A-Z Kalfgrootmaak-Handboek. Van geboorte tot slaggereed. Dek alles. Van siektes tot afronding. Skakel Desire, 079 694 9761.
Beeshoefsmid. Besoek ons webblad: www.dairysmid.co.za Skakel Jaco, 082 854 6970
Kalfgrootmaak: gebruik slegs beproefde produkte vir sukses. Biomel*: melkvervanger vir kalwers; Biorem*: 'n biologiese behandeling van diarree. Biosin*: voerkraalaanpassingsproduk. Vir verdere professionele raad, asook gratis deelname aan ons kalfstudiegroep van meer as 2000 lede, SMS die woord ''Kalf'', asook u pos- of e-posadres na: 082 049 7652 of skakel ons by 053 401 1000. Produkte kooperatief bekikbaar. *Registrasienommers: V17060; G958; G1114, volgens Wet 36 van 1947.

![]()
|
Tuis
|