Februarie 2011

15 HOLSTEINVERSE TE KOOP. Som­mige sigbaar dragtig. Prys R8 550, BTW ingesluit. Skakel 082 578 3886. Bloem­fontein.

1955 GESTIG HOOGGEKRAAL PLASE (EDMS.) BPK. www.hooggekraal.co.za Hoëgraadse Holstein- en Jerseykoeie en verse. Vars in die melk of swaar dragtig. TB- en BM-getoets. Vervoer kan gereël word tot op u plaas. SKAKEL S. SCHER, VRYBURG 053 927 4585 OF 083 270 5422 E-POS: info@hooggekraal.co.za

42 HOLSTEIN-FRIESKOEIE. Getoets vir BM en TB. Uitstekende toestand. Skakel 082 417 3333. Warden.

FRIESE: 15 verse en 15 koeie, swaar dragtig; 40 koeie, verskillende stadiums van laktasie; 10 nie-dragtige verse. Staak melkery. Skakel 083 785 9229. Standerton.

MELKKOEI te koop of te ruil vir kom­mersiële kalwers. Ventersdorp. Skakel 083 320 3859 of 083 276 1862.

Januarie 2011

1955 GESTIG HOOGGEKRAAL PLASE (EDMS.) BPK. www.hooggekraal.co.za Hoëgraadse Holstein- en Jerseykoeie en verse. Vars in die melk of swaar dragtig. TB- en BM-getoets. Vervoer kan gereël word tot op u plaas. SKAKEL S. SCHER, VRYBURG 053 927 4585 OF 083 270 5422 E-POS: info@hooggekraal.co.za

FRIES- EN JERSYKOEIE. Geregistreer sowel as graad. Topgehalte. Produseer tot 40 l melk per dag. Navrae: H.R. Lemmer, Biesiesvlei Tel. 014452, vra vir 3431, saans Sel. 082 495 9577, (laat boodskap).

HOLSTEIN-FRIESE BESKIKBAAR. R7 000 stuk. Magaliesburg. Skakel Ilona, 083 450 9299.

MELKKOEIE te koop of te ruil vir kalwers. Ventersburg. Skakel 083 320 3859 of 083 276 1862.

Desember 2010

FRIES- EN JERSYKOEIE. Geregistreer sowel as graad. Topgehalte. Produseer tot 40 l melk per dag. Navrae: H.R. Lemmer, Biesiesvlei Tel. 014452, vra vir 3431, saans Sel. 082 495 9577, (laat boodskap).

CD3.GIF  HOLSTEINS STERKER, aanpasbare Holsteinbulle met SA Holstein-teelprofiele beskikbaar; met baie hoë teelwaardes. Bel 083 280 8369 of 048 886 0612.
 
FFA.GIF  HOOGGEKRAAL PLASE (EDMS.) BPK. GESTIG 1955 www.hooggekraal.co.za Hoëgraadse Holstein- en Jerseykoeie en verse. Vars in die melk of swaar dragtig. TB- en BM-getoets. Vervoer kan gereël word tot op u plaas. SKAKEL S. SCHER, VRYBURG 053 927 4585 OF 083 270 5422 E-POS: info@hooggekraal.co.za
 
31.GIF  SPITSVUUR-BULLE, genomies getoets, uit die kudde met die hoogste melkpro-duksie en teelwaarde in Suid-Afrika. Melk, vastestowwe, vrugbaarheid, lang-lewendheid, tipe en uiers is oor 20 jaar geneties vasgelê deur embrio-oorpla-sings. Skakel dr. Kobus Hendriks, 083 688 8370 of 058 852 4912/4. Heilbron. E-pos: spitsvuur@telkomsa.net.
 KI-GETEELDE FRIESBUL. 4 jaar. Vir vrugbaarheid getoets. R12 000. Skakel 082 533 4554. Reitz.

November 2010

50 HOLSTEINKOEIE, as dragtig geserti-fiseer. Skakel 082 417 3333. Warden, Vrystaat.

7 FRIESVERSE. R5 500, BTW inkl. Skakel 082 293 3807. Vereeniging.

FRIES- EN JERSYKOEIE. Geregistreer sowel as graad. Topgehalte. Produseer tot 40 l melk per dag. Navrae: H.R. Lemmer, Biesiesvlei Tel. 014452, vra vir 3431, saans Sel. 082 495 9577, (laat boodskap).

