Februarie 2011

FRIESPERDE, geregistreer. Vanaf R20 000. Skakel Ansie, 082 260 1209.

FRIESPERDE. Jong skouhingste en merries, o.a. Eugene, 2009-SA junior kampioen; 3-gang-SA reserwe junior kampioen, enkeltuig; 2010-Bloemskou- junior kampioen, enkeltuig en 3-gang. 9 perde om van uit te soek. Topdiere. Ska­kel Tiny, 082 888 0950.

Januarie 2011

FRIESPERDE, geregistreer. Vanaf R20 000. Skakel Ansie, 082 260 1209.

HARTZENBERG-FRIESPERDSTOET. Jaaroud Friesperdvullens en Frieskrui-sings te koop. Skakel 079 509 5425. Webblad: www.denand.co.za.

TOPGEHALTE-FRIESMERRIES. BB 1/SP, albei genootskappe geregistreer. Goeie stoetmerries met maandoud vullens en reeds weer gedek deur Kjerst "B". Jong hingsies en merries tussen 1 en 3 jaar. Goed gevaar op Parys-skou. Reeds begin met afrigting. Skakel Tiny, 082 888 0950. Viljoenskroon.


Desember 2010

FRIES X BOERPERDREUN, 6 j., R8 000. 2 Friesperdhingste, nie geregi-streer, 6 j., R20 000 stuk. Friesperdreun, 4 j., geregisteer, R50 000. Friesperd-hings, nie geregistreer, 18 mde., R20 000. Boerperdreun, 3 j., R18 000. Swart Boerperdmerrie, 5 j., R10 000. Boerperd X Volbloedreun, 5 j., R20 000. Wit Boerperdmerrie, 5 j., R10 000. Ska­kel 076 756 3483. Klerksdorp.

FRIESMERRIES MET VULLENS. F4. Ten volle geregistreer. 1 tot 3 jaar. Vullens almal skoumateriaal. Reeds afgerig. Skakel Tiny, 082 888 0950.

FRIESPERDE, geregistreer. Vanaf R20 000. Skakel Ansie, 082 260 1209.

FRIESPERDMERRIES. Topteelperde. SA- en Hollands-geregistreer. BB1/SP. Bethlehem. Skakel 083 629 4036. Vir foto's, e-pos: whitelion@nnet.co.za.

 

November 2010

Ek is op soek na n Fries perd te koop vir R20 000  ( 16 h + ) ( 0832623988 )

GEREGISTREERDE FRIESPERDE. Uitstekende bloedlyne. 2 rybare jong hingste; 2 jaar oue hings; 3 jaaroud hingste; 3 merries. Pryse vanaf R25 000. Skakel Dricky, 082 309 4029 of Martha, 082 418 1043.


Oktober 2010

FRIESREUNRYPERD, 4 jaar. Goeie be-weging. R10 000. Fries X Boerperdreun-ryperd, R10 000. Pryse onderhandel-baar. Skakel 082 441 9811. Kroonstad.

GEREGISTREERDE FRIESPERDE. Uitstekende bloedlyne. 2 rybare jong hingste; 2 jaar oue hings; 3 jaaroud hingste; 3 merries. Pryse vanaf R25 000. Skakel Dricky, 082 309 4029 of Martha, 082 418 1043.

September 2010

FRIESPERDHINGS, 8 maande oud. Ge-registreer, uit Nederlandse bloedlyne. Skakel Henk, 082 532 5671. Pretoria.

FRIESRYPERD, swart met wit kolle, R16 000. Fries X Boerperd, ryperd, swart, R16 000, ohb. Skakel 082 441 9811. Kroonstad.

Augustus 2010

SWART BOERPERD/FRIES-REUN, 8 jaar oud, 18 h.h. R10 000. Vaalbruin ("dun") Arabier/Boerperd-reun, 8 jaar oud, 16 h.h. R10 000. Beide groot perde met kalm temperament, maar lewendig onder die saal. Carnarvon. Skakel 073 375 6856. Kan foto's e-pos.

FRIESPERDHINGS, 7 maande oud, geregistreer. Uit Nederlandse bloedlyne. Skakel Henk, 082 532 5671. Pretoria.


Julie 2010

2 FRIES X VOLBLOEDMERRIES. Ge-bore Januarie 2008. Net begin werk onder saal. R15 000 elk, ohb. Skakel Lettie, 082 777 4772. Bloemfontein.

