BELLARY SOUTH DEVONS. 2 jaar oue bulle te koop. Fase D, op veld getoets. Ten volle prestasiegetoets. Vrugbaar-heid en skedespoelings gedoen. Skakel Dan, 082 944 0566. Tweeling.
Januarie 2010
DIERE SONDER PAPIERE is nie geregistreerde South Devons nie! Voorkom teleurstellings! Skakel 051 410 0950. E-pos: sdevon@studbook.co.za
Augustus 2009
Goeie temperament. South Devon is mak en rustuge diere. Sit die plesier terug in beesboerdery. Skakel 051 410 -950. Epos: sdevon@studbook.co.za
Julie 2009
Kruisteling. South Devon kruis uitstekend met meeste beesrasse vir die produksie van top-speenkalwers. Skakel 051 410 0950 Epos: sdevon@studbook.co.za

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
005 Ayrshire
|