200 DONKERROOI Bonsmarateelverse. Onbeskryflik mooi. Verse loop by bulle. Nog 200 verse, van dieselfde gehalte, gereed vir bulle. Ook 50 Bonsmarabul-le. Bulle is tussen 2 en 3 jaar. Loop op veld. Prys: tussen R8 000 en R15 000. Hierdie diere loop op strawwe hartwater-rooiwater- en galsiekteveld. Is ingeënt teen alle heersende siektes. Sal enige plek in die land aanpas. Vervoer land-wyd beskikbaar. Navrae: Bel 082 2262 233; 082 341 9934 of 014 778 0744.
40 BONSMARAVERSE, 22 - 24 maan-de te koop. Eerstes begin reeds kalf van baie mooi geregistreerde bul. R8 000. Baie mooi aanteelverse. Skakel 082 497 9468. Bothaville.45 BONSMARAKRUISINGS, in goeie kondisie. 24 koeie, 19 kalwers en speen-kalwers. 2 groot Boranbulle. Skakel Neels, 082 475 8861. Pretoria.
50 BONSMARAVERSE Baie mooi verse te koop. As dragtig ge-sertifiseer. Gedek deur stoetbulle. Bray-omgewing (220 km noord van Vryburg). NAVRAE: SKAKEL RUSSEL KING, 083 545 8935 OF MELANIE KING, 078 961 5829500 DRAGTIGE VERSE, 80 koeie met kalwers. Skakel 082 771 6625.
70 TOPGEHALTE-BONSMARAVER-SE. Gereed om by bul te kom. R6 384, BTW ingesluit. Skakel 073 630 7562. Dealesville.80 BAIE BESONDERSE DONKER-ROOI BONSMARABULLE te koop. Bulle teel topspeenkalwers. Van die bulle is natuurlike poenas. Bulle het haie mooi bespiering en is glad van haar. Vrugbaarheid van bulle word gewaar-borg. Vervoer sal gereël word en sal help met vervoerkostes. Kom kyk en oortuig uself. Navrae: skakel 082 472 7421 of 079 526 2841, a.u.
BESPIERDE VELDBULLE te koop. R13 680 elk. Skakel Gert by 082 894 4275.BONSMARABULLE. R10 000. Gekeur. Skakel C. Visser, 051 753 1347 of 082 921 7344. Colesberg.
BONSMARAKRUISKOEIE ± 50 koeie met 6 maande oue kalwers. 50 koeie met 1 - 2 maande oue kalwers. 50 dragtige koeie, tans besig om te kalf. In Bray-omgewing, 220 km noord van Vryburg. SKAKEL RUSSEL KING, 083 545 8935 OF MELANIE KING, 078 961 5829STROOITJIES VAN top-Bonsmarabul CJJ080008 te koop. R89 per strooitjie. Min. 50 strooitjies. Skakel 082 376 4203.
TE KOOP GEVRA: 150 Bonsmara-koeie, met kalwers of dragtig. Skakel 082 491 8289.WILBONEI BONSMARASTOETERY is 'n gevestigde naam in die Bonsmara-wêreld. Nou beskikbaar: 2½ – 3 jaar oue bulle, vir Fase D getoets, vroegryp tipe met goeie bespiering. Skakel Herman Wilkens, 082 572 6094. E-pos: wilbonei@mweb.co.za.
Januarie 2011
16 JONG BONSMARA KRUIS VERSE - R4500.00 VRYSTAAT KONTAK - 0827778083
111 BONSMARAVERSE, gereed vir die bul. Weeg ± 350 kg. Ingeënt met Bovishield en RB51. Skakel Hans-Willi, 083 303 0297. Brandfort.
190 NIE-DRAGTIGE VERSE; 80 drag-tige verse; 130 koeie met kalwers. Skakel 082 771 6625.200 DONKERROOI Bonsmarateelverse. Onbeskryflik mooi. Verse loop by bulle. Nog 200 verse, van dieselfde gehalte, gereed vir bulle. Ook 50 Bonsmarabul-le. Bulle is tussen 2 en 3 jaar. Loop op veld. Prys: tussen R8 000 en R15 000. Hierdie diere loop op strawwe hartwater-rooiwater- en galsiekteveld. Is ingeënt teen alle heersende siektes. Sal enige plek in die land aanpas. Vervoer land-wyd beskikbaar. Navrae: Bel 082 2262 233; 082 341 9934 of 014 778 0744.