Oktober 2010

HOOGGEKRAAL PLASE (EDMS.) BPK.   GESTIG 1955   www.hooggekraal.co.za  Hoëgraadse Holstein- en Jerseykoeie en verse. Vars in die melk of swaar dragtig. TB- en BM-getoets. Vervoer kan gereël word tot op u plaas.  SKAKEL S. SCHER, VRYBURG    053 927 4585 OF 083 270 5422   E-POS: info@hooggekraal.co.za

TOPGETEELDE HOLSTEINKOEIE. KI-geteel. Vars in melk of swaar dragtig. R9 500 - R14 000 stuk. Skakel Ilona, 083 450 9299. Magaliesburg.

September 2010

BAIE GOED GETEELDE KI-Holstein-Friesverse. Pas gekalf. Produseer tot 32 l melk p.d. Bulle gebruik: Ronour, Sabi, Fluke en Dustin. Selfoonfoto's van diere beskikbaar. Holsteinkoeie in melk ook beskikbaar. Navrae: bel Herman, 082 495 9577 of n.u.,014452, vra vir 3431.  

FRIES- EN JERSYKOEIE. Geregistreer sowel as graad. Topgehalte. Produseer tot 40 l melk per dag. Navrae: H.R. Lemmer, Biesiesvlei Tel. 014452, vra vir 3431, saans Sel. 082 495 9577, (laat boodskap).   

HOLSTEIN-FRIESVERSE. Goed uitgegroei. TB- en BM-vry. Skakel S. van Zyl, 082 495 0640. Arlington, VS.

HOLSTEINS   STERKER, aanpasbare Holsteinbulle met SA Holstein-teelprofiele beskikbaar; met baie hoë teelwaardes. Bel 083 280 8369 of 048 886 0612.

HOOGGEKRAAL PLASE (EDMS.) BPK.  GESTIG 1955   www.hooggekraal.co.za  Hoëgraadse Holstein- en Jerseykoeie en verse. Vars in die melk of swaar dragtig. TB- en BM-getoets. Vervoer kan gereël word tot op u plaas.   SKAKEL S. SCHER, VRYBURG   053 927 4585 OF 083 270 5422    E-POS: info@hooggekraal.co.za

SPITSVUUR-BULLE uit die kudde met die hoogste melkproduksie en teelwaar-de in Suid-Afrika. Melk, vaste stowwe, vrugbaarheid, langslewendheid, tipe en uiers is oor 20 jaar geneties vasgelê deur embrio-oorplasings. Skakel dr. Kobus Hendriks, 083 688 8370 of 058 853 0527. Heilbron. 

Augustus 2010

FRIES- EN JERSYKOEIE. Geregistreer sowel as graad. Topgehalte. Produseer tot 40 l melk per dag. Navrae: H.R. Lemmer, Biesiesvlei Tel. 014452, vra vir 3431, saans Sel. 082 495 9577, (laat boodskap).

HOLSTEIN FRIESKOEIE TE KOOP. Staak boerdery. Skakel 083 577 3532. Fochville.

HOLSTEINS  STERKER, aanpasbare Holsteinbulle met SA Holstein-teelprofiele beskikbaar; met baie hoë teelwaardes. Bel 083 280 8369 of 048 886 0612.

MONTBELIARDEBULLE: twee embrio-bulle uit Frankryk. 2½ jaar. Sel 082 445 0496. Pretoria.

SPITSVUUR-BULLE uit die kudde met die hoogste melkproduksie en teelwaar-de in Suid-Afrika. Melk, vaste stowwe, vrugbaarheid, langslewendheid, tipe en uiers is oor 20 jaar geneties vasgelê deur embrio-oorplasings. Skakel dr. Kobus Hendriks, 083 688 8370 of 058 853 0527. Heilbron.

Junie 2010

3 X FRIES BULKALWERS 3.5 MAANDE OUD TE KOOP - 082 777 8083 - VRYSTAAT - EMAIL - leonvisser@lantic.net  R1800.00 ELK. 

FRIES- EN JERSYKOEIE. Geregistreer sowel as graad. Topgehalte. Produseer tot 40 l melk per dag. Navrae: H.R. Lemmer, Biesiesvlei Tel. 014452, vra vir 3431, saans Sel. 082 495 9577, (laat boodskap).

