Februarie 2011

LIMOUSINBULLE, 2 jaar. Koop nou 'n bul en laat hom aanpas op jou plaas voor die dekseisoen. Swannie Swane-poel, Sel 084 583 9781. Bethlehem.

Desember 2010

GEREGISTREERDE BUL, 6 jaar oud. R10 000. Lindley. Skakel W. Oosthui-zen, 082 773 2545.

KRUISTELING MET 'N VERSKIL. Limousin se agterkant hou jou speenkalf aan die voorkant. Limousin Genootskap, Tel. 051 444 5082; of besoek ons webwerf by: www.limousinsa.co.za

November 2010

12 PUIK, GEHARDE LIMOUSINBULLE beskikbaar. Bulle het baie mooi bespiering en lengte. Kom koop vir jou 'n bul wat topkalwers vir jou kan teel. Skakel 079 526 2841.

KRUISTELING MET 'N VERSKIL. Limousin se agterkant hou jou speenkalf aan die voorkant. Limousin Genootskap, Tel. 051 444 5082; of besoek ons webwerf by: www.limousinsa.co.za
 
Oktober 2010

12 PUIK, GEHARDE LIMOUSINBULLE beskikbaar. Bulle het baie mooi bespiering en lengte. Kom koop vir jou 'n bul wat topkalwers vir jou kan teel. Skakel 079 526 2841.

LIMOUSINVELDBULLE. Geteel deur topteler in land. Skakel 082 880 2270 of 042 243 0681, ná 19:00. Somerset-Oos.
 
Augustus 2010

WINSKOOP! 10 dragtige Limousins, tweedekalfverse. Skakel Jacobus, 079 955 0992. Vrystaat.

Julie 2010

KOMMERSIËLE BOERE: kry 'n premie per kilogram van die voerkraal. Vir uitslagpersentasie met meer duur-snitvleis en minder been, wat groter winste lewer, belê in die karkasras. Skakel die Limousin-kantoor by 051 444 5082 of besoek ons webwerf by www.limousinsa.co.za vir meer inligting.

Junie 2010

GESOEK: Limousinkalwers en Limou-sin-kruiskalwers vir voerkraal by Wel-kom. Poenskopbulle te koop! Bel Ferdie, 082 490 5678 of Ben, 082 445 3366.

Maart 2010

KOMMERSIËLE BOERE: kry 'n premie per kilogram van die voerkraal. Vir uitslagpersentasie met meer duur-snitvleis en minder been, wat groter winste lewer, belê in die karkasras. Skakel die Limousin-kantoor by 051 444 5082 of besoek ons webwerf by www.limousinsa.co.za vir meer inligting.

KI-KAN. Tans in gebruik met strootjies van Drakensbergers, Korthorings, Jer-seys, Sussex'e, Limosins, Friese. R5 000. Bel 072 452 9259. Delareyville.

Februarie 2010 

EEN NATUURLIKE poenskop-Limousinbul, 4 jaar oud. Was in stoet gebruik. Bethlehem. Skakel Swannie Swanepoel, 084 583 9781.

KOMMERSIËLE BOERE: kry 'n premie per kilogram van die voerkraal. Vir uitslagpersentasie met meer duur-snitvleis en minder been, wat groter winste lewer, belê in die karkasras. Skakel die Limousin-kantoor by 051 444 5082 of besoek ons webwerf by www.limousinsa.co.za vir meer inligting.

NATUURLIKE poenskop-Limousinbul, 4 jaar, gebruik in stoet. Bethlehem. Bel Swannie Swanepoel, 084 583 9781.

Januarie 2010

DEVLAN LIMOUSINS. Bulle, koeie, ver-se en semen altyd beskikbaar. Skakel John, 083 454 3095 of besoek: www.devlan.co.za.

KOMMERSIËLE BOERE: kry 'n premie per kilogram van die voerkraal. Vir uitslagpersentasie met meer duur-snitvleis en minder been, wat groter winste lewer, belê in die karkasras. Skakel die Limousin-kantoor by 051 444 5082 of besoek ons webwerf by www.limousinsa.co.za vir meer inligting.

LIMOUSINBULLE. Goed bespierde, funksioneel doeltreffende bulle met goeie teelwaardes beskikbaar. Bulle is gehard en gekeur deur die Limousingenootskap. Skakel Cornel by 082 336 7094. Ingogo.

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Grootvee Beeste 021 Limousin

Tuis

Grootvee

001 Afrigus

002 Afrikaner

003 Afrisim

004 Angus

005 Ayrshire

006 Beefmaster

007 Bonsmara

008 Boran

009 Bovelder

010 Brahman

011 Brangus

012 Braunvieh

013 Charolais

014 Dexer

015 Drakensberger

016 Gelbvieh

017 Guernsey

018 Holstein-Fries

019 Huguenoot

020 Jersey

021 Limousin

022 Meatmaster

023 Nguni

024 Pinzgauer

025 Poenskop

026 Romagnola

027 SA Braford

028 SA Hereford

029 SA Suiel Switsers

030 Sanganers

031 Santa Gertrudis

032 Shorthorn

033 Simmentaler

034 Simbra

035 South Devon

036 Supertaler

037 Sussex

038 Tuli

039 Allerlei