Februarie 2011

10 NGUNIKOEIE met 10 Boranvers-kalwers. R9 120, koei met kalf. Skakel Leon, 072 630 8877. Bloemfontein.

8 SUIWER NGUNIVERSE, ± 10 maan-de. Vrugbare kudde. Waarde R4 000 stuk. Lichtenburg. Skakel 083 303 3337.

AFRICAN GAME TANNERY. Looi en verkoop alle Ngunivelle. Swartruggens. Sel 078 619 8797 www.wildleather.co.za

GEREGISTREERDE EN ONGEREGI-STREERDE koeie, verse en jong bulle te koop. Loop op strawwe hartwaterveld. Ingespuit teen alle heersende siektes. Pryse vanaf R6 840, BTW ingesluit, vir ongeregistreerde koeie, asook pakkette op aanbod. Skoon kudde. Alle toetsre-sultate is beskikbaar. Potgietersrus-ge­bied. Skakel Neville, 082 443 3484.

PRAGTIGE NGUNI'S. Puik bul, R15 000. Teelbul, R10 000. 9 jong bulle, R5 000 elk. 7 jong koeie, R6 500 elk. 3 koeie, swaar dragtig, R7 500 elk. Jong koei en kalf, R7 800. 11 verse, ± 18 maande, R5 500 elk. 5 verse, ± 8 maan­de, R4 800 elk. Skakel Peter, 082 853 7262. Potchefstroom.

SP-BUL, 3 jaar en 3 maande, donker-bruin. Jong bul, 1 jaar en 3 maande, driekleurig. Bethlehem-distrik. Skakel Ken Warren, 083 308 2142.

VELDAANGEPASTE Nguni-bulle, Swa-zi-bloedlyn. Rooiwater-, galsiekteveld. Wilgerant-Ngunistoet, Bronkhorstspruit. Vanaf R3 600. Bel Paul, 082 662 7719.

Januarie 2011

Machona Nguni Stud, registered Nguni breeder farming in Devon, 105 kms East of Johannesburg

A wide selection of absolute top quality registered Nguni Bulls for Sale. SP, A, B section and commercial bulls for sale. Fully inoculated and vaccinated and looked after by veterinarian. Bulls from 1-4 years, R5000 to R12000.00.

Contact Rory 083 395 7678, or Johnny 076 725 4601

KAROO-AANGEPASTE stoet- en kom­mersiële Nguni's. Koeie met kalwers (3-in-1), dragtige koeie en verse asook nie-dragtige verse. Uitstekende kondisie, mooi kleurskakerings en baie mak. Ook jong bulletjies. Skakel Koos de Waal ná 20:00 by 02072, vra vir 2021.

Desember 2010

10, 20, 40 MOOI VERSE. Loop by geregistreerde bulle. Magaliesburg. Ska-kel Hans, 082 858 0942.

AFRICAN GAME TANNERY. Looi en verkoop alle Ngunivelle. Swartruggens. Sel 078 619 8797 www.wildleather.co.za

SOU U BELANGSTEL om meer te wete te kom oor of aankope te doen van hier­die unieke inheemse ras, skakel gerus die Nguni-beestelersgenootskap by 051 448 7302/3. Onthou, nie alle bont beeste is Nguni’s nie en nie alle Nguni’s is bont nie. Koop jou Nguni’s by veilings wat on­der die beskerming van die Nguni-bees-telersgenootskap aangebied word om te verseker dat hulle aan die rasstandaar-de voldoen.

STOET- EN KOMMERSIËLE NGUNI-BULLE. Uit skoon skudde. Zastron. Skakel Phlip, 082 940 1402.

STOET- EN KOMMERSIËLE NGUNI-BULLE. Eminence Stud. Skakel 082 724 7646.

November 2010

20 STUKS RASEGTE stoetgehalte-Ngunis te koop. Hartwaterveld. Derby, Noordwes. R114 000, BTW inkl. Skakel Leon, 083 250 5281.

4 NGUNIKOEIE. R5 500 elk. Piketberg. Skakel Danie, 082 394 1944.

AFRICAN GAME TANNERY. Looi en verkoop alle Ngunivelle. Swartruggens. Sel 078 619 8797 www.wildleather.co.za

NGUNI-AANTEELVEILING. Dinsdag, 9 November 2010, om 11:00, by Frankfort-veilingskrale. Aanbiedings van verskeie telers. Skakel Herman Nel, 082 574 7533 of Corjan de Jager, 079 506 8777.