30 BONSMARAVERSE, dragtig. Kalf vanaf 1 Maart 2011. Baie mooi. Weeg ± 550 kg. Ingeënt met Bovishield en RB51. Bel Hans-Willi, 083 303 0297. Brandfort.80 BAIE BESONDERSE DONKER-ROOI BONSMARABULLE te koop. Bulle teel topspeenkalwers. Van die bulle is natuurlike poenas. Bulle het haie mooi bespiering en is glad van haar. Vrugbaarheid van bulle word gewaar-borg. Vervoer sal gereël word en sal help met vervoerkostes. Kom kyk en oortuig uself. Navrae: skakel 082 472 7421 of 079 526 2841, a.u.
ARCADIA BONSMARAS. Semen be-skikbaar. 4 goedgekeurde AG-KI-bulle. Veelsydige diere, versbulle en topteel-waardes. R97 - R114 per dosis, BTW inkl. Bel Arthur de Villiers, 082 564 8912.DRAGTIGE BONSMARAVERSE, in alle stadia, asook verse met eerste kalf. Skakel 082 556 7801.
ICON BONSMARAS. Geharde, gekeur-de bulle beskikbaar. 2 jaar. R11 400, BTW inkl. Skakel 083 412 0185. Bronkhorstspruit.LEITORUS BONSMARAS. 30 tot 36 maande oue bulle. R17 100 tot R34 200. Vereeniging. Bel Gawie, 083 252 6866.
PUIK kommersiële vroulike diere. Skakel Wesson van Rensburg, 082 578 1391. Warmbad.WILBONEI BONSMARASTOETERY is 'n gevestigde naam in die Bonsmara-wêreld. Nou beskikbaar: 2½ – 3 jaar oue bulle, vir Fase D getoets, vroegryp tipe met goeie bespiering. Skakel Herman Wilkens, 082 572 6094. E-pos: wilbonei@mweb.co.za.
Desember 2010
100 BONSMARAVERSE. POA. Skakel Deon, 082 920 7688.
150 DRAGTIGE koeie, 400 droë verse en 250 nie-dragtige verse. Skakel 082 771 6625.200 DONKERROOI Bonsmarateelverse. Onbeskryflik mooi. Verse loop by bulle. Nog 200 verse, van dieselfde gehalte, gereed vir bulle. Ook 50 Bonsmarabul-le. Bulle is tussen 2 en 3 jaar. Loop op veld. Prys: tussen R8 000 en R15 000. Hierdie diere loop op strawwe hartwater-rooiwater- en galsiekteveld. Is ingeënt teen alle heersende siektes. Sal enige plek in die land aanpas. Vervoer land-wyd beskikbaar. Navrae: Bel 082 2262 233; 082 341 9934 of 014 778 0744.
ARCADIA BONSMARAS. Semen be-skikbaar. 4 goedgekeurde AG-KI-bulle. Veelsydige diere, versbulle en topteel-waardes. R97 - R114 per dosis, BTW inkl. Bel Arthur de Villiers, 082 564 8912.BONSMARA. Stoet en kommersiële bul-le te koop. Hartwatergebied. Getoets vir vrugbaarheid en siektes. Vanaf R12 000. Skakel 082 787 4404. Rustenburg.
BONSMARAKOEIE EN KALWERS. 113 koeie en 37 kalwers. Loop op straw-we hartwaterveld in Limpopo. R7 600 + R1 064 BTW = R8 664 elk of R979 032 vir almal. Skakel 082 496 0622.BOSHOFF BONSMARAS. 3 jaar oue gekeurde bulle beskikbaar teen R17 100, BTW inkl. Aflewering kan gereël word. Skakel 082 388 0912/4. Leandra.
ICON BONSMARAS. Geharde, gekeur-de bulle beskikbaar. 2 jaar. R11 400, BTW inkl. Skakel 083 412 0185. Bronkhorstspruit.
