Februarie 2011

250 PUIK WIT BRAHMANE te koop. Koeie met kalwers en/of dragtig, asook dragtige verse. Skakel 082 491 8289.

GEREGISTREERDE Brahmanbulle. Wit. Ventersdorp-omgewing. Skakel Wimpie Grobler, 082 462 1393.

PARASIET-WEERSTANDBIEDEND: Vanweë die dier se gladde haarkleed, los, beweeglike vel, swart pigmentasie en olieklierafskeiding is die ras daartoe in staat om parasiete doeltref-fend te be­heer. Tel. 051 448 0603. Webblad: www.brahman.co.za E-pos: info@brahman.co.za

WIT EN ROOI BRAHMANBULLE te koop. R13 680 elk. Skakel Gert by 082 894 4275.

Januarie 2010

GEHARDE ROOI EN WIT BRAHMAN-BULLE te koop, tussen 3 en 4 jaar. Carletonville. Skakel 083 384 3675.

GEHARDHEID: Die vermoë van die ras om onder uiterste omgewingstoestande steeds te presteer en reproduktief te wees. Tel. 051 448 0603. Webblad: www.brahman.co.za. E-pos: info@brahman.co.za.

GEREGISTREERDE, bruikbare rooi Brahmanbulle, altyd beskikbaar by Cathna Brahmanstoetery. Skakel Han­nes de Beer, 082 771 0089.

Desember 2010

GEREGISTREERDE Brahmanbulle. Wit. Ventersdorp-omgewing. Skakel Wimpie Grobler, 082 462 1393.

STEL U BELANG in 'n gratis besoek aan u kommersiële kudde deur 'n opge-leide tegniese adviseur? Skakel dan die Brahman-kantoor by 051 448 0603.

VERLENG BEMARKINGSTYDPERK: Kwalifiseer vir A- en AB-grade tot so lank as 32 maande. Navrae: Tel. 051 448 0603. www.brahman.co.za. E-pos: info@brahman.co.za.

November 2010

AANPASBAARHEID: om onder uiteenlopende omgewingstoestande uitstekend te presteer. Tel. 051 448 0603. Webblad: www.brahman.co.za. E-pos: info@brahman.co.za.

GEREGISTREERDE, bruikbare rooi Brahmanbulle, altyd beskikbaar by Cathna Brahmanstoetery. Skakel Hannes de Beer, 082 771 0089.

GEREGISTREERDE Manso en rooi Brahmanbulle, van 2½ tot 3 jaar, be-skikbaar. Bel Burnie Staal, 082 463 0358

GEREGISTREERDE 3 jaar oue Manso-veldbulle. Seuns van raskampioen BOS450/96. Moeders uit Hunts-, Sugerland-, Bilse- en Tarka-bloedlyne. R17 100, BTW inkl. Kroonstad. Skakel 072 229 1680.

ROOI BRAHMANBUL, NR. 06-9. Loop op hartwater- en rooiwaterveld. R17 100, BTW inkl. Bel Manny, 083 308 8470.

Oktober 2010

3 JAAR OUE, geharde, gespierde, veld-aangepaste rooi en wit Brahmanbulle te koop. Prestasiesyfers bo rasgemiddelde. Skakel Wessel, 082 856 2607. Heilbron.

GEREGISTREERDE, bruikbare rooi Brahmanbulle, altyd beskikbaar by Cathna Brahmanstoetery. Skakel Hannes de Beer, 082 771 0089.

GEREGISTREERDE Brahmanbulle. Wit. Ventersdorp-omgewing. Skakel Wimpie Grobler, 082 462 1393.

GEREGISTREERDE BRAHMANBUL te koop. Uitstekende groeisyfers. 3 jaar oud. Gereed vir gebruik. Prys R18 000. Skakel Schalk Greyling, 082 807 1544.

JUCANÉ BRAHMANE: wit Manso-bulle, seuns van P97 3 Traidleader. R18 500, BTW inkl. Skakel 058 853 0817, n.u. Heilbron.

ROOI BRAHMANE: 12 dragtige koeie en verse. Delmas. Skakel 079 680 3320.

VERLENG BEMARKINGSTYDPERK: Kwalifiseer vir A- en AB-grade tot so lank as 32 maande. Navrae: Tel. 051 448 0603. www.brahman.co.za. E-pos: info@brahman.co.za.

September 2010

AANPASBAARHEID: om onder uiteenlopende omgewingstoestande uitstekend te presteer. Tel. 051 448 0603. Webblad: www.brahman.co.za. E-pos: info@brahman.co.za.