HOOGGEKRAAL PLASE (EDMS.) BPK.  GESTIG 1955  www.hooggekraal.co.za  Hoëgraadse Holstein- en Jerseykoeie en verse. Vars in die melk of swaar dragtig. TB- en BM-getoets. Vervoer kan gereël word tot op u plaas.  SKAKEL S. SCHER, VRYBURG   053 927 4585 OF 083 270 5422   E-POS: info@hooggekraal.co.za

Mei 2010

KI-GETEELDE verse, vars in die melk. Bloemfontein. Nico, Sel 083 406 0672.

VIR AL U uit die hand aankope en ver-kope. Vir vinnige, betroubare diens, be-soek: www.ecotrader.co.za of skakel 082 414 5177.

April 2010

10 JONG KOEIE. Dogters van Kanadese bulle en dragtig van Kanadese bulle. In melk of swaar dragtig. Bothaville. R114 000. Skakel 073 156 6127.

24 KOEIE, vars in die melk; 27 koeie, in die melk; 42 koeie, droog en dragtig; 30 verse (15 - 20 maande); 30 verse (± 12 maande) en 25 kalwers beskikbaar op die veiling van Ben de Wet op Woens-dag, 21 April 2010, om 11:00, Ermelo-distrik. Navrae: Carel Davel, Sel 082 331 1811.

FRIES- EN JERSYKOEIE. Geregistreer sowel as graad. Topgehalte. Produseer tot 40 l melk per dag. Navrae: H.R. Lemmer, Biesiesvlei Tel. 014452, vra vir 3431, saans Sel. 082 495 9577, (laat boodskap).

HOLSTEINKOEIE, loop saam met Angus-stoetbulle. Parys, Vredefort. Ska-kel 082 568 1613.

HOOGGEKRAAL PLASE (EDMS.) BPK.   GESTIG 1955   www.hooggekraal.co.za   Hoëgraadse Holstein- en Jerseykoeie en verse. Vars in die melk of swaar dragtig. TB- en BM-getoets. Vervoer kan gereël word tot op u plaas.  SKAKEL S. SCHER, VRYBURG   053 927 4585 OF 083 270 5422    E-POS: info@hooggekraal.co.za

Maart 2010

160 FRIESKOEIE, in die melk. Getoets vir BM en TB. Skakel Barry, 082 375 4238. Fochville.

FRIES- EN JERSYKOEIE. Geregistreer sowel as graad. Topgehalte. Produseer tot 40 l melk per dag. Navrae: H.R. Lemmer, Biesiesvlei Tel. 014452, vra vir 3431, saans Sel. 082 495 9577, (laat boodskap).

HOLSTEINS    STERKER, aanpasbare Holsteinbulle met SA Holstein-teelprofiele beskikbaar; met baie hoë teelwaardes. Bel 083 280 8369 of 048 886 0612.

HOOGGEKRAAL PLASE (EDMS.) BPK.   GESTIG 1955    www.hooggekraal.co.za  Hoëgraadse Holstein- en Jerseykoeie en verse. Vars in die melk of swaar dragtig. TB- en BM-getoets. Vervoer kan gereël word tot op u plaas.    SKAKEL S. SCHER, VRYBURG    053 927 4585 OF 083 270 5422     E-POS: info@hooggekraal.co.za

SPITSVUUR-BULLE uit die kudde met die hoogste melkproduksie en teelwaar-de in Suid-Afrika. Melk, vaste stowwe, vrugbaarheid, langslewendheid, tipe en uiers is oor 20 jaar geneties vasgelê deur embrio-oorplasings. Skakel dr. Kobus Hendriks, 083 688 8370 of 058 853 0527. Heilbron.

KI-KAN. Tans in gebruik met strootjies van Drakensbergers, Korthorings, Jer-seys, Sussex'e, Limosins, Friese. R5 000. Bel 072 452 9259. Delareyville.

Februarie 2010

5 PUIK, geregistreerde SA Holstein-Friesverse, uit bekende Jemco-kudde. Gereed vir KI. 18 - 20 maande oud. Prys: R6 000 elk. Krugersdorp-omge-wing. Skakel Pieter, 083 232 9654.