![]() |
MIELIEBOERE BONSMARAS 20 uitstekende 2 - 3 jaar oue bulle word aan die bedryf beskikbaar gestel. Die bulle beskik oor die amptelike Bonsma-rabrandmerk, veeartsenysertifikate en alle tersaaklike inligting om u keuse te vergemaklik. Die pryse wissel tussen R19 380 en R23 940, BTW inkl. Kom maak u keuse! SKAKEL DIE LEDE HUGH ENSLIN, 082 492 6454 EDUARD ROUX, 082 332 6030 LAURENCE ALLEM, 083 259 2818 JEROME GOSSAYN, 082 900 3094 HENNIE SNYMAN (PARADIGM) 082 574 3120 |
SP-STOETBUL. Kuddevaar. GCD 04-118. Loop op suurveld in strawwe hart-water-, rooiwater- en galsiektewêreld. Prys R18 250. Bel 044 631 0061. Ruiterbos-Bonsmarastoet, Mosselbaai.
WILBONEI BONSMARASTOETERY is 'n gevestigde naam in die Bonsmara-wêreld. Nou beskikbaar: 2½ – 3 jaar oue bulle, vir Fase D getoets, vroegryp tipe met goeie bespiering. Skakel Herman Wilkens, 082 572 6094. E-pos: wilbonei@mweb.co.za.November 2010
100 BONSMARAKOEIE met kalwers. Sommige drie-in-een. Loop op strawwe hartwater- en rooiwaterveld in die Rus-tenburg-omgewing. Skakel Gert Kruger by 082 654 7235.
120 KLIPHARDE, DONKERROOI Bons-marabulle beskikbaar. Bulle is op straw-we veldtoestande grootgemaak. Bulle het lae geboortemassas, ideaal om op verse te gebruik. Die nasionale kampioen: karkaswenner kom uit hierdie kudde. Van die bulle is natuurlike poenas. Vrugbaarheid word gewaarborg. Kom soek uit, vervoer sal gereël word. Bel 082 472 7421 of 079 526 2841, a.u.
15 PUIK BULLE, 2 – 2½ jaar. Getoets. Ingeënt. Gereed om te werk. Aflewering kan gereël word. Pryse van R8 000 tot R15 000. Skakel nou: 082 827 8979. Leandra.
180 KOEIE met kalwers, 70 dragtige koeie, 700 nie-dragtige verse. Skakel 082 771 6625.
25 BONSMARAKOEIE, dragtig, loop op hartwater- en galsiekteveld. R8 000 elk. Groblersdal, Mpum. Sel 082 495 7062.
60 BONSMARAVERSE, 10 tot 15 maan-de oud. Loop op strawwe hartwater- en rooiwaterveld. Baie gehard. Skakel Gert Kruger by 082 654 7235.
ARCADIA BONSMARAS, Arthur de Vil-liers, Vrede. 17 bulle, 3 jaar oud. Van R20 520 - R28 500, BTW inkl. Skakel 082 564 8912.
GEHARDE, veldaangepaste Bonsmara-stoetbulle, vanaf R15 000. Skakel 084 594 5266.
GOUE MERIETE-BONSMARABUL. SP, as fase C getoets, veldaangepas. De-wetsdorp-distrik. R22 800, BTW inkl. Skakel 083 457 8207.
PUIK SP-BULLE, 2 jaar. Reg om te ge-bruik. Pryse billik. Brandfort. Skakel Carl Gutter, 082 378 4386 of Jannie v.d. Walt, 082 562 4121.
TIGANE BONSMARAS. 3 jaar oue fase D-bulle. Vir vrugbaarheid en trichomoni-ase getoets. Vervoer beskikbaar. Lich-tenburg/Klerksdorp. Skakel H. Beyers, 018 431 2033 of 083 629 6537.
WILBONEI BONSMARASTOETERY is 'n gevestigde naam in die Bonsmara-wêreld. Nou beskikbaar: 2½ – 3 jaar oue bulle, vir Fase D getoets, vroegryp tipe met goeie bespiering. Skakel Herman Wilkens, 082 572 6094. E-pos: wilbonei@mweb.co.za.
