Februarie 2011

ROOI SP-BRANGUSBULLE. 28 maan-de. Vir vrugbaarheid getoets. Bel Sarel Schlebusch, 082 553 4451. Hennenman.


Januarie 2011

BETHLEHEM 70 Branguskoeie te koop. Navrae: Skakel Jaco, 082 579 8469.

BLUEBIRD BRANGUS het geregis-treerde 3 jaar oue, rooi, mediumraam-Brangusbulle beskikbaar teen R15 960, BTW inkl. Bulle loop op hartwater-, rooi-water- en galsiekteveld. Semen getoets. Skakel James, 082 338 9189. Hekpoort.

ROOI SP-BRANGUSBULLE. 27 maan-de. Vir vrugbaarheid getoets. Bel Sarel Schlebusch, 082 553 4451. Hennenman.


Desember 2010

BLUEBIRD BRANGUS het geregis-treerde 3 jaar oue, rooi, mediumraam-Brangusbulle beskikbaar teen R15 960, BTW inkl. Bulle loop op hartwater-, rooi-water- en galsiekteveld. Semen getoets. Skakel James, 082 338 9189. Hekpoort.

GEREGISTREERDE BRANGUSBUL-LE van Trio B-boerdery te koop. ± 2 jaar. Skedewas gedoen en vir vrugbaar-heid getoets. Branguskoeie en -kalwers. Vir BM en TB en allerheersende siektes getoets. BTW sal gehef word. Skakel De Wet Booysen, 079 506 5390 of At Botha (plaasbestuurder), 082 713 9234.

GESOEK: Jong, swart Branguskoeie, met kalwers of dragtig. Skakel 082 708 1711. Reitz.

ROOI SP-BRANGUSBULLE. Twee jaar oud, vir vrugbaarheid getoets. Bel Sarel Schlebusch, 082 553 4451. Hennenman.
877.GIF TROPIESE RAS. Klein kalfies (± 32 kg), teel poenskop, hoë speengewigte (± 220 kg), mediumraam koeie (497 kg). Vroeë geslagsrypheid, uitstaande vleisgehalte en prestasie. Skakel 051 444 1144 of e-pos: info@brangus.org.za. Webblad: www.brangus.org.za.
 

November 2010

BONUS 3: UNIFORME KLEUR. Teel of rooi of swart. Brangus word al suiwer geteel vanaf 1947 (VSA) en 1963 (RSA). Skakel 051 444 1144 of e-pos: info@brangus.org.za. Webblad: www.brangus.org.za.

ROOI BRANGUSBULLE te koop. 2 jaar oud en ouer. Reg om te werk. R19 500, BTW inkl. Sel 082 854 7665. Potchefstroom.

ROOI SP-BRANGUSBULLE. Twee jaar oud en vrugbaar getoets. Skakel Sarel Schlebusch, 082 553 4451. Henneman.


Oktober 2010

BLUEBIRD BRANGUS het 5 klein 3 jaar oue, geregistreerde, rooi mediumraam-Brangusbulle beskikbaar teen R14 000. Bulle loop op hartwater-, rooiwater- en galsiekteveld. Skakel James, 082 338 9189. Hekpoort.

BRANGUSBULLE. Twee jaar oud, met vrugbaarheidsertifikaat. Skakel Sarel Schlebusch, 082 553 4451. Hennenman.

KOOP NET BRANGUSDIERE met 'n registrasiesertifikaat want dan is die dier geïnspekteer en alle BLUP-teelwaardes, en ander prestasiedata (interkalfperio-des, ens.) van dier sal op die sertifkaat verskyn. Skakel 051 444 1144 of e-pos: info@brangus.org.za. Webblad: www.brangus.org.za.


September 2010

KOOP NET BY VEILINGS onder beskerming van die genootskap. Diere geïnspekteer deur 'n raskeurder, pres-tasiedata is verskaf deur die genootskap en alle vrugbaarheids- en gesondheids-toetse en entings is gedoen. Bel 051 444 1144 of e-pos: info@brangus.org.za. Webblad: www.brangus.org.za.