BRAHMANBUL, Swartruggens, Noord-wes. Baie mooi rooi-en-swart Brahman-bul, eet uit jou hand. Moet dringend verkoop anders kom hy by sy kinders. Kan ten enige tyd sy kinders kom sien. Teel pragtig en baie aktief! Is in 'n pragtige toestand. Foto's beskikbaar. R17 500. Skakel Johan, 082 458 9602.

STEL U BELANG in 'n gratis besoek aan u kommersiële kudde deur 'n opge-leide tegniese adviseur? Skakel dan die Brahman-kantoor by 051 448 0603.

Augustus 2010

Julie 2010

MOEDEREIENSKAPPE: Beskik oor 'n uitstekende instinktiewe vermoë om 'n kalf te beskerm en 'n ideale omgewing vir die kalf te skep. Tel. 051 448 0603. Webblad: www.brahman.co.za. E-pos: info@brahman.co.za.

TOP- SUGARLAND-GETEELDE MAN-SOBULLE beskikbaar. Sommige stoet-vaars. Bel Johan (sr.), 082 256 4150 of Johan (jr.), 072 688 1873. Ventersdorp.

Junie 2010

GEREGISTREERDE, bruikbare rooi Brahmanbulle, sowel as rooi en swart Angusbulle altyd beskikbaar by Cathna Brahman Stoetery, Potchefstroom. Ska-kel Hannes de Beer, 082 771 0089.

GEREGISTREERDE Brahmanbulle te koop. Skakel Seun, 082 575 5908. Bethal, Mpumalanga.

SUIWER WIT kommersiële Brahman-koeie en -verse te koop. Fochville, NW. Skakel 074 119 7585, 08:00 - 16:00.

VERLENG BEMARKINGSTYDPERK: Kwalifiseer vir A- en AB-grade tot so lank as 32 maande. Navrae: Tel. 051 448 0603. www.brahman.co.za. E-pos: info@brahman.co.za.

WIT BRAHMANE uit stoet. Dragtige koeie en verse, R11 400. Verse, R9 120. Party Simbra-kruisings. Uitstekende ge-halte. 30 jaar. Geslote koeikudde. Bel Theuns, 053 433 1868. Bloemhof.

37 TOPBRAHAMANBEESTE  26 koeie uit die beste bloedlyne, almal dragtig van topbul. Kom kyk self na bloedlyne en registrasiepapier! 3 koeie met kalwers wat nog suip; 7 gespeende kalfies van 1 jaar tot 8 mde., almal van beste KI-bulle (5 manlik, 2 vroulik). Top-klasstoetbul, moet gesien word om te waardeer. Diere in toptoestand. Vat tota-le pakket vir R555 750, BTW inkl. Skakel slegs indien u in die pakket belangstel.  SEL 082 829 7386  PRETORIA

GEREGISTREERDE Brahmanbulle. Wit. Ventersdorp-omgewing. Skakel Wimpie Grobler, 082 462 1393.

GEREGISTREERDE, bruikbare rooi Brahmanbulle, sowel as rooi en swart Angusbulle altyd beskikbaar by Cathna Brahman Stoetery, Potchefstroom. Ska-kel Hannes de Beer, 082 771 0089.

MOEDEREIENSKAPPE: Beskik oor 'n uitstekende instinktiewe vermoë om 'n kalf te beskerm en 'n ideale omgewing vir die kalf te skep. Tel. 051 448 0603. Webblad: www.brahman.co.za. E-pos: info@brahman.co.za. 

Mei 2010

April 2010

2DE JAMANLE- ROOI BRAHMAN-PRODUKSIEVEILING op Donderdag, 25 Maart, 2010, om 11:00, op die plaas Jeanette, Sasolburg. Aanbod: 50 koeie met kalwers; 30 dragtige koeie; 15 dragtige verse en 2 bulle. Navrae: skakel Jan Cronje, 072 245 7243; Simon Hughes, 082 491 8286; Sietze Smit, 083 712 9965 of Johan van der Nest, 082 574 4220. 

