10 TOP-RESIESMERRIES te koop vir teeldoeleindes. Vullens gespeen. Merries is dragtig of gereed vir die hings. R8 000 stuk. Vryburg, Noordwes. Skakel Corné Fick, 082 411 2117.
Februarie 2010
7 VULLENS, 1 hings, 1 merrie. Prys op aanvraag. Skakel 072 795 4106 of 084 818 4373. Vereeniging.
Januarie 2010
2 RESIESPERDE van baan te koop. 2 tot 3 jaar oud. R5 000 stuk. Pa Jade Singer. Skakel Helen, 079 676 0389.

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|