NGUNIBULLE. 18 maande, 3 j. Hart-watergebied. Thabazimbi. Skakel 014 778 9902 of 083 230 2175.

Oktober 2010

NGUNIBUL, 3-kleurig. 28 maande. R9 000, ohb. Parys. Skakel Willie, 082 908 3241.

SUIWER GETEELDE Nguni's. 10 jong verse en 12 speenverse. Richmond, N.Kaap. Skakel Viljoen, 082 417 0949.

September 2010

42 NGUNIKOEIE, waarvan 16 reeds gekalf het. Die res kalf tot en met NoNovember. Navrae: skakel Pieter Joubert, 082 654 8181 of Vleissentraal Bethlehem, 058 303 5226.

2 BEPROEFDE Ngunistoetbulle. KMO 06 02 en FF 06 155. Skakel Arno, 084 677 0317.

AFRICAN GAME TANNERY. Die looi en verkoop van alle Ngunivelle. Skakel 078 619 8797. Swartruggens. Webwerf: www.wildleather.co.za

BLOEDLYN-NGUNIVEILING namens Doug Reed, Sel 082 452 3715; André Bothma, Sel 082 452 3865; Kiep Lepen en Namib Ngunis, 00264811240648. Bg. word vanjaar op die internet aangebied by www.ecoauctions.co.za. Kopersregi-strasie by www.ecoauctions.co.za se “online auctions”. R1 000- terugbetaal-bare registrasiefooi word gehef. ‘n Volle-dige fotogallery, katalogus, dragtigheid-status en reserwepryse is beskikbaar by www.ecoauctions.co.za vanaf 2 Augus-tus 2010. Die sluitingsdatum is Sater-dag, 4 September 2010, om 10:00. Die veiling word aangebied onder besker-ming van die Ngunibeestelersgenoot-skap. Vir meer navrae, skakel Eco Afslaers: Gert Coetsee, 082 414 5177.

MAKATINI-NGUNIBUL, driekleurig, R80 000. Verse, ver dragtig van hierdie bul, R15 000. 2 jaar oue gekeurde bulle, R20 000 elk. Loop op strawwe hartwaterveld. Kan foto's e-pos. Skakel 083 304 1565. Pienaarsrivier.

SOU U BELANGSTEL om meer te wete te kom oor of aankope te doen van hierdie unieke inheemse ras, skakel gerus ons kantoor by 051 448 7302/3. Onthou, nie alle bont beeste is Nguni's nie en nie alle Nguni's is bont nie. Koop jou Nguni's van geregistreerde telers wie se diere voldoen aan die minimum-ras- en produksiestandaarde.

STAAK STOETERY   3 stoetbulle van Kiep Lepen, Tjaart van  der Walt en Cedrick Stoch te koop.   SKAKEL 083 250 4222  BLOEMFONTEIN

Augustus 2010

30 SUIWER NGUNI'S, Boranbul. R136 000, ohb. Albertinia. Skakel 082 888 6077.

40 NGUNI'S, raseg, stoetgehalte. Hart-waterveld. R228 000, BTW inklusief, vir almal. Derby, NW. Leon, 083 250 5281.

AFRICAN GAME TANNERY. Die looi en verkoop van alle Ngunivelle. Skakel 078 619 8797. Swartruggens. Webwerf: www.wildleather.co.za

KOMMERSIËLE NGUNIBULLE, van topgehalte, uit Machona Stoetery, De-von, Mpumalanga. Pryse van R5 000 tot R10 000. Absoluut pragtige bulle! Sit 'n Ngunibul by u kudde as die eerste stap om weerstand teen siekte en droogte in die kudde op te bou en pluk die vrugte op die ou end want dit beteken meer wins vir u as boer. Dit sal ook karakter aan u plaas toevoeg. Daar is niks mooier op aarde as 'n bont, prentjiemooi Ngu-nikalf, enig in sy soort, wat op u plaas rondhardloop nie! Dit is oorspronklik. Dis tradisie! Skaf 'n Nguni aan, my broe! Skakel Rory, 083 395 7678 of Johhny, 076 725 4601.