Oktober 2010
120 KLIPHARDE, DONKERROOI Bons-marabulle beskikbaar. Bulle is op straw-we veldtoestande grootgemaak. Bulle het lae geboortemassas, ideaal om op verse te gebruik. Die nasionale kampioen: karkaswenner kom uit hierdie kudde. Van die bulle is natuurlike poenas. Vrugbaarheid word gewaarborg. Kom soek uit, vervoer sal gereël word. Bel 082 472 7421 of 079 526 2841, a.u.
346 JONG, DRAGTIGE KOEIE, met 110 kalwers. 90 SP-bulle. 60 dragtige verse. Skakel 082 771 6625.PUIK SP-BULLE, 2 jaar. Reg om te ge-bruik. Pryse billik. Brandfort. Skakel Carl Gutter, 082 378 4386.
TOP-SP-BONSMARABULLE. Loop op rooiwater- en galsiekteveld. Vanaf R17 500, BTW inkl. Belfast. Skakel Michiel, 072 191 4325.WILBONEI BONSMARASTOETERY is 'n gevestigde naam in die Bonsmara-wêreld. Nou beskikbaar: 2½ – 3 jaar oue bulle, vir Fase D getoets, vroegryp tipe met goeie bespiering. Skakel Herman Wilkens, 082 572 6094. E-pos: wilbonei@mweb.co.za.
September 2010
30 PUIK BULLE, 2 - 2½ jaar. Getoets. Ingeënt. Gereed om te werk! Aflewering landwyd. Pryse van R8 000 tot R15 000. Bel nou 011 463 2747 of 082 827 8979.
THERES BONSMARAS. Drie jaar oue bulle beskikbaar op plaas Wolvehuis, Regina, Klerksdorp. Bel dr. Pienaar 082 440 5881 of Theresa, 082 557 4783.
WILBONEI BONSMARASTOETERY is 'n gevestigde naam in die Bonsmara-wêreld. Nou beskikbaar: 2½ – 3 jaar oue bulle, vir Fase D getoets, vroegryp tipe met goeie bespiering. Skakel Herman Wilkens, 082 572 6094. E-pos: wilbonei@mweb.co.za.
Augustus 2010
50 DONKERROOI Bonsmaraverse, dragtig. Verse is ± 2 j. oud. Gehalte gewaarborg. Gespuit teen alle siektes. Loop op strawwe rooiwater-, hartwater- en galsiekteveld. Prys: R6 500 stuk. 50 verse van dieselfde gehalte. Loop by bulle al vir ± 3 - 4 maande. Prys: R5 500 stuk. 200 verse, reg vir bulle. Prys: R4 500 stuk. 30 donkerrooi Bonsmara-bulle beskikbaar, ouderdom tussen 2 en 3 j. Bulle op veld, gehard en bespierd. Prys tussen R8 000 en R15 000 stuk. Vervoer beskikbaar. Landwye aflewe-ring. Bel 082 226 2233, a.u.; 082 341 9934 of 014 778 0744.
BONSMARAS VAN GOEIE GEHALTE. 19 dragtige verse, 5 maande. R7 980, BTW inkl. Bel 071 898 7902. Senekal.
GEHALTE- KOMMERSIËLE VROULI-KE DIERE. Skakel Wesson van Rensburg, 082 578 1391. Warmbad.GESOEK: Bonsmaraspeenkalwers om te koop. Skakel Gerhard Smit, Frankfort 058 813 4227 of 082 809 0113.
TIGANE BONSMARAS. Dragtige verse, asook fase D-bulle, 2 - 3 jaar. R18 240 -R22 800, BTW inkl. Vervoer beskikbaar. Lichtenburg/Klerksdorp. Bel H. Beyers, 018 431 2033 of 083 629 6537.
WILBONEI BONSMARASTOETERY is 'n gevestigde naam in die Bonsmara-wêreld. Nou beskikbaar: 2½ – 3 jaar oue bulle, vir Fase D getoets, vroegryp tipe met goeie bespiering. Skakel Herman Wilkens, 082 572 6094. E-pos: wilbonei@mweb.co.za.
