GUERNSEY-GRAADVERSE te koop. Ayrshire/Guernsey- en Swedish Red/ Guernsey-kruise ook beskikbaar. Guernsey-koeie ook beskikbaar as hele kudde geneem word. Suid-Kaap. Skakel 028 722 2501.
April 2010
13 April 2010 TOBIE MYBURGH AFSLAERS BK bied aan: algehele uitverkoping van plaas, melkbeeste en losgoed op Dinsdag, 13 April 2010, vanaf 10:00. Bel Sarel My-burgh, 082 415 5792 of 051 433 2908.
Maart 2010
8 VERSE, vars in die melk (produksie: 20 - 25 l). 5 verse, swaar dragtig, puik gehalte. Skakel Kobus, 082 772 1101.
November 2009
6
GUERNSEYBEESTE: 1 bul en 5 koeie. R7 000 elk.
Skakel Willem, 082 758 4141. Walkers Fruit Farms.

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
005 Ayrshire
|