NGUNI'S, dragtig van Boran: Kommer-siële Nguni's, dragtig van Keniaanse em-brio-Boranbulle van Schalk van Oudts-hoorn. 54 dragtige koeie; 8 koeie met F1-Borankalwers; 20 koeie (kalwers ge-speen), loop by Boranbulle; 13 verse, dragtig van Boran en 12 jong Nguniver-se. Skakel 082 440 1590. Cradock.

SOU U BELANGSTEL om meer te wete te kom oor of aankope te doen van hierdie unieke inheemse ras, skakel gerus ons kantoor by 051 448 7302/3. Onthou, nie alle bont beeste is Nguni's nie en nie alle Nguni's is bont nie. Koop jou Nguni's van geregistreerde telers wie se diere voldoen aan die minimum-ras- en produksiestandaarde.

Julie 2010

2 JONG BULLE van topgehalte. 32 en 20 maande oud. Driekleurig. Skakel 045 969 0301 of 083 501 0640.

AFRICAN GAME TANNERY. Die looi en verkoop van alle Ngunivelle. Bel 082 574 9537 of 078 619 8797. Swartruggens. Webwerf: www.wildleather.co.za

KOMMERSIËLE NGUNIBULLE, van topgehalte, uit Machona Stoetery, De-von, Mpumalanga. Pryse van R5 000 tot R10 000. Absoluut pragtige bulle! Sit 'n Ngunibul by u kudde as die eerste stap om weerstand teen siekte en droogte in die kudde op te bou en pluk die vrugte op die ou end want dit beteken meer wins vir u as boer. Dit sal ook karakter aan u plaas toevoeg. Daar is niks mooier op aarde as 'n bont, prentjiemooi Ngu-nikalf, enig in sy soort, wat op u plaas rondhardloop nie! Dit is oorspronklik. Dis tradisie! Skaf 'n Nguni aan, my broe! Skakel Rory, 083 395 7678 of Johhny, 076 725 4601.

SOU U BELANGSTEL om meer te wete te kom oor of aankope te doen van hierdie unieke inheemse ras, skakel gerus ons kantoor by 051 448 7302/3. Onthou, nie alle bont beeste is Nguni's nie en nie alle Nguni's is bont nie. Koop jou Nguni's van geregistreerde telers wie se diere voldoen aan die minimum-ras- en produksiestandaarde.

Junie 2010

60 TOPGEHALTE jong verse. Registra-sies beskikbaar. Distrik Lady Grey. Prys: R4 500. Skakel 083 445 8100.

AFRICAN GAME TANNERY. Die looi en verkoop van alle Ngunivelle. Bel 082 574 9537 of 078 619 8797. Swartruggens. Webwerf: www.wildleather.co.za

JONG swart-en-wit Ngunibul. R12 000, of te ruil vir dragtige vleiskoeie. Skakel 082 322 5026. Devon.

PLAAS VERKOOP, geregistreerde Ngu-nikudde te koop. Seleksie oor jare slegs vir vrugbaarheid en gehardheid gedoen. Bloemfontein-omgewing. Skakel 083 308 8166 of 083 292 9992.

Mei 2010

Machona Nguni Stud. 105 kms East of Johannesburg, Devon/Balfour area.   Top quality commercial Nguni bulls for sale. The best quality in the business. From Makatini, Pedi and Swazi bloodlines. From heart water, red water and gall sickness veld. Had all vaccinations including Rift Valley. Good Highveld bred cattle. Contact Rory Flanagan 083 395 7678

Nguni bulls for sale.  Parent stock are stud and registered, bred for the Hightveld.  These are top quality bulls ready to run with the herd, and introduce disease resistant qualities to your cattle.  From R6000.  Devon, 105kms east of Johannesburg.  Contact Rory  0833957678

30 SUIWER Nguniverse, loop saam met bulle vanaf Febr. Uitstekend gehalte. R3 500 stuk. Skakel 076 179 9800. Winburg.

AFRICAN GAME TANNERY. Die looi en verkoop van alle Ngunivelle. Bel 082 574 9537 of 078 619 8797. Swartruggens. Webwerf: www.wildleather.co.za

NGUNIKOEIE EN -VERSE, vanaf R3 500. Hartwatergebied. Pretoria. Skakel 082 920 7961.