37 TOPBRAHAMANBEESTE  26 koeie uit die beste bloedlyne, almal dragtig van topbul. Kom kyk self na bloedlyne en registrasiepapier! 3 koeie met kalwers wat nog suip; 7 gespeende kalfies van 1 jaar tot 8 mde., almal van beste KI-bulle (5 manlik, 2 vroulik). Top-klasstoetbul, moet gesien word om te waardeer. Diere in toptoestand. Vat tota-le pakket vir R555 750, BTW inkl. Skakel slegs indien u in die pakket belangstel.  SEL 082 829 7386  PRETORIA

400 BRAHMANE. 27 Mei 2010. 100 wit bulle; 100 wit vroulike stoetdiere; 200 graadverse. Skakel Louis Meyer, 082 925 3829; Loriza-kantoor, 079 512 2106 of Clive Gardner Afslaers, 018 290 9610; Hendrik Nel, 082 491 8289.

GEREGISTREERDE rooi en wit bulle beskikbaar. Gehard en op veld grootge-maak. Pryse billik. Skakel L. Bosman, 082 388 3000.

GEREGISTREERDE Brahmanbulle. Wit. Ventersdorp-omgewing. Skakel Wimpie Grobler, 082 462 1393.

GEREGISTREERDE, bruikbare rooi Brahmanbulle, sowel as rooi en swart Angusbulle altyd beskikbaar by Cathna Brahman Stoetery, Potchefstroom. Ska-kel Hannes de Beer, 082 771 0089.

GEREGISTREERDE rooi Brahmanver-se, klaar gekeur. Krugersdorp, Magalies-omgewing. Skakel Ernst, 083 263 0491.

LANGLEWENDHEID: die inherente ver-moë om op 'n hoë ouderdom (15 - 18 jaar) steeds produktief te wees. Tel. 051 448 0603. E-pos: info@brahman.co.za. Webwerf: www.brahman.co.za.

Maart 2010

10 SUIWER mansokoeie, dragtig of met kalf. R13 000 elk. Vereeniging. Skakel 082 300 7015. Foto's op webblad: madibamanso@webs.com.

150 BRAHMANKOEIE en kalfies. Loop op hartwater- en galsiekteveld. R6 500 elk. Skakel 082 495 7062. Groblersdal, Mpumalanga.

58 WIT BRAHMANKOEIE met kalwers. POA. Skakel Deon, 082 920 7688.

GEREGISTREERDE Brahmanbulle. Wit. Ventersdorp-omgewing. Skakel Wimpie Grobler, 082 462 1393.

MOEDEREIENSKAPPE: Beskik oor 'n uitstekende instinktiewe vermoë om 'n kalf te beskerm en 'n ideale omgewing vir die kalf te skep. Tel. 051 448 0603. Webblad: www.brahman.co.za. E-pos: info@brahman.co.za.

STEL U BELANG in 'n gratis besoek aan u kommersiële kudde deur 'n opge-leide tegniese adviseur? Skakel dan die Brahman-kantoor by 051 448 0603.
 
Februarie 2010

GEREGISTREERDE Brahmanbulle. Wit. Ventersdorp-omgewing. Skakel Wimpie Grobler, 082 462 1393.

LANGLEWENDHEID: die inherente ver-moë om op 'n hoë ouderdom (15 - 18 jaar) steeds produktief te wees. Tel. 051 448 0603. E-pos: info@brahman.co.za. Webwerf: www.brahman.co.za.

STEL U BELANG in 'n gratis besoek aan u kommersiële kudde deur 'n opge-leide tegniese adviseur? Skakel dan die Brahman-kantoor by 051 448 0603.

Januarie 2010

MOEDEREIENSKAPPE: Beskik oor 'n uitstekende instinktiewe vermoë om 'n kalf te beskerm en 'n ideale omgewing vir die kalf te skep. Tel. 051 448 0603. Webblad: www.brahman.co.za. E-pos: info@brahman.co.za.

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.

Grootvee Beeste 010 Brahman

Tuis

Grootvee

001 Afrigus

002 Afrikaner

003 Afrisim

004 Angus

005 Ayrshire

006 Beefmaster

007 Bonsmara

008 Boran

009 Bovelder

010 Brahman

011 Brangus

012 Braunvieh

013 Charolais

014 Dexer

015 Drakensberger

016 Gelbvieh

017 Guernsey

018 Holstein-Fries

019 Huguenoot

020 Jersey

021 Limousin

022 Meatmaster

023 Nguni

024 Pinzgauer

025 Poenskop

026 Romagnola

027 SA Braford

028 SA Hereford

029 SA Suiel Switsers

030 Sanganers

031 Santa Gertrudis

032 Shorthorn

033 Simmentaler

034 Simbra

035 South Devon

036 Supertaler

037 Sussex

038 Tuli

039 Allerlei