INHEEMS, EKONOMIES EN GEHALTE-VELDVLEIS. ABTG, Brillstraat 59, Bloemfontein. Tel. 051 447 7405
BEESHOEFSMID. Lang en seer kloue? Alle groottes en rasse. Jaco de Bruin, Sel 082 854 6970. www.dairysmid.co.za
BRAHMAN, koning van kruisteling. Die regte keuse! Skakel Brahman-kantoor by 051 448 0603. info@brahman.co.zaGESPEENDE EN SUIPKALWERS be-skikbaar. Aflewering landwyd. Skakel 082 371 8169.
KALFVREKTES en diarree tydens die grootmaak van kalwers kan grootliks voorkom word deur (a) reg aan te koop, (b) regte voeding te gee en (c) bestuur te verbeter. Biorem Biologiese Produkte bied gratis omvattende inligting en voortdurende opleiding om u te help. Produkte is: (1) Biomel plus Kolostrum* as bies-aanvulling; (2) Biomel*, ‘n volle-dige hoëvet-melkvervanger; (3) Biorem-kalfpap*, die ekonomiese, benatbare kalfvoeding; en dan (3) Biorem*, die jare lange betroubare behandeling vir en voorkoming van diarree. Produkte is by deelnemende koöperasies beskikbaar, ander lewer ons direk aan u. Skakel 082 049 7652 of 053 401 1000/1/2 of Faks 086 517 7062, of E-pos: biorem@xsinet.co.za. (*Registrasie-nommers: V17060, V11906, V17059, G958).SPEENKALWERS TE KOOP. Aflewe-ring landwyd. Skakel Lou, 082 544 5559. Kareedouw.
STOP DIARREE. Kalwers, varkies en volstruise. Natuurlike voeding uit Israel. Geregistreer volgens Wet 36/1947 (reg.nr. V13574). Bestel direk: Magda, Tel. 018 291 1288; faks 086 538 2040.VLEISRASKRUISKALWERS, bulletjies en versies, asook gespeende kalwers. Aflewering landwyd. Bel 082 318 2886.
A - Z KALFGROOTMAAKHANDLEI-DING. Van geboorte tot afronding. Siek-tes, behuising, inentings, voerresepte en vele meer. Skakel Desire, 079 6949 761 of besoek: http://kalwers.webs.com.
BEESHOEFSMID. Lang en seer kloue? Alle groottes en rasse. Jaco de Bruin, Sel 082 854 6970. www.dairysmid.co.zaBULKALWERS, 3 - 10 dae. Behandel teen stres. Met antibiotika gespuit. Top-gehalte. Skakel 083 264 2233.
BULKALWERS TE KOOP. Aflewering landwyd. Skakel Jaco, 082 416 1568 of Madeleine, 083 617 2557.GESPEENDE EN SUIPKALWERS be-skikbaar. Aflewering landwyd. Skakel 082 371 8169.
MEAT 4 U ABATTOIR BOTHAVILLE EN BULTFONTEIN Koop lewende hawe teen mededingende pryse. Betaling soos ooreengekom. SKAKEL 056 515 2500; 074 105 6488 OF 051 853 2089
BULKALWERS, 3 - 10 dae. Behandel teen stres. Met antibiotika gespuit. Topgehalte. Skakel 083 264 2233.
BULKALWERS TE KOOP. Aflewering landwyd. Skakel Jaco, 082 416 1568 of Madeleine, 083 617 2557.JY'T DAARVAN GELEES, probeer dit nou. Diatoms Organic Animal Health, landwyd beskikbaar. Konsentraat, lek-blokke en rolmateriaal. Verbeter groei en beheer parasiete by jou lewende hawe. Skakel Matthew Berry, 082 465 2855. www.boavida@saol.com
PYPE EN PALE vir drukgange. B-graad. Alle groottes teen R5,92/kg. Skakel A.J., 058 863 2057.
VLEISRASKRUISKALWERS, bulletjies en versies, asook gespeende kalwers. Aflewering landwyd. Bel 082 318 2886.
VEEWERK, brandmerk, inenting, verwy-dering van horings, tattoeëring. Bel Ro-wan van Eeden, 079 393 5278.

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
005 Ayrshire
|