NGUNIKOEIE. Harde rooiwater-, hart-water- en galsiekteveld. Skakel Kevin, 082 923 8998 of Barbara, 072 532 1574. Komga-omgewing.

VIR AL U uit die hand aankope en ver-kope. Vir vinnige, betroubare diens, be-soek: www.ecotrader.co.za of skakel 082 414 5177.
 
April 2010

AFRICAN GAME TANNERY. Die looi en verkoop van alle Ngunivelle. Bel 082 574 9537 of 078 619 8797. Swartruggens. Webwerf: www.wildleather.co.za

HAMMAN NGUNI'S  Puik stoet-, kommersiële bulle en vrou-like diere beskikbaar. Diere word streng volgens die oorlewing-van-die-sterkste-beginsel bestuur en geselekteer. Kudde is opgebou uit verskeie eko-tipes, onder andere Makatini, Swazi, Venda, Pedi, en Caprivi. Rooiwater- en galsiekteveld.  SKAKEL GERHARD HAMMAN  082 787 4076, AMERSFOORT

Maart 2010

3 KOMMERSIËLE NGUNIBULLE te koop. 3 jaar oud. Skakel Hannes, 078 020 1438.

35 NGUNIKOEIE EN -VERSE, besig om te kalf, party 3-in-1, en 1 bul. Skakel Wally saans by 082 496 1461. Naby Kimberley.

GEREGISTREERDE Nguniverse, kalf-boek. R5 000. Bloemfontein-omgewing. Skakel 073 816 3201.

GROOT hoeveelheid dragtige Nguni-koeie en -kalwers. POA. Skakel Deon, 082 920 7688.

SOU U BELANGSTEL om meer te wete te kom oor of aankope te doen van hierdie unieke inheemse ras, skakel gerus ons kantoor by 051 448 7302/3. Onthou, nie alle bont beeste is Nguni's nie en nie alle Nguni's is bont nie. Koop jou Nguni's van geregistreerde telers wie se diere voldoen aan die minimum-ras- en produksiestandaarde.

Februarie 2010

I have an outstanding Nguni stud with the most beautiful Nguni cattle imaginable. As you well know Nguni cattle are indigenous to South Africa and as a result are relatively disease and drought resistant. A top quality Nguni bull should be introduced to your herd for better results. There is nothing mpre beautiful than having a one of its kind nguni calf running around your farm. I have young top quality Nguni bulls for sale, and heifers. Transport also available. Contact Rory 083 395 7678.

Januarie 2010

NGUNIKOEIE EN -VERSE te koop. Skakel 082 573 3409. Vrede.

OPREGTE 15 maande oue Nguniverse. R4 000 stuk. Bloemfontein-omgewing. Skakel mnr. Nel, 082 508 6387.

SOU U BELANGSTEL om meer te wete te kom oor of aankope te doen van hierdie unieke inheemse ras, skakel gerus ons kantoor by 051 448 7302/3. Onthou, nie alle bont beeste is Nguni's nie en nie alle Nguni's is bont nie. Koop jou Nguni's van geregistreerde telers wie se diere voldoen aan die minimum-ras- en produksiestandaarde.

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Grootvee Beeste 023 Nguni

Tuis

Grootvee

001 Afrigus

002 Afrikaner

003 Afrisim

004 Angus

005 Ayrshire

006 Beefmaster

007 Bonsmara

008 Boran

009 Bovelder

010 Brahman

011 Brangus

012 Braunvieh

013 Charolais

014 Dexer

015 Drakensberger

016 Gelbvieh

017 Guernsey

018 Holstein-Fries

019 Huguenoot

020 Jersey

021 Limousin

022 Meatmaster

023 Nguni

024 Pinzgauer

025 Poenskop

026 Romagnola

027 SA Braford

028 SA Hereford

029 SA Suiel Switsers

030 Sanganers

031 Santa Gertrudis

032 Shorthorn

033 Simmentaler

034 Simbra

035 South Devon

036 Supertaler

037 Sussex

038 Tuli

039 Allerlei