9 SWAAR DRAGTIGE Friesverse. Dragtig van KI-bul. Kudde geslote en TB- en BM-vry. R8 900. Senekal. Skakel 083 407 7578.

FRIES- EN JERSYKOEIE. Geregistreer sowel as graad. Topgehalte. Produseer tot 40 l melk per dag. Navrae: H.R. Lemmer, Biesiesvlei Tel. 014452, vra vir 3431, saans Sel. 082 495 9577, (laat boodskap).

HOLSTEINS    STERKER, aanpasbare Holsteinbulle met SA Holstein-teelprofiele beskikbaar; met baie hoë teelwaardes. Bel 083 280 8369 of 048 886 0612.

HOOGGEKRAAL PLASE (EDMS.) BPK.    GESTIG 1955    www.hooggekraal.co.za  Hoëgraadse Holstein- en Jerseykoeie en verse. Vars in die melk of swaar dragtig. TB- en BM-getoets. Vervoer kan gereël word tot op u plaas.    SKAKEL S. SCHER, VRYBURG    053 927 4585 OF 083 270 5422     E-POS: info@hooggekraal.co.za

SPITSVUUR-BULLE uit die kudde met die hoogste melkproduksie en teelwaar-de in Suid-Afrika. Melk, vaste stowwe, vrugbaarheid, langslewendheid, tipe en uiers is oor 20 jaar geneties vasgelê deur embrio-oorplasings. Skakel dr. Kobus Hendriks, 083 688 8370 of 058 853 0527. Heilbron.

Januarie 2010

BEMARKING VAN:
* Suiweldiere;
* Afikim-bestuurstelsel;
* Herbruikbare RFID HDX-oorplaatjies.   BEL GERRIE DU PREEZ, 082 302 7883    E-POS: gerriedp@lantic.net

FRIES- EN JERSYKOEIE. Geregistreer sowel as graad. Topgehalte. Produseer tot 40 l melk per dag. Navrae: H.R. Lemmer, Biesiesvlei Tel. 014452, vra vir 3431, saans Sel. 082 495 9577, (laat boodskap).

GEREGISTREERDE FRIESBUL: R10 000. Goeie Frieskoei: R7 000. Ska-kel 082 411 4873.

HOLSTEINS    STERKER, aanpasbare Holsteinbulle met SA Holstein-teelprofiele beskikbaar; met baie hoë teelwaardes. Bel 083 280 8369 of 048 886 0612.

HOOGGEKRAAL PLASE (EDMS.) BPK.    GESTIG 1955    www.hooggekraal.co.za    Hoëgraadse Holstein- en Jerseykoeie en verse. Vars in die melk of swaar dragtig. TB- en BM-getoets. Vervoer kan gereël word tot op u plaas.    SKAKEL S. SCHER, VRYBURG    053 927 4585 OF 083 270 5422     E-POS: info@hooggekraal.co.za

SPITSVUUR-BULLE uit die kudde met die hoogste melkproduksie en teelwaar-de in Suid-Afrika. Melk, vaste stowwe, vrugbaarheid, langslewendheid, tipe en uiers is oor 20 jaar geneties vasgelê deur embrio-oorplasings. Skakel dr. Kobus Hendriks, 083 688 8370 of 058 853 0527. Heilbron.

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Grootvee Beeste 018 Holstein-Fries

Tuis

Grootvee

001 Afrigus

002 Afrikaner

003 Afrisim

004 Angus

005 Ayrshire

006 Beefmaster

007 Bonsmara

008 Boran

009 Bovelder

010 Brahman

011 Brangus

012 Braunvieh

013 Charolais

014 Dexer

015 Drakensberger

016 Gelbvieh

017 Guernsey

018 Holstein-Fries

019 Huguenoot

020 Jersey

021 Limousin

022 Meatmaster

023 Nguni

024 Pinzgauer

025 Poenskop

026 Romagnola

027 SA Braford

028 SA Hereford

029 SA Suiel Switsers

030 Sanganers

031 Santa Gertrudis

032 Shorthorn

033 Simmentaler

034 Simbra

035 South Devon

036 Supertaler

037 Sussex

038 Tuli

039 Allerlei