Julie 2010

GROEP VAN 4 kameelverse en een onverwante bul. 3 jong kameelbulle. Skakel 027 341 1081 of 082 465 5841.

KOMPOSWURMS, Eisenia Fetida, te koop. Groot hoeveelhede. Skakel 041 367 1901.

Mei 2010

AANDAG!  DICLA-PLUIMVEETOERUSTING  Ons verskaf braaikuikenhokke, lêhoen-derhokke, verwarmers, voerbakke, waterbakke, voer, kuikens, ensovoorts. Nader ons gerus vir pryse.  BESOEK ONS WEBBLAD:  www.dicla.com  E-POS: dicla@icon.co.za  TEL. 011 662 1371


Maart 2010

3 KAMELE: Bul, koei en kalf. Mooi ge-sonde diere, nie te wild nie. R91 200. Skakel Leon, 082 414 3912.


Februarie 2010

CAPUCHIN-APIE te koop. 10 maande oud. Mannetjie. Handgrootgemaak. R18 000. Skakel Marie-Louise, 082 412 9979.
 

 

 

 

 

 www.boesmanland.co.za   Vir die handel in alle lewende hawe.  Grootvee Kleinvee Pluimvee Voëls Troeteldiere Wild Jag Veilings.
Allerlei 504 Allerlei

Tuis

501 Alpakas

502 Bye

503 Emoes

505 Volstruise

504 Allerlei