Julie 2010
30 BONSMARAVERSE. Ongedek en gereed vir die bulle. Ingeënt teen alle heersende siektes. TB- en BM-vry. Skakel 083 301 2656.
50 DONKERROOI Bonsmaraverse, dragtig. Verse is ± 2 j. oud. Gehalte gewaarborg. Gespuit teen alle siektes. Loop op strawwe rooiwater-, hartwater- en galsiekteveld. Prys: R6 500 stuk. 50 verse van dieselfde gehalte. Loop by bulle al vir ± 3 - 4 maande. Prys: R5 500 stuk. 200 verse, reg vir bulle. Prys: R4 500 stuk. 30 donkerrooi Bonsmara-bulle beskikbaar, ouderdom tussen 2 en 3 j. Bulle op veld, gehard en bespierd. Prys tussen R8 000 en R15 000 stuk. Vervoer beskikbaar. Landwye aflewe-ring. Bel 082 226 2233, a.u.; 082 341 9934 of 014 778 0744.
GEHALTE- KOMMERSIËLE VROULI-KE DIERE. Skakel Wesson van Rensburg, 082 578 1391. Warmbad.
THERES BONSMARAS. Drie jaar oue bulle beskikbaar op plaas Wolvehuis, Regina, Klerksdorp. Bel dr. Pienaar 082 440 5881 of Theresa, 082 557 4783.
WILBONEI BONSMARASTOETERY is 'n gevestigde naam in die Bonsmara-wêreld. Nou beskikbaar: 2½ – 3 jaar oue bulle, vir Fase D getoets, vroegryp tipe met goeie bespiering. Skakel Herman Wilkens, 082 572 6094. E-pos: wilbonei@mweb.co.za.
Junie 2010
100 BONSMARAKOEIE, 7 maande dragtig. POA. Deon, Sel 082 920 7688.
13 KOEIE en kalwers. 10 dragtige koeie en 6 nie-dragtige verse. Middelburg-dis-trik. Sel 082 414 6813.
15 BONSMARAVERSE, reg vir bul. R5 841, BTW inkl. Skakel 072 077 1411. Verkeerdevlei.
40 BONSMARAVERSE. Loop by bul. POA. Skakel Deon, 082 920 7688.
85 PUIK dragtige koeie. R7 000. Skakel 082 854 5669. Zastron.
BONSMARA- EN BONSMARAKRUIS-KOEIE, 3-in-1. R7 000 stuk. Bonsmara-bul, R12 000. Bel Mario, 082 954 1729.
VIR AL u boerderybenodigdhede, besoek: www.boer-met-die-internet.com
WILBONEI BONSMARASTOETERY is 'n gevestigde naam in die Bonsmara-wêreld. Nou beskikbaar: 2½ – 3 jaar oue bulle, vir Fase D getoets, vroegryp tipe met goeie bespiering. Skakel Herman Wilkens, 082 572 6094. E-pos: wilbonei@mweb.co.za.
Kuruman. 54 1ste kalf Bonsmara Verse met Kalwers. Stoetgehalte. R12 000 +BTW Giel Swiegers 084 496 4989
Askham. 50 Bonsmara Koeie met 30 kalwers klein tot groot, 4de kalf koeie. Res dragtig. Koeie met kalwers R7750+BTW. Dragtige Koeie R6750+BTW
Mei 2010
12 JONG VERSE, reg vir bul. 9 groot verse, lyk dragtig. 3 koeie en 3 verskal-fies. 1 poenskopbul. R167 010, BTW inkl. Vosburg/Carnarvon-omgewing. Sel 073 375 6856, enige tyd.
14 KOEIE EN KALWERS. 10 dragtige koeie en 6 nie-dragtige verse. Middel-burg-distrik. Skakel 082 414 6813.40 DONKERROOI BONSMARABULLE beskikbaar. 3 jaar oud. Bulle is gehard en is op geharde veldtoestande grootge-maak. Nasionale karkaskompetisiewen-ner en groepwenners kom uit hierdie kudde. Bulle is ideaal om op verse en koeie te gebruik. Van die bulle is natuur-like poenas. Vrugbaarheid word gewaar-borg. Absoluut 'n groep puik bulle. Ver-voer sal gereël word. Skakel 082 472 7421 of 079 526 2841, a.u.
