERDE te koop, uit die Oos-Kaap (Steynsburg). Skakel Inel, 071 578 4252. E-pos: bekkerinel@gmail.com.

PRAGTIGE ry- en uithouritperde. Ara-bier-, Anglo-Arabier-, Arabierkruis- en Boerperde. Magaliesburg. Skakel Ben de Villiers, 078 595 5444.

UITHOURITPERDE, suiwer en gekruis. Ryperde, hingste en jonge perde. Billike pryse. Skakel 072 159 9606. Pretoria


Januarie 2010

AMERIKAANSE NAELPERDE ("Quarter Horses"). SAQHA-geregistreerde teel-merries, jong merries en vullens. Bel 053 298 1020 of 076 190 8592, na 19:00.

BAIE MAK RYPERDE. Goeie gehalte en geharde perde teen bekostigbare pryse. Kom kies jou droomperd. Aflewering landswyd. Skakel 076 233 2720.

FRIESHINGS, 2 Friesmerries, Fries X Boerperd. Ook kar en tuie. Skakel 082 659 1012. Weskus.

MAK RYPERDE, goed versorg, van wildplaas af: 5 Friesperd-teelmerries; 2 volbloedmerries; volbloedreun; 4 Boer-perdkruisreuns. Pragtige houtperdekar met dubbelleerharnas. Vir fotokatalogus, stuur e-pos: swala@worldonline.co.za. Warmbad. Skakel 082 326 2038.

OULIKE RYPERDE te koop, uit die Oos-Kaap. Skakel Inel, 071 578 4252. E-pos: bekkerinel@gmail.com.

 

 

 

 

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
Grootvee Perde 055 Ry- en Skouperde

Tuis

Grootvee

050 Arabier

051 Appaloosas

052 Boerperde

053 Fries

054 Renperde

055 Ry- en Skouperde

056 SA Miniatuurperde

057 Trekperde

058 Allerlei