Julie 2010

TROPIESE RAS. Klein kalfies (± 32 kg), teel poenskop, hoë speengewigte (± 220 kg), mediumraam koeie (497 kg). Vroeë geslagsrypheid, uitstaande vleisgehalte en prestasie. Skakel 051 444 1144 of e-pos: info@brangus.org.za. Webblad: www.brangus.org.za.


Junie 2010

16 SWART BRANGUSKOEIE, 10 as dragtig gesertifiseer, res het by bulle geloop. Grootraamkoeie van goeie ge-halte. Prys R8 550, BTW inklusief. Bel Louis, 082 724 0232 of 018 451 1128.

ALGEHELE UITVERKOPING van gere-gistreerde diere van topgehalte: drag-tige verse en drie-in-een-koeie. Kestell. Sel 082 397 6765.

TROPIESE RAS. Klein kalfies (± 32 kg), teel poenskop, hoë speengewigte (± 220 kg), mediumraam koeie (497 kg). Vroeë geslagsrypheid, uitstaande vleisgehalte en prestasie. Skakel 051 444 1144 of e-pos: info@brangus.org.za. Webblad: www.brangus.org.za.


Mei 2010

BONUS 5: VROEË GESLAGSVOLWAS-SENHEID van verse en doeltreffende koeie. Koei-kalfspeenverhouding (47%) bokant nasionale gemiddelde. Skakel 051 444 1144 of e-pos: info@brangus.org.za. Webblad: www.brangus.org.za.


April 2010

Gesoek  Brangus Kalwers.  Malcolm.  082 857 5198

BONUS 1: klein kalfies (± 32 kg). Dus geen kalfprobleme nie. Ideaal vir vleis-beesverse van alle rasse en vir melk-boere wat vleisrasbulle wil gebruik. Tel. 051 444 1144. info@brangus.org.za. www.brangus.org.za.


Maart 2010

Soek na brangus kalwers om te koop vir my plaas in Frankfort omgewing.   Malcolm Wentzel   Cell:        +27 82 857 5198    Tel:         +27 14 538 1141    Fax:         +27 86 538 4464   Email:    malcolm@zsm.co.za    Website: www.zsm.co.za

300 KOEIE met kalwers. Skakel 082 771 6625.

TROPIESE RAS wat suiwer geteel is vanaf 1947 (VSA) en 1963 (SA). Skakel 051 444 1144 of e-pos: info@brangus.org.za. Webblad: www.brangus.org.za.


Februarie 2010   

STERK swart en rooi Brangusbulle. Bos-hof-distrik. Bel Dries Delport, 082 856 6998 of Johan Delport, 071 687 4439.


Januarie 2010

BONUS 7: ORAL AANGEPAS in Suidelike Afrika. Enige land is Brangusland: Drakensberge, Winterberge, Upington, Reivilo, Bloemfontein, Hekpoort, Grootfontein (Namibië), Grabouw, Melmoth, Lydenburg, Big Bend (Swaziland). Tel. 051 444 1144. E-pos: info@brangus.org.za. Webblad: www.brangus.org.za.

877.GIF BONUS 4: HOË SPEENGEWIGTE (± 220 kg) vanaf vroulike mediumraamdiere (497 kg). Voerkrale koop graag Branguskalwers weens hul uitstekende prestasie. Tel. 051 444 1144. E-pos: info@brangus.org.za. Webblad: www.brangus.org.za.

 

 

 

 

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Grootvee Beeste 011 Brangus

Tuis

Grootvee

001 Afrigus

002 Afrikaner

003 Afrisim

004 Angus

005 Ayrshire

006 Beefmaster

007 Bonsmara

008 Boran

009 Bovelder

010 Brahman

011 Brangus

012 Braunvieh

013 Charolais

014 Dexer

015 Drakensberger

016 Gelbvieh

017 Guernsey

018 Holstein-Fries

019 Huguenoot

020 Jersey

021 Limousin

022 Meatmaster

023 Nguni

024 Pinzgauer

025 Poenskop

026 Romagnola

027 SA Braford

028 SA Hereford

029 SA Suiel Switsers

030 Sanganers

031 Santa Gertrudis

032 Shorthorn

033 Simmentaler

034 Simbra

035 South Devon

036 Supertaler

037 Sussex

038 Tuli

039 Allerlei