50 BONSMARAVERSE, met kalwers, en 30 dragtige verse, te koop. Fochville-omgewing. Skakel 082 711 7490.61 SUIWER BONSMARAVERSE. Weeg ± 395 kg. Loop al 2 maande by die bul. R6 726, BTW inkl. Skakel 073 630 7562.
BONSMARA-AANTEELVERSE, van uit-sonderlike gehalte, gehalte gewaarborg. 100 dragtige verse; 150 verse wat by bulle loop; 200 verse, gereed vir bulle, asook bulle beskikbaar. Loop op strawwe hartwater- en galsiekteveld. Ingeënt teen alle heersende siektes. Sal enige plek aanpas. Vervoer beskikbaar. Aflewering landswyd. Bel 082 226 2233, a.u.; 082 341 9934 of 014 778 0744.BONSMARAVERSE. Loop by geregis-treerde bul. Sommige dragtig. 2 jong bulle. Skakel Frans, 079 464 6409. Van der Bijl.
VIR AL U uit die hand aankope en ver-kope. Vir vinnige, betroubare diens, be-soek: www.ecotrader.co.za of skakel 082 414 5177.WILBONEI BONSMARASTOET het 2½ tot 3 jaar oue fase D-getoetsde bulle beskikbaar. Vir navrae, skakel Herman Wilkens, 082 572 6094. Klerksdorp.
April 2010
40 DONKERROOI BONSMARABULLE beskikbaar. 3 jaar oud. Bulle is gehard en is op geharde veldtoestande grootge-maak. Nasionale karkaskompetisiewen-ner en groepwenners kom uit hierdie kudde. Bulle is ideaal om op verse en koeie te gebruik. Van die bulle is natuur-like poenas. Vrugbaarheid word gewaar-borg. Absoluut 'n groep puik bulle. Ver-voer sal gereël word. Skakel 082 472 7421 of 079 526 2841, a.u.
BONSMARA G7 se 12de produksie-veiling word gehou op 22 Julie 2010, om 11:00, op die plaas Klipvlakte, 23 km uit op die Vryburg-Kuruman-pad. Aanbod: 60 bulle, fase D/B-getoets, afgerond op die veld; 20 vroulike stoetdiere (koeie/ verse) en 250 kommersiële vroulike diere. Navrae: skakel Karoo-Ochse, 053 927 2311 of Fanie, 082 895 5872.
BONSMARA-AANTEELVERSE, van uit-sonderlike gehalte, gehalte gewaarborg. 100 dragtige verse; 150 verse wat by bulle loop; 200 verse, gereed vir bulle, asook bulle beskikbaar. Loop op strawwe hartwater- en galsiekteveld. Ingeënt teen alle heersende siektes. Sal enige plek aanpas. Vervoer beskikbaar. Aflewering landswyd. Bel 082 226 2233, a.u.; 082 341 9934 of 014 778 0744.
BONSMARABULLE, geregistreer, 3 jaar oud. Vanaf R10 000. Sel 084 595 5266.
WILBONEI BONSMARASTOET het 2½ tot 3 jaar oue fase D-getoetsde bulle beskikbaar. Vir navrae, skakel Herman Wilkens, 082 572 6094. Klerksdorp.
Maart 2010
150 BONSMARAKOEIE, loop op hart-water- en galsiekteveld. R6 500 elk. Groblersdal, Mpum. Sel 82 495 7062.
20 DRAGTIGE Bonsmarakoeie. R7 410 elk, BTW inkl. Skakel Deon, 082 920 7688. Middelburg-omgewing.
200 DONKERROOI BONSMARATEEL-VERSE. Hierdie groep verse is van die beste op die mark. Loop op strawwe hartwater- en galsiekteveld. Gespuit teen alle heersende siektes. Verse loop al meer as 3 maande by bulle. R5 000 - R5 500. 100 dragtige verse, van dieself-de gehalte, R6 500. 200 jong verse, R4 000 - R4 500. 30 koeie met kalwers, R7 500. Ook suiwer Bonsmara-bulle beskikbaar. Bulle is gehard en loop in die veld. Vervoer beskikbaar. Aflewe-ring landswyd. Skakel alle ure 082 226 2233; 082 341 9934 of 014 778 0744.
