3 GROOT volstruismannetjies, 5 jaar oud. R2 000 elk. Skakel 018 291 1647, n.u., of 082 905 7704. Potchefstroom.
GESOEK: Groot volstruise, mak of wild. Betaal kontant. Skakel Johan, 083 456 0850 of 083 576 7772.PRODUKSIEVEILING: 2 Februarie 2011, om 11:00, op Langverwacht, Oudtshoorn. ± 1 600 volstruise, 25 - 55 kg. Navrae: skakel P.A., 082 410 7705 of Nico, 082 854 3883.
Januarie 2011
GESOEK: Groot volstruise, mak of wild. Betaal kontant. Skakel Johan, 083 456 0850 of 083 576 7772.
VOLSTRUISE beskikbaar, 15 - 18 maande oud. R1 710 elk, BTW inkl. Makwassie. Skakel Jan, 072 132 2032.Desember 2010
GARIEP VOLSTRUIS Ons is op soek na 4 000 broeivoëls om aan te koop. SKAKEL 05165, VRA VIR 31521, N.U. OF 082 443 2676
GESOEK: Groot volstruise, mak of wild. Betaal kontant. Skakel Johan, 083 456 0850 of 083 576 7772.OP SOEK NA KLEINVOLSTRUISE. Klein Skakel Niki, 073 643 1810. Vanessa, 083 702 4774.
VOLSTRUISE. Broeivoëls te koop. Skakel Johan Claassen, 082 377 4631.November 2010
BROEIKAS, outomaties, 400 eiers. Maak 'n aanbod. Uitbroeikas ook beskik-baar. Pretoria. Skakel 082 772 1045.
GESOEK: Groot volstruise, mak of wild. Betaal kontant. Skakel Johan, 083 456 0850 of 083 576 7772.OP SOEK NA KLEINVOLSTRUISE. Klein Skakel Niki, 073 643 1810. Vanessa, 083 702 4774.
TE KOOP: 250 volstruiseierdoppe teen R15 elk. Skakel Pieter van Wyk, 082 873 3155 of 082 058 4070.VOLSTRUISE GESOEK. Slag-, broei- en jong volstruise. Ook veld- en wilde volstruise. Skakel P.C., 082 567 9211.
Oktober 2010
GESOEK: Groot volstruise, mak of wild. Betaal kontant. Skakel Johan, 083 456 0850 of 083 576 7772.
OP SOEK NA VOLSTRUISE. Klein en groot. Skakel Vanessa, 083 702 4774 if Niki, 073 643 1810.VOLSTRUISE, 1 jaar oud. 2 mannetjies, 4 wyfies. R1 500 stuk. Vierfontein. Skakel Wilma, 083 461 2181.
VOLSTRUISE: Broeipaar (6 jaar oud), R5 000. Mannetjie (5 jaar oud), R2 500. Broeikas, 60 eiers, semi-outomaties, R6 000. Of te ruil vir skape. Bel Tillie, 082 563 4868. Vanderbijlpark.September 2010
GESOEK: Groot volstruise, mak of wild. Betaal kontant. Skakel Johan, 083 456 0850 of 083 576 7772.
OP SOEK NA VOLSTRUISE. Klein en groot. Skakel Vanessa, 083 702 4774 if Niki, 073 643 1810.Augustus 2010
GESOEK: Groot volstruise, mak of wild. Betaal kontant. Skakel Johan, 083 456 0850 of 083 576 7772.
VOLSTRUISBROEITOME (mannetjie, 2 wyfies). R6 000 per broeitoom of R2 000 per voël. Cullinan-omgewing (Pretoria). Aflwering kan gereël word binne radius van 100 km. Skakel Wim, 083 271 1597.VOLWASSE volstruise te koop, R2 200 elk. Pretoria. Skakel Lynette, 082 451 6486
Julie 2010
GESOEK: Groot volstruise, mak of wild. Betaal kontant. Skakel Johan, 083 456 0850 of 083 576 7772.
VOLSTRUISE, 14 maande oud. R1 000 elk. Noordwes. Skakel 083 461 3049.Junie 2010
GESOEK: Groot volstruise, mak of wild. Betaal kontant. Skakel Johan, 083 456 0850 of 083 576 7772.
JONG VOLSTRUISE. Skakel 053 631 0052, n.u. De Aar.OP SOEK NA VOLSTRUISE. Klein en groot. Skakel Buks, 083 266 8768.
VELDVOLSTRUISE, op vragmotor ge-lewer. R2 280 elk, BTW inkl. Skakel 082 856 7181.Mei 2010
![]() |
GESOEK: Groot volstruise, mak of wild. Betaal kontant. Skakel Johan, 083 456 0850 of 083 576 7772.
OP SOEK NA VOLSTRUISE. Klein en groot. Skakel Buks, 083 266 8768.VOLSTRUIS-BROEIPARE beskikbaar teen R4 500 per paar. Skakel Gert, 083 461 1546.
April 2010
30 BROEIVOËLS. Mak paar met kui-kens, R7 500. Toom, R10 000. 40 jong voëls. Skakel 048 885 9050, saans.
OP SOEK NA VOLSTRUISE. Klein en groot. Skakel Buks, 083 266 8768.Maart 2010
GESOEK: Volstruise, mak of wild. Betaal kontant. Skakel Johan, 083 456 0850 of 083 303 7973.
OP SOEK NA VOLSTRUISE. Klein en groot. Skakel Buks, 083 266 8768.TE KOOP: Veldvolstruise, op vragmotor gelewer. R2 000 elk. Bethlehem-omge-wing. Skakel 082 856 7181.
Februarie 2010

Januarie 2010
DAG OUD volstruiskuikens. R200. Bel 082 377 7880 of 051 811 0901.
OP SOEK NA VOLSTRUISE. Klein en groot. Skakel Buks, 083 266 8768.TE KOOP: Veldvolstruise, op vragmotor gelewer. R2 000 elk. Bethlehem-omge-wing. Skakel 082 856 7181.
TE KOOP: VOLSTRUISBROEIPARE teen R4 500, afgelewer. Jaaroud voëls en kuikens ook beskikbaar. Skakel Gert, 083 461 1546 of Corrie, 072 464 1649.
www.boesmanland.co.za Vir die handel in alle lewende hawe. Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
![]()
|
Tuis
|