FRIESPERDHINGS, 6 maande oud, geregistreer, uit Nederlandse bloedlyne. Henk, Sel 082 532 5671. Pretoria.

Junie 2010

R38 500. 

Johannesburg Rayton

Sunning Dutch registered Baroque type frisian black.  Very dependable quiet ride confidence builder, soft sweet kind nature beautiful movement.  Very quiet ride.  Reliable on outrides.  Will jump amd do well in dressage Gelding 15. 3hh no vices does not need shoes.  Nervous riders dream absolute confidence builder.

0844459222

2 PRAGTIGE FRIESMERRIES, 7 j. oud. Dragtig van ingevoerde hings, Kjerst "B". Een met 5 maande oue vul van Kjeast "B". Tiny, 082 888 0950. Viljoenskroon.

3 DRAGTIGE geregistreerde Friesperd-merries en 4 mak jong Friesperdhing-sies. Skakel 079 527 7052.

FRIESPERDE te koop. Smitsvlei Stoe-tery, Piketberg. Friesperde uit die oudste stoetery in die RSA. Jong merries en hingste in Pretoria beskikbaar. Skakel 082 745 2400.

FRIESPERDHINGS, 3 jaar oud, byboek 2. Pa is Friso Fan S. Bel Henk, 082 532 5671. Pretoria.

MOOI wit-en-swart Pintomerrie. 15 h.h. Dragtig van geregistreerde Frieshings. R15 000, ohb. Naboomspruit. Skakel 082 291 8310.


Mei 2010

2 FRIESPERDTEELMERRIES, 7 j. oud. Dragtig van Kjerst B. Een met 4 maande oue vul. Teel mooi skouvullens. Bel Tiny, 082 888 0950. Viljoenskroon.

FRIESPERDHINGS. 3 jaar oud. Byboek 2. Pa is Friso Fan S. Skakel Henk, 082 532 5671. Pretoria.

TOPFRIESHINGS en baie mooi merrie. Beide uit Jildert. Merrie tans 2 maande dragtig van Kjerst en met 'n pragtige 7 maande oue vul, ook van Kjerst, aan sy. Ook 'n 18 maande oue vul van selfde merrie met die bekende Eelke. Totale pakket te koop vir R210 000. Skakel slegs as u in die hele pakket belangstel. Nuwe saals en tooms ook beskikbaar. Skakel 082 829 7386, Pretoria


April 2010

(1) FRIESHINGSIE, 1 jaar oud. Vulboek/ SP. Vader: Ritse Stb. Moeder se vader: Tjerk 328 Stb. R60 000. (2) Merrie, 3 jaar, nie geregistreer nie. R18 000. Mpu-malanga. Skakel 082 494 8034.

2 FRIESPERD-TEELMERRIES, 7 j., dragtig van Kjerst B. Een met 3 maande oue vul, teel mooi. Skou-vullens. Bel Tiny, 082 888 0950. Viljoenskroon.

FRIESPERDHINGS, 3 jaar oud. Byboek 2. Pa is Friso Fan S. Skakel Henk, 082 532 5671. Pretoria.


Maart 2010

FRIESPERDE van Smitvlei Stoetery, Piketberg. Die oudste stoetery in SA. Ingevoerde bloedlyne sedert 1983. Jong en volwasse hingste en merries beskik-baar. Skakel 082 745 2400.

FRIESPERDHINGS, 3 jaar oud. Byboek 2. Pa is Friso fan S. Skakel Henk, 082 532 5671. Pretoria.

Februarie 2010

2 JONG FRIESKRUISPERDE. Baie ste-wig en groot. Pas geleer onder saal. Goeie temperament. Sel 082 453 9817. Viljoenskroon.

4 JONG, mooi Friesperdmerries te koop, F2 - F4. Skakel Pieter Oberholzer, 083 269 1023.

Januarie 2010

4 JONG MOOI FRIESMERRIES te koop. F2 - F4. Pieter Oberholzer, 083 269 1023

 

 

 

 

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Grootvee Perde 053 Fries

Tuis

Grootvee

050 Arabier

051 Appaloosas

052 Boerperde

053 Fries

054 Renperde

055 Ry- en Skouperde

056 SA Miniatuurperde

057 Trekperde

058 Allerlei