3 BONSMARABULLE. 1 geregistreer, 2 veldbulle. Skakel Amelia, 083 227 2863. Marble Hall-omgewing.
50 BONSMARAVERSE. POA. Skakel Deon, 082 920 7688.
60 NIE-DRAGTIGE VERSE; 100 drag-tige verse; 90 koeie met kalwers. Beth-lehem. Skakel 082 771 6625.
BONSMARAVERSE, swaar dragtig, kalf Februarie 2010. Ook dragtige verse, van 15 Okt. 2009 by bul. Al die verse dragtig van versbulle van bekende telers. Kroonstad, Steynsrus-omgewing. Skakel Maans, 082 800 6438.
TIGANE BONSMARAS. Dragtige koeie en verse, asook Fase D-bulle, 2 - 3 jaar oud, R18 240 tot R22 800, BTW inkl. Vervoer beskikbaar. Lichtenburg, Klerksdorp. Skakel H. Beyers, 018 431 2033 of 083 629 6537.
WILBONEI BONSMARASTOET het 2½ tot 3 jaar oue fase D-getoetsde bulle beskikbaar. Vir navrae, skakel Herman Wilkens, 082 572 6094. Klerksdorp.
Februarie 2010
200 DONKERROOI BONSMARATEEL-VERSE. Hierdie groep verse is van die beste op die mark. Loop op strawwe hartwater- en galsiekteveld. Gespuit teen alle heersende siektes. Verse loop al meer as 3 maande by bulle. R5 000 - R5 500. 100 dragtige verse, van dieself-de gehalte, R6 500. 200 jong verse, R4 000 - R4 500. 30 koeie met kalwers, R7 500. Ook suiwer Bonsmara-bulle beskikbaar. Bulle is gehard en loop in die veld. Vervoer beskikbaar. Aflewe-ring landswyd. Skakel alle ure 082 226 2233; 082 341 9934 of 014 778 0744.
3 BONSMARABULLE. 1 geregistreer, 2 veldbulle. Skakel Amelia, 083 227 2863. Marble Hall-omgewing.Januarie 2010
200 DONKERROOI BONSMARATEEL-VERSE. Hierdie groep verse is van die beste op die mark. Loop op strawwe hartwater- en galsiekteveld. Gespuit teen alle heersende siektes. Verse loop al meer as 3 maande by bulle. R5 000 - R5 500. 100 dragtige verse, van dieself-de gehalte, R6 500. 200 jong verse, R4 000 - R4 500. 30 koeie met kalwers, R7 500. Ook suiwer Bonsmara-bulle beskikbaar. Bulle is gehard en loop in die veld. Vervoer beskikbaar. Aflewe-ring landswyd. Skakel alle ure 082 226 2233; 082 341 9934 of 014 778 0744.
BONSMARAVERSE: 20 mooi nie-drag-tige verse tussen 14 en 18 maande, van geregistreerde bul. Tussen R4 500 en R5 500 stuk. Skakel 082 499 1594. Bult-fontein.BOSHOFF BONSMARAS. 3 jaar oue SP-bulle, fase D, beskikbaar. Bulle ge-toets en veterinêre sertifikate word voor-sien. Pryse mededingend en word gratis afgelewer. Skakel Jan of Chris, 082 388 0912/4. Delmas
TIGANE BONSMARAS. Nuweseisoen-bulle, fase D, 2 - 3 jaar. R18 240 - R22 800, BTW inkl. Vervoer beskikbaar. Lichtenburg/Klerksdorp. Skakel H. Beyers, 018 431 2033 of 083 629 6537.WILBONEI BONSMARASTOET het 2½ tot 3 jaar oue fase D-getoetsde bulle beskikbaar. Vir navrae, skakel Herman Wilkens, 082 572 6094. Klerksdorp.

www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
005 Ayrshire
|